Page 1 of 1

Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Sun Apr 09, 2017 5:41 pm
by TheoF
Kan iemand dalk vir my sê wat die prys op n nuwe hilux xtra cab 4x4 behoort te wees na afslag .Ek sien die lysprys is R492 900.

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Sun Apr 09, 2017 6:00 pm
by ChrisF
Dit hang als af van jou plaaslike handelaar ....

3 tot 5% is seker die norm.

Maar as hulle honger is vir n sale kan jy dalk 7% kry ....


Laas jaar n handelaar gehad wat ZERO afslag aanbied - EFT en geen trade, maar not a dem wou daai man besigheid praat nie .... 2km verder 7% afslag gekry.



Praat gerus met Esme by Barloworld Toyota Tygervallei - 021 910 8000 (ek weet hulle lewer af)

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Sun Apr 09, 2017 6:11 pm
by TheoF
Dnki Chris.

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Sun Apr 09, 2017 8:17 pm
by ChrisF
Sê gerus Chris "Langpad" het jou verwys.

Groete en voorspoed. :)

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Mon Apr 10, 2017 12:32 am
by Rigger
R458000 + R3500 on the road. So twee weke gelede by Toyota Paarl. Dink dis 'n baie goeie prys

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Wed Apr 12, 2017 9:32 am
by Yo-Yo
Jammer Jy is so ver van ons af OOs Rand
492 900 min R39432.00 -- Total R453 468.00 Plus R3 500 on the road plus accessories

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Wed Apr 12, 2017 9:32 pm
by TheoF
Tony ek het vandag dieselfde goeie prys gekry hier in my hometown R453 615 + R3 250 on the road. Stuart Atkinson Mosselbaai Toyota.

Re: Xtra cab 4x4 GD 6 prys

Posted: Thu Apr 13, 2017 9:46 am
by Yo-Yo
Mooi - dit is n gooi prys- daar is nie baie oor in die Kar vir profit nie- en die verkoopsman kry dan maar min-- maar n goeie deal vir Jou.