This was a discussion in our office this morning can a D4D motor fit in a Legend shape hilux and what will have to be changed and modified. OR is it a non fit all together
Your opinions pls or if you know of someone that did it pls tell us
D4D motor in a Legend shape Hilux
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Enige iets is moontlik,verander engin brackets of sit soma agter op bak
n vark bly maar n vark
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Dis moontlik, maar jy gaan deur jou ore betaal vir daai enjin. Sal sekerlik goedkoper wees om bakkie in te ruil op n D4D bakkie
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Dis soos Riaan sê, die enjins is banja dier dit is nie die geld en sukkel werd nie, want hy gaan ook nie net so inpas nie
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Niel dit is n baie interesante vraag wat jy het ek het so twee naweke terug John se D4D reg langs myne gepark en ek moet se ek sal hom daar inkry die bonnet mag n bietjie van n probleem wees maar ek glo daar is manne wat dit sal kan doen. Ek dink die dag as my motor groet gaan ek een inplant.
Ek wil nou al begin ronkyk by scrapyards as ek een kan optel vir n bilike prys gaan ek n plan maak.
Ek is net nie seker van die ratkas nie sal hom seker maar kompleet met die moet koop en dan natuurlik die elektronics.
Ek wil nou al begin ronkyk by scrapyards as ek een kan optel vir n bilike prys gaan ek n plan maak.
Ek is net nie seker van die ratkas nie sal hom seker maar kompleet met die moet koop en dan natuurlik die elektronics.
Everything keeps going right Toyota
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Niel, maak die ou 'n offer wat jy nie kan weier nie
http://search.autotrader.co.za/www/cars ... 4185496275
http://search.autotrader.co.za/www/cars ... 4185496275
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Sal nie omgee om die enjin in my SFA te sit nieswifty wrote:Niel, maak die ou 'n offer wat jy nie kan weier nie
http://search.autotrader.co.za/www/cars ... 4185496275
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Martin, ek het hulle al gekontak maar hulle wil alles verkoop one go. Ek soek nie die motor nie net die intercooler
Dit was snaaks om te hoor die klimaat beheer werk nog en die cab is ISM
Dit was snaaks om te hoor die klimaat beheer werk nog en die cab is ISM