Opinie bridgestone deulers

You can ask your Fortuner related questions here. Also feel free to show us the modifications you did on your vehicle.
Post Reply
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Opinie bridgestone deulers

Post by Rianc »

Hi Guys, wat is julle opinie van die Bridgestone deulers At's wat op die Fortuners is. Ek het mos nou een gekoop en die bande lyk nog goed, so nie nou nodig om te vervang nie, maar wat van die toekoms? Ek wil ook nie terug gaan na BF's toe nie, ry te veel op die pad. Het onlangs Hankook Diana Pros MX op my Hilux gesit en dink dis baie lekker bande. jammer hierdie vrae is seker al 'n duisend keer op die forum geplaas.
Rianc
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Tal »

Die D694 is vir my oraait, maar moet nooit die D697 koop nie, ek het op my lux dit en 7 pap wiele in 15000km!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Rianc »

Tal, jy het nou al so baie raad gegee, en dis jou k@kkas dat ek nou met 'n Fortuner sit! Na watse bande verwys jy met die D694/7?
Thanks
RianC
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Tal »

Gee my gou 5min
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Tal »

D694
ImageUploadedByTapatalk 21365858551.053410.jpg
D697
ImageUploadedByTapatalk 21365858699.205907.jpg
(114.12 KiB) Downloaded 855 times
ImageUploadedByTapatalk 21365858777.713432.jpg
(117.32 KiB) Downloaded 855 times
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Rianc »

Thanks Tal ek het D694!
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Rianc »

Tal, wat se tipe pap wiele het jy gehad? Sidewall, dorings, klip, krappe of kreef?
Vertel bietjie! 7 is kwaai vir 15000km. Touch wood, maar op my bakkies het ek nog nooit 'n pap wiel gehad nie en het al Goodyear Wranglers. Yokaham Geolanders, FireStone ATX (ou isuzu) BF's en Hankooks gehad. Moet wel byvoeg dat op 'n trip in die ooskaap dat my buddy met sy Wragles 4 bande verloor het en ek met die ATX niks verloor het nie, daai paaie was so skurf soos 'n hout rasper op denne hout.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Hoppy »

Het Duelers 694's gehad, beste grip in meeste omstandighede, maar meeste pap wiele ooit.

Het toe "no name" all terains opgesit, nie een pap wiel in 80 000 km nie

Na baie oortuiging (agv die prys ) het ek ingegee en BF KM2's opgesit, beste besluit nog, my Hilux voel weer soos n Hilux!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Rianc »

Julle het nog nie vir my gesê waar julle pap wiele kry nie? Sekerlik nie die sand nie, dalk in die bos? dalk op die berg? Indien dit klip is moet jy seker harder PSi hou as met ander bande?
Thanks Rianc Go Stormers!!
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Rianc »

Tal daai D694? is hy te koop? of gaan jy hom vir my gee? Othou jy het gesê ek moet 'n Tuna koop!
Thanks
RianC
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Tal »

Myne is net everyday driving. Ek boer so dit is bietjie van als, maar ek het al alles getry, maar nooit ooit weer duelers nie
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Tal »

Haha, daai is my ekstra spaarwiel wat ek by JamesWright gekoop het
ImageUploadedByTapatalk 21365868660.592942.jpg
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Thabogrobler »

Meeste pap wiele wat ek al gehad het was spyker - dit kom daarvan om in die boubedryf te werk!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Oupa Stig »

SpykerS Thabo, spykerS, met 'n S aan die einde. Anders verstaan ons jou dalk verkeerd.... :twisted:
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by TOYODA »

Ek het 'n '11 Hilux met Deulers op gehad.

Het meestal teerpad gery en so af en toe 'n slegte grondpad, as ek by my skoonpa gaan kuier het.

Nie een pap wiel in 15 000km gehad nie en die bande het nog baie goed gelyk toe ek die bakkie verkoop het.

Dis 'n baie goeie band op droë en nat teerpad. Het teen +80km/h deur waterplasse gejaag, sonder aquaplaning... :shh:
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Tal »

Ek hou regtig van die band, baie goeie all terrain, maar ek word nie betaal om pap wiele om te ruil nie, ek ry al met jack en tools op die bak, want dis vinniger as om als agter die sitplek uit te kry!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by JEEPIE »

ekt duellers op my ou isuzu ery
3 stelle
het nou die wrangler vervang opi hilux met duellers
beste besluit ooit
sitin nat en droe
ek laaik kwai di duellers
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Opinie bridgestone deulers

Post by Traveler »

Stel 694's op my Isuzu gehad toe ek nog in Zambia gewerk het. Nie pap wiel ooit nie.

Die 697's is nogal populer by 1 van my mynbou kliente. Hulle bakkies (Hilux's), ry almal op 697's. hulle ry die myn se paaie op en af, en buiten goeie km's, is hulle betroubaar, en veilig.
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “Toyota Fortuner 4x4 Forum”