Page 1 of 1

Passesier sitplekke gee my die rattles

Posted: Tue May 06, 2014 7:43 am
by Rianc
Ek het dag een my bankies agter uitgehaal, Fortuner 2011. Maar die agterste passasier sitplekke rattle vreeslik op die geringste ongelykheid in die pad, selfs op teerpad, en dit maak my moedeloos! Enige raad sal waardeer word. Dankie
Rianc

Re: Passesier sitplekke gee my die rattles

Posted: Tue May 06, 2014 8:01 am
by Tal
More Rian! Weet van ouens wat 'n stuk skuimrubber insit voor hulle dit platslaan, dat dit basies stywer vastrek

Re: Passesier sitplekke gee my die rattles

Posted: Tue May 06, 2014 8:22 am
by Rianc
Hi Tal, lanklaas van jou gehoor. Ek praat van die gewone agter sitplekke, nie van die in die boot nie. Of verstaan ek nou verkeer?

Re: Passesier sitplekke gee my die rattles

Posted: Tue May 06, 2014 11:59 am
by Tal
Ja, stil bek is n heel bek

Ja ek weet, tweede ry sitplekke, nie derde ni

Hull kan mos ook vooroor slaan

Re: Passesier sitplekke gee my die rattles

Posted: Tue May 06, 2014 1:05 pm
by Rianc
Nou sien jy, nou kry ek sommer raas! Het vergeet die goed slaan op! Ok maar lekker stupid!