Hi almal
Ek is terug by die werk en het lekker vakansie gehad.
Ek was Mosambiek toe met "Riffie" my 1996 SFA. Ek het haar gekoop met n Brospeed conversion op, Sover ek weet maak dit haar bietjie meer ekonomies?
Maar die silencer box het gaatjies in gehad en sy het bietjie geraas. Ek wou weer n brospeed box opsit, maar dit is baie duur. Ek het toe maar n stainless steel kezoz opgesit wat die plek aanbeveel het. Dit is n freeflow box en my bakkie klink nou soos n breakdown..
Miskien kan julle my help:
Wat doen n freeflow?
Die box wat nou op is, is 15cm korter. Wat maak dit?
Gaan sy nou swaarder wees op brandstof?
Wat is die voordele van die voledige Brospeed conversion?
Enige hulp sal wardeer word.
P.S. Ek gaan more fotos opsit van Riffie
Dankie
Johann
Brospeed conversion etc.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
- Town: Ramsgate
- Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
- Real Name: johann
Brospeed conversion etc.
Great White
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Brospeed conversion etc.
Hi Johan,
Welkom terug!
Die freeflow box behoort nie swaarder te wees op brandstof nie, maar die geraas kan seker 'n pyn wees, veral op 'n lang reis.
As jou bakkie 'n volle Brospeed conversion het, doen hulle iets aan die Cam en die sylinder head, maar baie ouens doen net 'Stage 1', wat net 'n branch & box is, so ver as ek weet. Die Brospeed is meer bedoel vir 'hi-performance' motoroing, nie vir ons 'Crawlers', nie.
-F_D
(Brospeed Branch & Tail Pipe, standard Engine)

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
- Town: Ramsgate
- Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
- Real Name: johann
Re: Brospeed conversion etc.
Dankie Family bulldog!
Ja, die geraas is maar nie lekker nie maar party ouens dink dis cool..
Verder wil ek net weet hoe ek met n ou kan praat op sie forum wat ek in mozam ontmoet het. Sy naam op die forum is "ooms". Hy ry n blou masjien net soos myne maar syne is nog hoer en het monster wiele op.

- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Brospeed conversion etc.
My agterste brospeed box het ook 'n gaatjie ingekry, so 'n jaar en 'n bietjie terug. Ek van hom toe na 'n exhaust plek to maar hulle het toe nie die regte freeflow boxe in voorraad gehad nie, toe fix die gawe oukie daar hom vir my tydelik deur die box met silicon gasketmaker te smeer, 'n plaat te knip en oor die gat te sit en dit met 'n stukkie draad vas te maak om die plaat in posisie te hou todat die silikon droog was. Ek het nou nog nie daai box vervang nie
As jy met OOOOMS wil gesels kliek op die skakel regs bo wat se "Members". Dan op die bladsy wat oop maak aan die middel links is 'n blokkie wat sê "Username begins with:", daar selekteer jy O en dan selecteer jy sy naam van die lys en op die blad wat dan oopmaak in die middel links kliek jy op "PM" of kliek sommer hier ucp.php?i=pm&mode=compose&u=294
As jy met OOOOMS wil gesels kliek op die skakel regs bo wat se "Members". Dan op die bladsy wat oop maak aan die middel links is 'n blokkie wat sê "Username begins with:", daar selekteer jy O en dan selecteer jy sy naam van die lys en op die blad wat dan oopmaak in die middel links kliek jy op "PM" of kliek sommer hier ucp.php?i=pm&mode=compose&u=294
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Wed Nov 28, 2007 7:43 am
- Town: Ramsgate
- Vehicle: 1979 Hilux 4x4 S/C LWB 18R
- Real Name: johann
Re: Brospeed conversion etc.
Dankie Bennie
My boks het n paar gaatjies in gehad en die bavels aan die binne kant was al amper poeier en het geraas. Ek het ook eers toe ek terug is van mozam dit laat tydelik fix met gum-gum. En toe is ek eers weer suid kus toe, maar die probleem moes na dit maar uitgesort word. Ek dink nie die box wat nou op is is die regte een nie maar hy ry maar dieselfde en petrol verbruik lyk ook maar dieselfde.
Hy klink net baie vinnig...( ek het nooit gedink ek sal n voertuig besit met branches en n freeflow nie.. !)
J