Goeienaand.
Kinders op die lang pad is nie n man se maat nie....
Kan iemand vir my n sisteem aanbeveel? Verkieslik moet dit dvd's en bv van n eksterne hardeskyf kan speel.
Neem asb n foto of so en sê waarmee jy ervaring het en of jy tevrede is of nie.
Baie dankie by voorbaat..
Frederick
Dvd speler vir kinders in die kar.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Dvd speler vir kinders in die kar.
Kyk ma by plekke soos Makro
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Dvd speler vir kinders in die kar.
Ek het 2 stelle gekoop
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Dvd speler vir kinders in die kar.
Gecheck met n vriend. Hulle was laas drie motors wat n LANG trip gedoen het. Elke motor het n paar kinders in gehad.
Een het die klasieke DVD speler met skerm agter die kopstuk gehad - dit is "Staties", die kind moet stil sit en kyk .... kinders wil "deel neem" ...
Tablets het vir die ander ouers die beste gewerk - die kinders kan videos kyk. Kan games speel. EN op afgelee dorpe het die restaurante nie altyd speelplek vir die kinders nie. Hier kon die met tablets makliker besig gehou word in die restaurant.
Een het die klasieke DVD speler met skerm agter die kopstuk gehad - dit is "Staties", die kind moet stil sit en kyk .... kinders wil "deel neem" ...
Tablets het vir die ander ouers die beste gewerk - die kinders kan videos kyk. Kan games speel. EN op afgelee dorpe het die restaurante nie altyd speelplek vir die kinders nie. Hier kon die met tablets makliker besig gehou word in die restaurant.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Dvd speler vir kinders in die kar.
Tablets is natuurlik lekker, maar nie almal het geld om 2 te koop nie. die een wil die kyk en die ander dat. so vir my het die skerm agter die kopstuk 100% gewerk. ons was 3 voeruie gewees. ek, Dirk en my ma-hul. Dirk hul ook tv's agter kop skerm gehad as ek reg onthou.