More manne.
Seker dit is al gevra en eks nie die 1ste een wat sukkel met dit nie.....
Vra dus asb raad.
Ekt n 2007 hilux 3l d4d 2x4 het nou so 230000km opi klokke. Het maart maand bearings gedoen en in die week gesien hulle lek weer olie..... nou die vraag is het die persoon wat dit vervang het dit reg gedoed. Hoor glo dat nie elke ou is wat fit kan down nie.... het toe iemand gekry wat glo die job mooi kan doen en verstaan wat gan vir wat... 8k later. Kan n 2nd hand diff kry vir 10k. Was 2 jaar terug in ongeluk met bakkie. Shot op die regter agterste wiel weg.... dink julle ek moet n kans vat en weer 8k spend of eerder 2nd hand diff gooi.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Agterste wiel bearings....
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: Agterste wiel bearings....
Is jou huidige diff casing enigsins beskadig na die ongeluk? Die diff wat jy vir R10k kan koop, is dit kompleet met center porsion, side shafts of is dit net die casing en jy moet jou diff se internals oorbou?
Ek kan nie sien hoe 'n mechanic 'n fout kan maak met daai press in bearing nie dit is eintlik baie eenvoudig. Ek sal as die diff niks ander foute het net die bearings vervang met OEM bearings by 'n workshop wat ander in jou omgewing kan voorstel

-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu Oct 27, 2016 6:25 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: 2007 hilux 3l d3d dc
- Real Name: Eben
Re: Agterste wiel bearings....
Ekt wannenburg gekontak en gefra vir n diff so neem ma aan dis n kompleet diff.
Ja die persoon wat die bearings nou wil vervang se hy sit toyota parte in niks anders.... voriges was nie oorspronklike parte nie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ja die persoon wat die bearings nou wil vervang se hy sit toyota parte in niks anders.... voriges was nie oorspronklike parte nie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Agterste wiel bearings....
As ek nou reg verstaan, is die bearings klaar vervang en daar is met die bearings self nie 'n probleem nie. Dis net dat die seëls lek omdat dit nie egte Toyota seëls was nie.
Dus vervand net die seëls met oorspronklikke Toyota enes. Het al baie gehoor hoe begin lek die pirate seëls na 'n paar maande.
Dus vervand net die seëls met oorspronklikke Toyota enes. Het al baie gehoor hoe begin lek die pirate seëls na 'n paar maande.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu Oct 27, 2016 6:25 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: 2007 hilux 3l d3d dc
- Real Name: Eben
Re: Agterste wiel bearings....
Jip ek dink ek gan nou daai roete doen. Gereel dat hulle strip en kyk wat is die probleem. Talle mense het vir my nou gese mens kan "pirate" parte gebruik ma die seels Moet oorspronklikes wees.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Agterste wiel bearings....
+1smiteben wrote:Talle mense het vir my nou gese mens kan "pirate" parte gebruik ma die seels Moet oorspronklikes wees.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk