Raad met MUDS vir Tuna

You can ask your Fortuner related questions here. Also feel free to show us the modifications you did on your vehicle.
Post Reply
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Raad met MUDS vir Tuna

Post by Modder Tekkies »

Ek is in die proses om vir my D4D 'n paar modder bande te kry. Hardloop tans 'n stel Bridgestone Dueler AT op my Fortuner.

Die idee is om die modder bande op aparte stel rims te sit of die Bridgestones van die cruiser rims af te trek en te skuif na nuwe stel met die muds op die cruiser rims, anyway ek wil graag weet of daar manne daar buite is wat muds op hulle voertuig het en heel tevrede is.

Ek het ondervinding met Kumho en was baie in my noppies met hulle. Hulle het ook nie baie padgeraas vir 'n mud nie. My Fortuner dra redelike ekstra gewig en is net bekommerd dat hulle bietjie te sag is vir al die gewig.

Enige iemand persoonlike ondervinding met BF muds? Ek het die AT's op my Jeep gehad en hulle klim te maklik af vir my.

Dis nie 'n elke dag voertuig nie en ek worry nie oor pad geraas nie, verkies dat die "blinde" padlopers in Voortrekker straat my hoor aankom :dance1:

Dankie op voorbaat vir enige insae :thumbup:
Image
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by TOYODA »

Ferdinand,

Watter size modder band wil jy op sit? En wat is die wydte van die cruiser rims?
User avatar
FJCruiser-ZN
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 458
Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
Town: Durban
Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
Real Name: Tony
Club VHF Licence: X224

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by FJCruiser-ZN »

Ferdinand

I'm running Cooper STT's on my Hilux and I haven't had any problems yet. I rotate every 10000km.

The tyre's are a bit noisy on the tar, but that's expected from muds.

I do a lot of loose sand and mud. I'd guess 50/50 tar/dirt. I've just done over 30k on my tyre's ant they're still looking good. Should easily get 80k.

If you're planning on doing rocks, muds are not the way to go. Loose / jagged rocks wreck havoc with the tread.

The other day I followed a bakkie with AT's through a mud bath, the AT's were spinning like mad without traction, my Hilux didn't even wheel spin.

I wouldn't worry about changing rims, your Tuna will look great with muds.

T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Image
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Modder Tekkies »

TOYODA wrote:Ferdinand,

Watter size modder band wil jy op sit? En wat is die wydte van die cruiser rims?
Tiaan

Ek is nie veel van 'n bande guru nie, maar ek dink die cruiser rims is 10J :shock:

Huidige bande is 16" en wil graag by hulle hou. Die ander rims in gedagte is die Dick Cepek Torgue's. ook in 16"

Ek sal moet loer en seker maak :slap:
Image
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Modder Tekkies »

Legend 35

If you're planning on doing rocks, muds are not the way to go. Loose / jagged rocks wreck havoc with the tread.

I will mostly do sand and gravel, but on trails you are bound to get rocky sections and in some areas they can be 50% of the trail in the WC.

I ran KUMHO muds on my 2.7i Hilux SC and they performed awsome no matter what i threw at them. Did a lot of rocky trails with them with no problem as they are a relative soft mud.

My Tuna has a 2 wheel carrier, 100L extra fuel tank and on trips a roof rack with tent as you can see in my signature. I am afraid that the weight may be to much for the KUMHO's thus reducing millage on them.
Image
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by TOYODA »

Ferdinand,

My 2cw:

Ek het Bridgestone Dueler AT op my vorige Hilux gehad en dis 'n lekker band vir teerpad en grondpad, maar ek sal die sê dis die beste vir offroad ry waar daar skerp klippe is nie.

Die probleem met 2 verskillende stelle bande is dat jy dit die heel tyd moet omruil. Laat doen jy dit by 'n plek, kos dit jou geld. Dis 'n lang proses om dit self te doen. En almal wat ek ken kla oordat hul tussen die twee stelle moet ruil. Dan is daar ook die tyd wat een stel gaan lê en oud word. Ek praat onder korreksie, maar 'n band hou so 5 jaar voor dit begin oud word en kraak. Dit beteken jy moet dubbel die afstand doen wat jy gewoonlik sou doen met een stel.

Gebruik eerder die Cruiser rims, ek dink dis seker die staal rims, en sit iets soos Cooper ST Maxx bande op. Dis iewers tussen 'n A/T en 'n Modder band en hul waarborg iets soos 80 000km op 'n stel.

Ek het Cooper STT's op my Vigo en ek geniet dit. Wonderlik in modder, lekker op grondpad, raas bietjie op teer ( V6 en radio raas meer ), sukkel effens in baie dik sand, maar die loopvlak hou nie baie van skerp klippe nie... maar sal dit nie verruil vir A/T's nie.
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by JEEPIE »

ek ry met dueler at op my hilux (elke dag kar
ek met at opi jeep gehad
lkaas weeek n stel MAXXIS MT op gesit
my maat daai goed is lekker hoor
klou opi pad en werk nog beter offroad
RAFS se jeep het ook nou dieselfde op , sy en ali3n kan ook maar vir jou se
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
richardo1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue May 14, 2013 5:42 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: 1988 SFA 4x4
Real Name: richard

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by richardo1 »

Hi daar :wave:

Ek is nou al op my tweede stel maxxis bighorn muds en hulle is gladnie te sleg nie...ek ry 80% van die tyd op grond paaie en paaie met baie los klippe omdat ek in die berge werk

Die eerste stel maxxis bighorns wat op was het my 73 000 km gegee en dit was oor die tydperk van i jaar.

op die teerpad is die nuwe stel bande ook baie sagter as die ou stel

Maxxis buckshot mudders

:yahoo: :dance1:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Hoppy »

Die Goodyear MTR en BF KM2 is in n klas en prysklas van hulle eie, albei het die 3 laag sidewall, ek het al verskeie stelle MTR's glad gery sonder n enkele pap wiel, dieselfde met die KM2, die MTR sit wel stewiger en klim nie so maklik af nie.

My tweede keuse sal die Kumho wees vir sy uitstekende verrigting in sand, hy loop die stilste en gee goeie kilos.

Derde die Maxxis Bighorn, hy werk baie mooi in modder, sy sidewall is steker as die Kumho, maar hy raas baie en hy hou nie van nat teerpaaie nie.

Ek sou weer MTR's opgesit het as hulle nie so mal geprys was nie, my KZTE loop nou met 31" KM2's en Luxter het nog so 60% oor op sy 35" MTR's.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Raad met MUDS vir Tuna

Post by Tal »

Dink dit is maar meestal 'n kwessie van what floats your boat... Die band wat jy die meeste van hou gaan vir jou die beste werk, ander dag 'n tuna gesien met kl71's en magtig dit lyk spoggerig, maar persoonlik sal ek vir die STT gaan, of die STmax.

Gewig is 'n probleem, so jy sal dalk eerder na die 3ply goedte moet kyk, maar soos hoppy ook gese het MTR en KM2 is in hulle eie prysklas. Laat weet maar wat jy gedoen het, want ek begin ook al stadig rondkyk al het my duelers A/T 694 nou eers 12K op.
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Modder Tekkies »

Hoppy wrote:Die Goodyear MTR en BF KM2 is in n klas en prysklas van hulle eie, albei het die 3 laag sidewall, ek het al verskeie stelle MTR's glad gery sonder n enkele pap wiel, dieselfde met die KM2, die MTR sit wel stewiger en klim nie so maklik af nie.

My tweede keuse sal die Kumho wees vir sy uitstekende verrigting in sand, hy loop die stilste en gee goeie kilos.

Derde die Maxxis Bighorn, hy werk baie mooi in modder, sy sidewall is steker as die Kumho, maar hy raas baie en hy hou nie van nat teerpaaie nie.

Ek sou weer MTR's opgesit het as hulle nie so mal geprys was nie, my KZTE loop nou met 31" KM2's en Luxter het nog so 60% oor op sy 35" MTR's.

Image

nie eers geweet Goodyear maak sulke goed nie, I like :clap:

Nee dis waar, 'n koop mos maar wat jy van hou en so betaal mens soms baie skoolgeld. Persoonlik hou ek nie baie van die Coopers nie, nie dat ek dink dis 'n slegte band nie.

Ek hou van die KM2, net bang die goed klim af soos die AT's, nie dat ek so rof sal aangaan met die D4D nie :siffler:

Ek sal definetief na hierdie Goodyears wil gaan kyk.

Het op die artikel af gekom vandag.

http://www.4wheeloffroad.com/techarticl ... ewall.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Dankie vir al die comments, weet nog nie wat my boat gaan float nie :blink:
Image
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Blackadder »

Ek het so 10 000km terug vir my 'n stel Kumho's op my D4D gesit...dit was 'n toss-up tussen hulle en die BF's maar ek moet bieg ek kon dit net nie oor my hart kry om die BF's se prys te betaal nie. Op grond van raad wat ek toe hier gekry het het ek toe op die Kumho's besluit en ek moet se ek is baie gelukkig. :clap: :clap: :clap:
Image
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Modder Tekkies »

Blackadder wrote:Ek het so 10 000km terug vir my 'n stel Kumho's op my D4D gesit...dit was 'n toss-up tussen hulle en die BF's maar ek moet bieg ek kon dit net nie oor my hart kry om die BF's se prys te betaal nie. Op grond van raad wat ek toe hier gekry het het ek toe op die Kumho's besluit en ek moet se ek is baie gelukkig. :clap: :clap: :clap:
Blackadder :thumbup:

Ek lê baie na die KUMHO mud se kant toe. Kon nog nie iemand kry wat gegronde rede het om hom af te skiet nie, behalwe die sagte side wall. Sien nerens kommentaar dat een van hulle side walls disintegreer het of moeilikheid gegee het nie. As jy latuurlik iets deur jou allie wil trek sal jy dit rekry, of die band nou R2000 of R5000 kos.

Persoonlik dink ek die sagter side wall tel juis in die Kumho se guns, daai goed grip :thumbup:

Die Goodyear MTR lyk na 'n awsome band, maar teen R5500 per band :alvarin:

Ek het nie goeie ondervinding gehad met die BF AT's nie en die smaak is nog vars, so weet nie so mooi van die mud nie. Hulle laat sand in en klim af van die rim.

Die manne met die landies beveel die Cooper sterk aan, maar my Fortuner kan vinniger as 110km so ek is bang die grip in nattigheid is nie te wonderlik nie :siffler: :surrender: :surrender:

Ek het nog tot Augustus toe om te besluit. Miskien moet ek my ekstra stel wielle verkoop en die MTR's aanskaf, anders dink ek die Kumho is die voorloper sover in my boek.
Image
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Tal »

Jy sali fout maak met daai khumos nie! Kl71 lyk smart op 'n tuna
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Rianc »

Tal wys jou fotos. Mos geweet jy gaan ander bande opsit? :bye:
User avatar
Tal
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 551
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
Town: Kroonstad
Vehicle: Fortuna
Real Name: Tal

Re: Raad met MUDS vir Tuna

Post by Tal »

Rianc wrote:Tal wys jou fotos. Mos geweet jy gaan ander bande opsit? :bye:
Haha Rian, nee ek moet nog eers daai bande klaar ry!
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
Post Reply

Return to “Toyota Fortuner 4x4 Forum”