Hilux V6 Revo or Cruiser V6 DC?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Jan 20, 2017 7:07 am

Within the next couple of months I have to decide what to do: Get a Cruiser V6 double cab or Hilux Revo V6? (I will then get rid of my old trusted Hilux SFA).

Pros on the Hilux Revo: Drive like a car with all the bells and whistles. Maintenance plan included.
Cons: Will it not be "outdated" in a couple of years? I want to keep this vehicle basically "forever".
Will this vehicle "lasts forever" like my 1986 Hilux? And still have "the looks" after 31 years?

Pros on the Cruiser: I reckon it will never get "outdated"?
Cons: Drive like an ox wagon etc. etc.

I will be using the vehicle for overlanding like visiting the Kalahari, Namibia etc.

I will keep the FJ as my "platkar".
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
ismail
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
Real Name: Ismail
Location: Cape Town

Fri Jan 20, 2017 7:15 am

Nice choice I would go for the lc you got a comfortable FJ already and I think new list price lc is cheaper than revo
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!

I surf more than I work

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5043
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Fri Jan 20, 2017 7:27 am

Auto Hilux.

My opinion: Cruisers are overrated!

How often would you use the little bit extra capability of the Cruiser?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3108
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Fri Jan 20, 2017 7:56 am

Well the Cruiser had the same look since forever...so I guess it is outdated, but not out of style as they are popular still. If you could drive an 86 SFA up until now without worrying about what other people think, you can drive a Revo for the next 20 years.
The Revo look will probably continue for the next 10 years with plenty face lifts in between; like Toyota did with Vigo, or 5 years like the KZ shape, who cares, as long as YOU like it.

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3108
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Fri Jan 20, 2017 7:59 am

Thabogrobler wrote:Auto Hilux.

My opinion: Cruisers are overrated!

How often would you use the little bit extra capability of the Cruiser?

Not so much overrated as overpriced...I would get the V6, more bang for your buck, not that I have the bucks... :mrgreen:

petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: land cruiser
Real Name: petri

Fri Jan 20, 2017 8:06 am

Hugo.....skuus maar ek wil 'n curve ball gooi.

Hoekom hou jy nie die Lux nie, verkoop die FJ, en gebruik die nuwe V6 Lux as jou platkar nie......?? EN as overlander??
"Everything you see, I owe to Spaghetti"........Sophia Loren

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Jan 20, 2017 8:20 am

petri oosthuizen wrote:Hugo.....skuus maar ek wil 'n curve ball gooi.

Hoekom hou jy nie die Lux nie, verkoop die FJ, en gebruik die nuwe V6 Lux as jou platkar nie......?? EN as overlander??
Petri - ek het nog nie iets gery wat my soveel plesier as die FJ gee nie. Ek het besluit hy is 'n "keeper" vir "keeps" :D:
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Fri Jan 20, 2017 8:33 am

Overlanding ....

HEAVY kit .... most 4x4's that are fully kitted and loaded for trips are near the weight limit, if not over it.

So you you will buy the REVO then spend money to redo the suspension to handle the overlanding weight ...

But then the REVO will still have the "bells and wistles" ....

You have the extras in the FJ, and the basics in the SFA .. how do YOU miss these creature comforts when on holiday ??????????? THIS may well be the decider.

The Cruiser may well be "more ready" of the floor for what you want to do.

Also think the bak of the Cruiser is just that little bit bigger to make for a more comfortable overlanding rig.

BUT, "overlanding" is also one of the broadest terms out there .... mostly it means 80% tar to get "there", then some gravel roads, and if you are really luck 1 or 2 patches where you use the kort stokkie .... So the comfort of the REVO may well pay off sooner rather than later .... But then you get the overlander that tackles every grade 5 trail in the furthest corner of deapest Africa, then the old-school solid Cruiser certainly is better.

I believe the choice should be a function of what YOU consider overlanding.

dan n heel ander gedagte ... word die Cruisers ook so baie gesteel soos die Hilux ?? Dit mag dalk maak dat ek die Cruiser sou verkies .... darem nie lekker om altyd te wonder of die Hilux nog more oggend daar gaan wees nie.

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Jan 20, 2017 8:40 am

Baie sinvolle post Chris baie dankie.

Hierdie is 'n baie langtermyn besluit vir my. Ek is nou 56 en dit gaan (waarskynlik) dalk die laaste voertuig wees wat ek in my lewe gaan koop (behalwe dalk 'n Aygo vir die ouetehuis eendag :shock2: ).
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Fri Jan 20, 2017 10:17 am

Self baie lesse geleer met Elders - ons Hilux Vigo camper ....

As ek weer die roete gaan :
- Extended cab - ekstra pakplek vir die kameras binne die voertuig. Sitplek vir n ekstra persoon in n noodgeval ... single cab byt jou as jy die kleinkind will saamvat, maar double cab los te min spasie agter vir n behoorlike camper ....

- Haal die bak af en laat iemand soos Blinkgat vir jou n custom camper bou wat vasbout op die chassis - jy verloor BAIE spasie as jy binne die bak probeer werk.

petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: land cruiser
Real Name: petri

Fri Jan 20, 2017 10:44 am

Chris gee BAIE goeie raad.........!!

Agteros - moenie lag nie - maar kyk ook na die 2,4 Hilux. BAIE naby aan die Raider 2,8, maar sonder die gadgets en 4x4 foefies. Hulle gaan hom in Auto ook uitbring in die eerste helfte van 2017.

Vir iemand wat uit 'n SFA Hilux kom, sal ek nogal se kyk ook na die "Mine Spec" 2,4 SR........hy het omtrent AL die Raider se 4x4 goodies, met staalwiele en sonder radio. BAIE nice 4x4 DC vir iemand wat primer wil overland dink ek.

Of 'n nuwe Cruiser 1HZ Double Cab?? Ek weet ek weet..........maar jy gaan aaaaaanhou stadig ry, vir jare. Maar lyk my die V8 is goed.

Cruiser DC se bak is bietjie groter, ja - AS jy 'n rear bumper en spare carrier laat opsit. Daai spare agterop maak die bak piepklein.

Ek sien nog steeds 'n ou wat uit 'n Hilux SFA uitklim binne - in 'n SR 2,4 DC...........gaan kyk hom bietjie. Prys is so rondom R 425000. Jy het klaar dubbel bin bak, hoef nie spare te skuif nie, 90 000/5 jaar gratis diens, jy kan warranty extend tot 200 000 vir so R 8000, hy gee MAKLIK 12 km/liter, hy's stiller en vinniger en ligter en gemakliker as enige LC. En maar net so capably vir JOU gebruik - jy wil nie diesel karretjies en brahman bulle rondry nie.

En 12 km/liter vs 6 km/liter is baie........werk op 20 000 km per jaar, = 1666 liter diesel vs 33333 liter petrol. So R 2000/maand verskil. Plus 2 dienste per jaar wat jy moet betaal op die Cruiser - kom ons se so R 10 000 vir beide??

Noem dit maar net. Jy weet ek is MAL oor die LC - maar hys duur om te ry vir daai miskien 1% (??) wat hy rerig beter is as die Lux. Ek praat Baboons Pass stories.
"Everything you see, I owe to Spaghetti"........Sophia Loren

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Fri Jan 20, 2017 6:52 pm

Die mine spec kan GOED werk vir die doel.

En as jy die bak afhaal en n custom camper opsit gaan dit lekker groot wees.

Sarel sit n sy-deur in. Dan kan jy nog n spaar wiel of braai agter opsit .....

Gaan drink koffie op die plaas by Sarel en kyk na die goed wat hy al gebou het ... blinkgat produkte

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5043
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Fri Jan 20, 2017 11:08 pm

Die SR spec in die nuwe Hilux is die een om te koop as jy vir die 2.4 gaan.

Dieselfde as die SRX net met meer lugsakke maar sonder 'n radio - en dis maklik om reg te maak. SR vs SRX is maar 'n paar rande verskil.

MAAR ek dink ons sit die pot mis hier - Lyk my hugo is 'n petrol ou en dan gaan die 2.4 nie vir hom werk nie!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Sat Jan 21, 2017 7:09 am

Thabogrobler wrote:Die SR spec in die nuwe Hilux is die een om te koop as jy vir die 2.4 gaan.

Dieselfde as die SRX net met meer lugsakke maar sonder 'n radio - en dis maklik om reg te maak. SR vs SRX is maar 'n paar rande verskil.

MAAR ek dink ons sit die pot mis hier - Lyk my hugo is 'n petrol ou en dan gaan die 2.4 nie vir hom werk nie!
Thabo, jy's reg. Ek weet nie HOE ek myself in 'n diesel gaan kry nie :naah:

Ek doen baie min kilos. Na 5 jaar (amper) het my FJ nou 30 000 kms op. In diselfde tyd het ek dalk 3000 kms met die SFA gedoen. So petrolkoste is nie regtig 'n issue vir my.

Die nuwe Hilux is bietjie blink vir die bos volgens my en ek dink die LC is meer "geskik" vir stampe en stote :boss:

Onthou, die ding moet hou tot ek ouetehuis toe gaan. Ek sal hom dan inruil op die Aygo :yahoo:
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Sun Jan 22, 2017 5:57 am

ChrisF wrote:Self baie lesse geleer met Elders - ons Hilux Vigo camper ....

As ek weer die roete gaan :
- Extended cab - ekstra pakplek vir die kameras binne die voertuig. Sitplek vir n ekstra persoon in n noodgeval ... single cab byt jou as jy die kleinkind will saamvat, maar double cab los te min spasie agter vir n behoorlike camper ....

- Haal die bak af en laat iemand soos Blinkgat vir jou n custom camper bou wat vasbout op die chassis - jy verloor BAIE spasie as jy binne die bak probeer werk.
Chris, ek is meer die "overlanding LIGHT" tipe :laugh2: so ek het meer gedink aan 'n Alucab setup met miskien drawers en 'n rooftop tent bo-op. Ek wil nog steeds die bakkie kan gebruik vir algemene karweiwerk wanneer benodig.
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Sun Jan 22, 2017 7:46 pm

Agteros wrote:

Okay .... NOU kom ons nader aan jou unieke setup. :thumbup:

"Abba campers" het die konsep begin. Dink die oorspronklike manne is lankal weg, maar baie ander gebruik die term omdat die industrie dit nou so ken - die hele camper eenheid staan op vier bene, jy reverse onder dit in, jack af, maak vas aan die bakkie en daar gaan jy .... Terug by die huis park jy daai camper agter in die yard en jy het n gewone bakkie vir elke dag gebruik.

Ek het die opsie gehad om Elders se camper so te bestel ... Ek moes regtig die roete gegaan het !!!!!!

Blinkgat kan dit vir jou bou
Alucab doen dit ook
Dink die Aha-camper werk ook so .. check net.
Kyk maar rond, daar is baie manne wat die eenhede bou.

GENIET HOM !!!!!

petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: land cruiser
Real Name: petri

Thu Jan 26, 2017 5:53 pm

Agteros - vir wat dit werd is. Ek het al 2 V6DC's gehad. Johan Kriel sal meer kan uitwei, hy ry tans steeds ene.

Negatief:

1) Stol maklik in veld teen idling speed. Beter in low range. Ek het gesukkel met dit, is gewoond aan die 1HZ wat NOOIT vrek teen idle speed nie. Maar ek skat jy raak gewoond daaraan. Johan praat van 'n "pedal box" wat hy ingesit het.......??
2) Knap agterin. Weereens, as jy hom koop vir 'n familie van 5 is dit issue. Indien nie, no problem.
3) Daai spaarwiel agterin die bak maak die bak piepklein. Jy MOET 'n external carrier kry.
4) Interior is spartan, soos diy hoort in 'n LC. Maar daai cup holder is stupid.
5) Crappy radio en nikswerd GPS - rerig. Hulle kon eerder die LC sonder 'n radio uitgebring het.

Plus:

1) Nice enjin op ooppad, en ek is seker ook op sand. Lekker smoooooth.
2) Goeie ratkas
3) SFA en 2 lockers
4) Brandstof verbruik VIR 'N V6..........so 6 km/liter. Dis swaar ja - maar die 1HZ Diesel gee jou ook maar net so 1km/liter meer. En hardloop nie naastenby soos die V6 nie.

BAIE nice voertuig, Agetros, ek het hom kwaai geniet. Maar ek het NOOIT daai 1% wat hy beter is as "gewone" 4x4's gebruik nie. Ek het spesifieke jobs vir hom gehad (langpad teer 70%, grondpad 25%, offroad lowrange 4%, offroad klippe klim 1%), en 'n "sagter" 4x4 soos die Raider, wat die 95% baie beter doen, is net vir my meer gepas. Vir MY.

Elke ou het mos maar sy eie tool vir sy job nodig.
"Everything you see, I owe to Spaghetti"........Sophia Loren

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Fri Jan 27, 2017 6:58 am

Dankie Petri vir die terugvoer. Ek dink die eerste stap is om albei te gaan toetsbestuur.

Sal hoor wat Toyota vir my kan reel. Daar was nog nooit as ek by hulle was 'n V6 LC beskikbaar om te ry nie. Dink die V6 Revo's is dalk ook nie te volop nie.
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Fri Jan 27, 2017 7:40 am

Persoonlik behoeftes en smaak maak seker maar die grootste deel uit van keuse. As plat kar is die hilux defenitief beter, en goedkoper. As jy dit gebruik vir overlanding raak die cruiser n beter opsie, tov spasie, gewig, sleep ens.

So hang af hoeveel jy van die twee doen, en waar is jou overlanding, nie dat die hilux daar sal loop nie, maar n cruiser doen dit beter in die sin dat jy minder het om te worry oor. Byv ons het eenkeer Kunene mond toe gery toe steek n stok op die strand een hilux se cv boot stukkend. Ek het n hilux op die plaas gery vir n ruk, onderhoud en herstel werk was baie meer as n cruiser, eintlik het jy nie herstel werk op n cruiser nie hy word net gediens. Ek het ook al n cv boot verloor op die hilux van net indie sand vasit. Daai blikpaatjies onder hilux moet jy vervang met iets wat werk vir off road, die gras buig dit,. :D: Selfde vir daai groot tupperware 'bumper' voor , geringste drukkie breek die knippies af.

Cruiser sal die hilux beslis oorleef. Jy kan hilux inruil, maar n cruiser verkoop homself lank voer jy hom wil verkoop.

Ek het ook maar gesukkel met die V6 se clutch- petrol kombinasie , omtrent elke keer laat vrek, was ook gewoond aan die 1Hz, wat vir off road en plaas werk baie beter is, maar die V6 het meer krag, selfs vir sleep is die V6 nie sleg nie. Die pedol box maak dit beslis beter, gee bietjie meer torque by die wegtrek, of jy moet maar die clutch net meer gebruik.
Johan Kriel

Prado

petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: land cruiser
Real Name: petri

Fri Jan 27, 2017 8:27 am

Agteros wrote:Dankie Petri vir die terugvoer. Ek dink die eerste stap is om albei te gaan toetsbestuur.

Sal hoor wat Toyota vir my kan reel. Daar was nog nooit as ek by hulle was 'n V6 LC beskikbaar om te ry nie. Dink die V6 Revo's is dalk ook nie te volop nie.
My pel Andries Stone by Mortimer hier by ons het nou 'n demo Revo V6. 0583035441.

Vir my sal die keuse maklik wees.......LC V6, want ek soek NET manual.

Stem 200% saam met Johan.......vir sy gebruik, slegte plekke / plaaspaaie, is die LC beter. Die Hilux se bak is BAIE sagter as die LC sinne.

Vir my gebruik is die Lux weer beter........11,5km/liter teen 130, hy het lekker bells en whistles vir langpad teerpad, diensplan ens ens ens.

..........so het elke ou sy eie spesifieke tool vir sy eie spesifieke job nodig.

Johan ek is nou OT hier op A/Os se thread..........maar wat is 'n "pedal box"?? Bly jy is happy met daai V6!!!
"Everything you see, I owe to Spaghetti"........Sophia Loren

User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Fri Jan 27, 2017 8:29 am

ChrisF wrote: Blinkgat kan dit vir jou bou
Alucab doen dit ook
Dink die Aha-camper werk ook so .. check net.
My keuse was die abba camper en is nie spyt nie. Dalk bietjie swaarder as die aluminuim. Goeie kwaliteit en die glasvesel isoleer biejie beter. Uitleg ook goed.
Last edited by Johan Kriel on Fri Jan 27, 2017 8:40 am, edited 1 time in total.
Johan Kriel

Prado

User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Fri Jan 27, 2017 8:39 am

petri oosthuizen wrote:.........maar wat is 'n "pedal box"?? Bly jy is happy met daai V6!!!
Petri , dis n klein boxie wat jy by die petrol pedaal inplug, sommer self, daar waar die drade by die petrol pedaal nplug. Jy kon dit stel na gelang van jou behoeftes, , ek dink wat hy doen is hy vertel die ECU om meer petrol te voer as wat die pedaal se sein sou deurgee.

Die grootste issue vir my met die nuwerwetse electroniese pedaal is dat die sein n 'delay' het, is nie so direk soos die kabel nie. Jy moet eers die petrol trap en wag dat die engien die sein kry en die revs optel voor jy die clutch kan los. By die 1hz los jy die clutch amper heel en dan gee jy diesel.
Johan Kriel

Prado

User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1139
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 xtra cab
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Fri Jan 27, 2017 9:38 am

Agteros wrote:Dankie Petri vir die terugvoer. Ek dink die eerste stap is om albei te gaan toetsbestuur.

Sal hoor wat Toyota vir my kan reel. Daar was nog nooit as ek by hulle was 'n V6 LC beskikbaar om te ry nie. Dink die V6 Revo's is dalk ook nie te volop nie.
Jy kan my revo v6 vir n toetsrit neem as Toyota nie vir jou een het nie

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Fri Jan 27, 2017 10:05 am

Johan Kriel wrote:
petri oosthuizen wrote:.........maar wat is 'n "pedal box"?? Bly jy is happy met daai V6!!!
Petri , dis n klein boxie wat jy by die petrol pedaal inplug, sommer self, daar waar die drade by die petrol pedaal nplug. Jy kon dit stel na gelang van jou behoeftes, , ek dink wat hy doen is hy vertel die ECU om meer petrol te voer as wat die pedaal se sein sou deurgee.

Die grootste issue vir my met die nuwerwetse electroniese pedaal is dat die sein n 'delay' het, is nie so direk soos die kabel nie. Jy moet eers die petrol trap en wag dat die engien die sein kry en die revs optel voor jy die clutch kan los. By die 1hz los jy die clutch amper heel en dan gee jy diesel.
Selfde probleem met die Toyota karre ook.

meeste van die tyd okay. Dan staan jy lank by n rooi robot en die revs val al verder en verder ... jy moet eers daai petrol "blip" om die revs op te tel, anders vrek hy as jy die clutch uitlaat ....

petri oosthuizen
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri Apr 24, 2009 12:35 pm
Town: bethlehem
Vehicle: land cruiser
Real Name: petri

Fri Jan 27, 2017 10:32 am

Thanks Johan - nooit geweet mens kry so iets nie.

Guys ek moet se, ek was BAIE verbaas met hoe my 2,8 vanaf idle GLAD nie stol nie. Ek dink ek gaan my boot in 4H kan uittrek teen 'n ramp op deur net te idle.

Die Raider het "Hill Ascent Control" ook in.........ek weet nie of dit DIT is nie, maar genuine, daai 2,8 sal aanhou loop teen idle tot jy teen 'n boom vasry, en dan verder daar staan en spin. BAIE nice (vir my gebruik), ek idle 1ste en 2de rat om die plasie, no problems.
"Everything you see, I owe to Spaghetti"........Sophia Loren

User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Fri Jan 27, 2017 2:10 pm

[quote="petri oosthuizen"Guys ek moet se, ek was BAIE verbaas met hoe my 2,8 vanaf idle GLAD nie stol nie. /quote]

Petri, die diesels het maar meer torque by idle as n petrol weens die stadiger ontbranding en dan die langer slag lengte van die silinder. As jy n diesel se clutch laat glip op idle gaan hy n bokspring maak en dan vrek of dalk aanhou loop. n Petrol dood net daar sonder om te protesteer.

Die ouer turbo diesels ry ook maar ongemaklik off road of op veld paadjies weens die turbo lag, by die tyd dat die krag deur kom is jy uit die dip, en dan wil hy weg hardloop, dan moet jy weer keer. :D:
Johan Kriel

Prado

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Sat Jan 28, 2017 9:08 am

Frederick wrote:
Agteros wrote:Dankie Petri vir die terugvoer. Ek dink die eerste stap is om albei te gaan toetsbestuur.

Sal hoor wat Toyota vir my kan reel. Daar was nog nooit as ek by hulle was 'n V6 LC beskikbaar om te ry nie. Dink die V6 Revo's is dalk ook nie te volop nie.
Jy kan my revo v6 vir n toetsrit neem as Toyota nie vir jou een het nie
Baie dankie vir die aanbod Frederick. As Toyota my nie kan help nie sal ek jou definitief kontak (ek sal mooi ry belowe :thumbup: ).
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Sun Jan 29, 2017 9:56 am

Ek het bietjie op Toyota Australie se webblad geloer. Die LC se 5de rat ratio is nou 0.75 teenoor die SA model wat nog 0.881 is. My rowwe berekening is dit behoort die refs af te bring van 3000 na 2500 @ 120km/h. Dit is meer in my smaak. :thumbup: Brandstofverbruik behoort ook baie te verbeter.
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 604
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Sun Jan 29, 2017 10:12 am

Ek het vestaan dis net op die V8 diesel, maar kom ons kyk. Moet se die 5e op die V6 is maar kort op die 4e maar vir ligte sleep pas die kort 5e my beter,
Johan Kriel

Prado

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3427
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Mon Jan 30, 2017 8:04 am

Hi Hugo

Is jy nog bereid om agteros se canopy aan my te verkoop as jy agteros verkoop?
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Mon Jan 30, 2017 9:24 am

The Legend wrote:Hi Hugo

Is jy nog bereid om agteros se canopy aan my te verkoop as jy agteros verkoop?
More Dawie. Sover moontlik probeer ek altyd my woord hou. :thumbup:

Die canopy se skarnier van die agtervenster het bietjie roes op wat sal moet aandag kry. Daar is iemand wat hier naby aan my bly wat belang gestel in die bakkie. Ek sal net vir hom moet se hy vat dan die bakkie sonder die canopy.
Ek is seker ons sal iets kan uitwerk! :thumbup:
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3427
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Mon Jan 30, 2017 10:17 am

Dit was baie lank terug toe ek met jou gesels het oor die canopy-wou net seker maak jy onthou nog. Het die Canopy n skuif venter in?
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3427
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Mon Jan 30, 2017 10:22 am

Hugo gee net weer jou e-pos adres vir my .Dan kan ons verder per e-pos kommunikeer.
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 629
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2200 4x4 DC
Real Name: Hugo Janse van Rensburg

Mon Jan 30, 2017 10:30 am

The Legend wrote:Hugo gee net weer jou e-pos adres vir my .Dan kan ons verder per e-pos kommunikeer.
Hi Dawie - vir jou 'n epos gestuur.
2012 FJ Sport Cruiser
1986 Hilux DC 4x4

Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users