Page 1 of 1

Fortuner front bumper

Posted: Wed Jan 01, 2014 9:00 am
by louis fourie
Ek sien my vriend is 'n bietjie stadig so ek sal dan maar moet vra (internal joke) :D

Hoe haal 'n mens die voorste bumper van die Fortuner af?

Is op die oomblik in Koingnaas, so 100km suid van Port Noloth - hoop die post gaan deur - die sein is maar swak:cry:

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Fortuner front bumper

Posted: Wed Jan 01, 2014 5:24 pm
by Thabogrobler
Ry hom maar af op 'n klip!

Re: Fortuner front bumper

Posted: Wed Jan 01, 2014 7:49 pm
by louis fourie
Thabogrobler wrote:Ry hom maar af op 'n klip!
Dis wat gebeur het met 'n vriend s'n. Wil hom nie heeltemal afruk nie - gaan dalk van hom nodig kry - my volgende bumper projek:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Re: Fortuner front bumper

Posted: Wed Jan 01, 2014 8:12 pm
by Thabogrobler
Begin dan maar op 'n kant boute losmaak - daar kan sekerlik tog nie baie wees nie?

Re: Fortuner front bumper

Posted: Wed Jan 01, 2014 9:27 pm
by Tal
Tricky een daai!!! Daai clips kom gewwonlik nie heel uit nie...