Page 1 of 1

Advise on CAT removal..

Posted: Tue May 06, 2014 9:49 pm
by Black Sam
When removing the cats do you have a problem with warning lights staying on???

I spoke to the guys at JR exhausts in order to remove the cats, according to the owners son there is a problem with warning lights, so he suggested I follow the complete removal path which costs R12 500.00. This is too steep for me.

Please who has done this, what did it cost and where can I have it done?
My fuel consumption has gone up slowly but surely from 12.5 l/100km to 14.8 l/100km

Your advise will be appreciated.

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Tue May 06, 2014 9:53 pm
by Thabogrobler
Kan jy nie net die Cats uitbout, die binne goed uitslaan en terug bout? Dan verloor jy nie die sensors nie.

Ander opsie is om 'n Free Flow direk van De Graaf te bestel - dis waar die groot manne hulle sisteme kry.

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Tue May 06, 2014 9:58 pm
by Black Sam
Dankie Thabo, ek het ook die ouens gevra en hulle se nee ek kan nie, so ek weetnie of hulle net die geld wil maak nie.
Weet jy wat die De Graaf stelsel kos nie?

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Tue May 06, 2014 10:19 pm
by Huismoeles
Hang af van jou jaar mod

Het my cats op my 08 laat skoon maak en het geen problem met liggies nie

Jy kan dummy cats ook insit hul word mini cats genoem

Weet super quick verkoop hulled

Soek maar op die forum daar is al baie gepraat oor cats remove

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Wed May 07, 2014 9:08 am
by Dingo
I removed the cats on my 4l V6 Prado - Supa Quick Menlyn did the job for me.

They removed the 2 rear cats and replaced them with mini cats, then removed the front cat "material" in the manifold.

All in all cost me R1800.

My understanding is that you need to replace the cats with mini cats for the computer to get the fuel mixtures correct. I know on the Prado that if you don't then the engine light comes on.

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Wed May 07, 2014 9:21 am
by TOYODA
Ek het my '07 3 maande terug laat doen.

Hul het vir my die mini cats ingesit en die engine liggie het vir so 20km lank gebrand, maar nog niks na dit nie.

Die mini cats is waar die groot geld lĂȘ, maar moenie te veel verbetering verwag in brandstofverbruik nie...

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Wed May 07, 2014 11:01 am
by Black Sam
Thanks for the feedback guys I appreciate it :thumbup:
I will visit Supa Quick in Menlyn and have a chat with them :thumbup:

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Wed May 07, 2014 2:27 pm
by Thabogrobler
'n Mini Cat is maar 'n stuk pyp met skroefdraad in waar die sensor net so bietjie ingedraai word dat die rekenaar 'n lesing kan kry - niks fancy gadgets ens.

Die hele Cat removal bedryf is een mo&rse geldmaak scam!

O ja, so rukkie terug op 'n Isuzu die 'Cat' laat uithaal. Dis eintlik net 'n particualte filter, maw die ding vang roet vas. Om die filter uit te breek is baie eenvoudig, bout pyp agter 'Cat' af, vat lang yster pen en mo&r die binne goed uit. Sit pyp terug. Job done!

Verder vra ek toe 'n kwot op 'n freeflow boks agter. Die ouens was te duur na my sin maar Kees se kind het sommer klaar die ou boks uit gesny. Mooi gekyk na die ou boks en gesien dit IS 'n freeflow - vanaf die fabriek!

Bietjie huiswerk gedoen en gevind dat die turbo meeste klank demp en die boks dit net 100% stil maak.

Re: Advise on CAT removal..

Posted: Tue May 13, 2014 9:36 pm
by Grootseun
As jy net pre cat sensors het ruk die ding uit as jy pre en post cat sensors het moet jy so paar truuks uithaal
Pre cat is vir fuel mixture lesing vir rekenaar
Post cat is vir cat efficiency en daarom moet jy of mini cat of sensor simulator insit - jy moet die ecu laat dink dat die cats nog daar is en dat die HO2S nog die regte gasse lees en n waarde van so tussen 100mv en 900mv terugstuurna ecu toe , vroe was dit maklik jyt net 450mv vir ecu gestuur en hyt stoichimetric state gesien en geglo alles is reg toe raak hulle slimmer en kyk dat die sein varieer en ook soms doen die ecu self n cat efficiency toets so nou gee ons n sein wat so 1.2 keer elke 3 sekondes verander en meeste karre is doodstil en liggies weg en kar se rekenaar dink nog kaap is hollands

Vir die diesel manne wees net versigtig om DPF sommer uit te slaan party modelle toets nou die druk verskil voor en na DPF en kan kla as jy hom net uithaal