Fortuner cv
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Fortuner cv
Weet een van julle of die Foruner en Hilux dieselfde cv 's gebruik .
En miskien waar n ou so iets kan kry .
En miskien waar n ou so iets kan kry .
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Toyota is die eenagste een. Die From Kong een's hou nie.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Hudson het gese hy wil syne vir my leen
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
Re: Fortuner cv
Robert, my CV net gekalf in Moremi nou Dec. Ek het 'n CV daar gekoop (pirate) maar toe nooit opgesit nie, en het so huistoe gery.
Ek het nou gou gaan kyk, met die oog lyk hy presies dieselle as OOOODS se Tuna s'n.
Ek het R730.00 betaal so as hy pas kan jy maar kom haal.
Ek het nou gou gaan kyk, met die oog lyk hy presies dieselle as OOOODS se Tuna s'n.
Ek het R730.00 betaal so as hy pas kan jy maar kom haal.
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Thanks Mark ,Ek kyk ook net gou pryse van Toyota sin ,op einde weet ek nie moet ek gaan vir die pitate of geniune .Ek sal jou oor die naweek lui .
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Ek moet blykbaar ook kyk na die splines die ou be n14x4 se daar is n verskil in n 2,5 en n d4d hy het ander dag hart geleer. so weet nie hoe is die Tuna sin nie.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Wat rook jy ek soek ook daai goed is sterkOptimus Prime wrote:Hudson het gese hy wil syne vir my leen
Rob net ‘n tip die From Kong gaan net werk op die teer pad en grond pad (Vir nood geval is dit OK) as jy baie 4x4 ry gaan hy nie hou nie trust my veral as jy after market suspensie in het en jou Tuna het.
Praat met Ralph hy sit Toyota eens vir jou in teen baie minder as wat die stealers vra.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Gaan nou vir Ralph ook bel ,het Bur die ingesit by N14x4 of ander
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Fortuner cv
Hy het Toyota eens duer Ralph laat insit.Optimus Prime wrote:Gaan nou vir Ralph ook bel ,het Bur die ingesit by N14x4 of ander
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Fortuner cv
Stem saam, ek het my mielie af gesullel om daai bearing af te kry, maar splines het seergekry, nie sommer iets wat jy langs die pad wil regmaak nie