PETROL SMELL, FILLING UP?
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Mon Nov 17, 2008 1:42 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.4petrol dc hilux 4x4
- Real Name: reynhard
PETROL SMELL, FILLING UP?
Hi julle wyse manne!
My 2.4 ryk erg na petrol as ek hom volmaak,dit verdwyn gewoonlik as die naald so bietjie sak(redelik vinnig,haha).Is dit normaal,en hoe kan ek ontslae raak daarvan,is darem nie lekker as ek my ELVIS pak aantrek en ek ryk soos 95 lrp in plaas van Hugo boss nie.HELP ASB
VOSSIE

- LouisK
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
- Real Name: Louis Kriel
- Location: Durbanville
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Myne ruik weer na diesel! :D
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Begin kyk by jou petrol cap, sluit hy nog mooi dig
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Mon Nov 17, 2008 1:42 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.4petrol dc hilux 4x4
- Real Name: reynhard
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Dankie,daar is geen petrol merke by die kaop nie so ek neem aan dit seel nog goed,dis asof dit van voor of onder af kom,daar is nie dalk n breather of so iets wat daar iewers sit nie?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Ek vind dat as ek vir Kaspaas tot bo in die nek volmaak ruik hy ook... So nou as die nozzle die eerste kees afskop, dan stop ek die jockey dat hy nie meer petrol inforseer (trickle) nie... dan ruik hy gewoonlik nie na petrol nie.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Mon Nov 17, 2008 1:42 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.4petrol dc hilux 4x4
- Real Name: reynhard
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Dankie sal dit probeer,try maar net so vol as moontlik maak,moet seker maar invest in n longrange tenk
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
DittoEk vind dat as ek vir Kaspaas tot bo in die nek volmaak ruik hy ook... So nou as die nozzle die eerste kees afskop, dan stop ek die jockey dat hy nie meer petrol inforseer (trickle) nie... dan ruik hy gewoonlik nie na petrol nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Dit kan wees dat jou breather geblock is en dan te veel druk in die tank veroorsaak wat dan veroorsaak dat hy fisies iewers petrol lek. Myne doen dit as ek hom baie vol maak en dan offroad gaan, die petrol drup sommer op die wiel
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Cassie, kyk of jou breather pyp nie dalk `n kraak in het nie, en kyk sommer of die pype se klampe behoorlik vas is. Ek het op myne gevind dat die breather pyp nie eers meer `n clamp op gehad het nie....
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Ek wil eintlik my petrol tanke af haal en die stelsel re-design. Ek het 'n longrange tank op en hulle het net die oorsponklikke breather gebruik en die LR sin by hom in ge-T.
Soos ek sê wil ek dit redesign want ek kry ook te maklik 'n airlock as ek nie by die LR begin volmaak nie. En dan wil ek so klein (1 of 2L) S/S tank laat maak wat ek net na die tank sit dat wanneer ek nou die hoedruk pomp gaan insit, daar altyd petrol is vir hom om te suig maak nie saak teen watse helling ek staan nie
Soos ek sê wil ek dit redesign want ek kry ook te maklik 'n airlock as ek nie by die LR begin volmaak nie. En dan wil ek so klein (1 of 2L) S/S tank laat maak wat ek net na die tank sit dat wanneer ek nou die hoedruk pomp gaan insit, daar altyd petrol is vir hom om te suig maak nie saak teen watse helling ek staan nie
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Nee Cassie petrol tanks werk juis nie so nie. Jou breather moet net lug inlaat soos die tank leeg word maar nooit lug uitlaat as die druk opbou nie (one way valve) die enigset meganisme wat te veel druk uitlaat is die prop. As jou tank hengse suig waneer jy die prop afhaal (veral as die tank baie leeg geword het vandat hy laas oop was) is die one way valve geblok. As hy lug uiblaas waneer die tank nog baie vol is en onder druk is is dit normaal maar waneer hy aanhou uitstoot al is die prop gesluit (tensy hy oorvol is soos Thys genoem het), seël jou prop nie meer goed nie. Bulldog het op 'n stadium to ons net die conversion klaar gedoen het bly lug uitblaas langs die prop verby even al was hy gesluit. Hy het ook 2 tanks in parralel (of is dit nou series ) so hy bou dubbel die hoeveelheid druk op Dit was de prop se skuld want toe ek die pressure build up neutraliseer deur die one way valve te onkoppel was die probleem weg.CasKru wrote:Dit kan wees dat jou breather geblock is en dan te veel druk in die tank veroorsaak wat dan veroorsaak dat hy fisies iewers petrol lek. Myne doen dit as ek hom baie vol maak en dan offroad gaan, die petrol drup sommer op die wiel
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
So as ek jou reg verstaan moet ek die one way valve ontkoppel
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Ye en dan verleng jy hom met 'n pypie tot in die engine bay en boor 'n dun gaatjie in die dizzy cap en steek die puntjie van die pyp daar in. Jy sal nooit weer petrol gasse ruik nie beloweCasKru wrote:So as ek jou reg verstaan moet ek die one way valve ontkoppel
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Dit sal darem baie interesant wees om te sien as jy daai Hilux start.........Dit sal die warmste een wees in die land!!!!BenHur wrote:Ye en dan verleng jy hom met 'n pypie tot in die engine bay en boor 'n dun gaatjie in die dizzy cap en steek die puntjie van die pyp daar in. Jy sal nooit weer petrol gasse ruik nie beloweCasKru wrote:So as ek jou reg verstaan moet ek die one way valve ontkoppel
Johan Marais
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Ek lag myself skoon van my sitplek af!!
Ek wou gese het dat jy miskien daaronder met jou lighter moet gaan kyk waarvandaan die petrol lek, maar die dizzy is a baie beter idee.
Ek wou gese het dat jy miskien daaronder met jou lighter moet gaan kyk waarvandaan die petrol lek, maar die dizzy is a baie beter idee.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
But seriously, to respond to the original query, it does not sound right. Sure one gets fuel smells immediately after filling up, or having parked in the hot sun with a relatively full tank. There would have to be a fault on either;
Any of the fuel lines (feed and return)
Breather and one way valve (if installed, mine does'nt have [SFA '90])
The filler hose / cap seal
Any of the connections
The tank itself or fuel guage port
Hope you find the problem and that it's an easy fix.
Any of the fuel lines (feed and return)
Breather and one way valve (if installed, mine does'nt have [SFA '90])
The filler hose / cap seal
Any of the connections
The tank itself or fuel guage port
Hope you find the problem and that it's an easy fix.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Holy cow!
Where's that from, Iraqi oil well sabotage?
Where's that from, Iraqi oil well sabotage?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Nope... that was me when the Taxi cut me off last week :evil: :evil:
To God be the glory
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Lyk soos wanneer ek die braaivuur aansteek, dis hoeka more weer VRYDAG
Okay i'm off the topic
Okay i'm off the topic
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Ek het op my bantam die selfde gehad en dit was die toevoor pyp wat 'n bars ingehad het eers toe hy later begin erg lek kon ek vasstel wat die probleem is.Hi julle wyse manne!
My 2.4 ryk erg na petrol as ek hom volmaak,dit verdwyn gewoonlik as die naald so bietjie sak(redelik vinnig,haha).Is dit normaal,en hoe kan ek ontslae raak daarvan,is darem nie lekker as ek my ELVIS pak aantrek en ek ryk soos 95 lrp in plaas van Hugo boss nie.HELP ASB
VOSSIE
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
ek het ook dieselfde probleem gehad, en 'n klein gaaikie in die petrol "cap" geboor....problem solved
miskien maak jy TE vol ?
miskien maak jy TE vol ?
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Kan stem vir die petrol cap se breather wat vassteek. Het myne (ou s/cab 2.4SFA) in die oop posisie ge"jam" en nie weer petrol geruik nie, net as hy te vol gemaak is. Later toe maar gedink om anner cap tekoop, maar is weg voor ek dit kon doen
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
-
- Low Range 4WD
- Posts: 134
- Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
- Town: Swakopmund
- Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
- Real Name: Ockie
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Vossie1: Doer in 1991 toe ek my 4Y gekoop het, het die 4x4 op lae toere begin ruk-ruk en met sy 1500km diens toe vertel hulle vir my dat dit die kompenseer-lugklep is wat op die lugpyp van die tenk is wat foutief is. Dié klep sy uitlaat eindig in die onderstel se groot balke. Wel, die rukkery was reg en ek vra toe vir die werktuigkundige wat was fout, en hy vertel vir my dat dit daai klep is en al wat 'n mens moet doen, is om 'n gaatjie te boor deur die klep se diafragma en dis die end van die probleme.
Behalwe natuurlik dat die voertuig skielik 'n petrolreuk gekry het en toe kontak ek die tegniese afdeling van Toyota SA en wou by hulle weet wat die gevolge is van so 'n 'oop' klep. Sekerlik moet daar petrol deurloop tot binne jou onderstel? Onafgesien van die reuk, gaan die onderstel van binnekant af ook roes. Seker onnodig om te sê dat Toyota 'poste haste' die klep met 'n regwerkende een vervang het en my nogal bedank het dat ek die probleem onder hulle aandag gebring het want dit was die een komponenet wat nooit probleme gee nie! Toe weet hulle dan ook hoekom: Die werktuigkundiges boor eenvoudig 'n gaaitjie daardeur!
Behalwe natuurlik dat die voertuig skielik 'n petrolreuk gekry het en toe kontak ek die tegniese afdeling van Toyota SA en wou by hulle weet wat die gevolge is van so 'n 'oop' klep. Sekerlik moet daar petrol deurloop tot binne jou onderstel? Onafgesien van die reuk, gaan die onderstel van binnekant af ook roes. Seker onnodig om te sê dat Toyota 'poste haste' die klep met 'n regwerkende een vervang het en my nogal bedank het dat ek die probleem onder hulle aandag gebring het want dit was die een komponenet wat nooit probleme gee nie! Toe weet hulle dan ook hoekom: Die werktuigkundiges boor eenvoudig 'n gaaitjie daardeur!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
As jou petrol ank (sisteem) gasse uitlaat verdamp jou duur petrol. Dis hoekom die sisteem nie veronderstel is om enige gasse uit te laat nie net lug in te suig deur die one way valve anders sal jou engine starve as die petrol nie uit die tank will kom nie Dus 'n gatjie in die prop kos jou geld want dit maak jou kar swaarder op petrol. Nuwerwetse karre het ook 'n Charcoal cannister in die engine bay waardeer gasse (met behulp van engine vacuum) uit die tank gesuig word. Die gasse "liquify dan in die charcoal canaster for dit in die engine opgeneem word sodat dit nie ongebruik in die atmosfeer vrygelaat word en dus vermors word nie.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Bennie toe jy van charcoal praat dog ek net jy wil alweer gaan braaiiiiNuwerwetse karre het ook 'n Charcoal cannister in die engine bay
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Moenetnie laat Niel jou hoor nie anners kry jy dalk net 'n lecture oor dat mens eintlik net met hout moet braai
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Wat weet hy van hout? Al wat hulle in die Kaap het is Fynbos....BenHur wrote:Moenetnie laat Niel jou hoor nie anners kry jy dalk net 'n lecture oor dat mens eintlik net met hout moet braai
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Dit kan nog gaan,nie soos sekere diesel koppe wat heeltemal bedwelm word as hulle diesel ingooi nie.
n vark bly maar n vark
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: PETROL SMELL, FILLING UP?
Ek ken van soetdooring, kameeldooring, rooikraans en nog ander harde hout soorte wat lekker braai en pes charcoal , maar het jy al met droë proteabos gebraai. Maat die vynbos maak kole wat skrik vir niks , hy is net nie soos ander hout beskikbaar nie.Wat weet hy van hout? Al wat hulle in die Kaap het is Fynbos....
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7