Hilux 2006 clutch
- Biltongman
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Thu Dec 31, 2015 9:54 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: Toyota 4x4 4l dc Toyota 2.2 dc sfa Ford f100 351c
- Real Name: Harm
Hilux 2006 clutch
Naand julle ek wil vir my bakkie 'n ander clutch plaat en pressure plate insit toyota sin maak dit nie in die sand nie. Ek het een ingesit en toe ons uit die Namib kom begin jy hom ruik. Ek wil nie weer die kans vat nie. Dis 4l v6 dc hilux.
- Cinco
- Low Range 4WD
- Posts: 111
- Joined: Mon May 21, 2012 4:56 pm
- Town: Marloth Park
- Vehicle: Hilux Vigo
- Real Name: Ian
- Club VHF Licence: HC243
- Location: Mpumalanga
Re: Hilux 2006 clutch
Probeer Sachs. Halle het n "heavy duty" begin verkoop vir die 3.0D4D. Miskien het hulle een vir jou bakkie.
Wishing my life away till the next trip!
- Biltongman
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Thu Dec 31, 2015 9:54 pm
- Town: Postmasburg
- Vehicle: Toyota 4x4 4l dc Toyota 2.2 dc sfa Ford f100 351c
- Real Name: Harm
Re: Hilux 2006 clutch
Dankie waar kry ek hulle