Page 1 of 1

V6 idel revs

Posted: Wed Oct 22, 2014 9:27 pm
by Huismoeles
Wil graag weet waar op idel jul v6

Hoekom ek vra
Party keer ( nie altyd nie) as ek teen n styl bult staan loop my kar agter uit
Ek het n auto bok in
My rev loop so teen 500 na 550
As ek hom net so biekie petrol gee staan hy stil
Is dit normaal om so laag te idel
Kan nie onthou of a/c aan of af was nie maar dink aan

Hoor graag van jul af

Re: V6 idel revs

Posted: Wed Oct 22, 2014 10:20 pm
by JamesC
myne ook, handrat.

Re: V6 idel revs

Posted: Wed Oct 22, 2014 11:08 pm
by TJV
Myne loop net agteruit as ek die handrem gebruik. Idle ook maar so 500+ rond.
Handrat.

Re: V6 idel revs

Posted: Thu Oct 23, 2014 9:14 am
by TOYODA
Ek sal bietjie mooi loer op my auto, maar ek dink dis ongeveer 600rpm.

Re: V6 idel revs

Posted: Thu Oct 23, 2014 9:21 am
by Masekind
JamesC wrote:myne ook, handrat.
+1

Re: V6 idel revs

Posted: Thu Oct 23, 2014 9:44 am
by Potifar
Myne loop ook so om en by 500rpm.

Maar ek is ietwat bekommerd, as ek so bietjie vet gee om vinniger weg te trek, dan is daar so 'n shudder gevoel. Ook die autokas. enige idee wat dit veroorsaak, die man by Toyota kon my nie 'n rede gee na hy self gery het nie...

Re: V6 idel revs

Posted: Thu Oct 23, 2014 9:49 am
by Mr_B
Mine idles at 600rpm, no rollback. Could it be a warn viscous coupling? How many km's on clock. Mine is on 210,000km

Re: V6 idel revs

Posted: Fri Oct 24, 2014 12:54 pm
by Potifar
205000km, and the itch for a newer model has started...

Re: V6 idel revs

Posted: Fri Oct 24, 2014 1:13 pm
by Obelix and Dogmatix
Potifar wrote:Myne loop ook so om en by 500rpm.

Maar ek is ietwat bekommerd, as ek so bietjie vet gee om vinniger weg te trek, dan is daar so 'n shudder gevoel. Ook die autokas. enige idee wat dit veroorsaak, die man by Toyota kon my nie 'n rede gee na hy self gery het nie...
Ek het dieselfde gehaad, check jou universal joints en center bearing op die propshaft. ek het al drie uj vervang en shudder is weg.

Ek ry ook die V6 auto, me revs as ek reg kan onthou is so tussen 6-800 en as ek so biekie agter uit beweeg 'tap' ek net die petrol pedal so biekie dan staan sy weer stil.

Re: V6 idel revs

Posted: Fri Oct 24, 2014 2:13 pm
by Rianc
Ek is nou sarkasties, maar soos die Toyota dealers sal sĂȘ " Mnr enige iets tussen 500 en 2000 rpm is binne specs".

Ek sou dink dat op die autbox jy tussen 550 en 650 moet wees, maar seker hoe hoer idling hoe meer slytasie? Trap maar die briek, moenie handrem gebruik nie, want dan rol jy vinniger terug.

Re: V6 idel revs

Posted: Fri Oct 24, 2014 8:06 pm
by Huismoeles
So wat jul vir my se is ek hoef nie te warry nie
daars nog wat terug loop teen steil bult

Re: V6 idel revs

Posted: Sat Oct 25, 2014 10:01 am
by MCHILUX
Al die V6 engines maak so met hoe kilo's op(slytasie op die ratte in die throttle body) . Om die idling bietjie op te kry vat die draad wat na die powersteering pomp toe loop las n draadjie in hom in en maak aan die engine vas. Dit vertel die ECU die powersteering werk en die idling word bietjie opgetel.

Re: V6 idel revs

Posted: Sun Oct 26, 2014 10:18 am
by Joe-Tech
Watse jaar model is jou fortuner want........As jy in D is en jy pomp jou Briek Pedal 2 keer sal hy bietjie agter toe loop en dan briek hy van self.....
As jou fortuner koud is idle hy 1000-950 rpms........as hy warm is 600-750 rpms