Brospeed conversion etc.

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Johann Prinsloo
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
Town: Ramsgate
Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
Real Name: johann

Brospeed conversion etc.

Post by Johann Prinsloo »

Hi almal
Ek is terug by die werk en het lekker vakansie gehad.
Ek was Mosambiek toe met "Riffie" my 1996 SFA. Ek het haar gekoop met n Brospeed conversion op, Sover ek weet maak dit haar bietjie meer ekonomies?

Maar die silencer box het gaatjies in gehad en sy het bietjie geraas. Ek wou weer n brospeed box opsit, maar dit is baie duur. Ek het toe maar n stainless steel kezoz opgesit wat die plek aanbeveel het. Dit is n freeflow box en my bakkie klink nou soos n breakdown..

Miskien kan julle my help:

Wat doen n freeflow?
Die box wat nou op is, is 15cm korter. Wat maak dit?
Gaan sy nou swaarder wees op brandstof?
Wat is die voordele van die voledige Brospeed conversion?

Enige hulp sal wardeer word.

P.S. Ek gaan more fotos opsit van Riffie

Dankie
Johann
Great White
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12695
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Brospeed conversion etc.

Post by Family_Dog »

Hi Johan,

Welkom terug!

Die freeflow box behoort nie swaarder te wees op brandstof nie, maar die geraas kan seker 'n pyn wees, veral op 'n lang reis.

As jou bakkie 'n volle Brospeed conversion het, doen hulle iets aan die Cam en die sylinder head, maar baie ouens doen net 'Stage 1', wat net 'n branch & box is, so ver as ek weet. Die Brospeed is meer bedoel vir 'hi-performance' motoroing, nie vir ons 'Crawlers', nie.


-F_D
(Brospeed Branch & Tail Pipe, standard Engine)
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Johann Prinsloo
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
Town: Ramsgate
Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
Real Name: johann

Re: Brospeed conversion etc.

Post by Johann Prinsloo »

Dankie Family bulldog!
Ja, die geraas is maar nie lekker nie maar party ouens dink dis cool..
Verder wil ek net weet hoe ek met n ou kan praat op sie forum wat ek in mozam ontmoet het. Sy naam op die forum is "ooms". Hy ry n blou masjien net soos myne maar syne is nog hoer en het monster wiele op.
Great White
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Brospeed conversion etc.

Post by BenHur »

My agterste brospeed box het ook 'n gaatjie ingekry, so 'n jaar en 'n bietjie terug. Ek van hom toe na 'n exhaust plek to maar hulle het toe nie die regte freeflow boxe in voorraad gehad nie, toe fix die gawe oukie daar hom vir my tydelik deur die box met silicon gasketmaker te smeer, 'n plaat te knip en oor die gat te sit en dit met 'n stukkie draad vas te maak om die plaat in posisie te hou todat die silikon droog was. Ek het nou nog nie daai box vervang nie :wink:

As jy met OOOOMS wil gesels kliek op die skakel regs bo wat se "Members". Dan op die bladsy wat oop maak aan die middel links is 'n blokkie wat sê "Username begins with:", daar selekteer jy O en dan selecteer jy sy naam van die lys en op die blad wat dan oopmaak in die middel links kliek jy op "PM" of kliek sommer hier :wink: ucp.php?i=pm&mode=compose&u=294
Johann Prinsloo
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
Town: Ramsgate
Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
Real Name: johann

Re: Brospeed conversion etc.

Post by Johann Prinsloo »

Dankie Bennie :wink:
My boks het n paar gaatjies in gehad en die bavels aan die binne kant was al amper poeier en het geraas. Ek het ook eers toe ek terug is van mozam dit laat tydelik fix met gum-gum. En toe is ek eers weer suid kus toe, maar die probleem moes na dit maar uitgesort word. Ek dink nie die box wat nou op is is die regte een nie maar hy ry maar dieselfde en petrol verbruik lyk ook maar dieselfde.
Hy klink net baie vinnig...( ek het nooit gedink ek sal n voertuig besit met branches en n freeflow nie.. :oops: !)
J
Great White
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Brospeed conversion etc.

Post by BenHur »

:wink:
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”