Front Bumper Corners
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Front Bumper Corners
Ek is dringend op soek na voorste buffer hoeke.
Dit is van plasiek en die agente het nie meer van dit nie en "after marked" hoeke pas nie. Is daar dalk iemand wat my kan help?????
Dit is van plasiek en die agente het nie meer van dit nie en "after marked" hoeke pas nie. Is daar dalk iemand wat my kan help?????
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
Dit is reg ja .Dit is vir n '96 d/c 4x4
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Front Bumper Corners
Ek het vir jou 'n kompleet bumper in ruil vir liter ou druiwe sap.
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
Jammer Jaco jy's n bietjie ver man
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Front Bumper Corners
Daai is die probleem.
Ek is nogal 'n ou inwoner van Springs.Gebore en geskool.Daar weg in 1997.
Ek is nogal 'n ou inwoner van Springs.Gebore en geskool.Daar weg in 1997.
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
O! ja ons woon al die jare hier.
'meer as dertig jaar
'meer as dertig jaar
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Front Bumper Corners
Hi Chopperjanerasmus wrote:Ek is dringend op soek na voorste buffer hoeke.
Dit is van plasiek en die agente het nie meer van dit nie en "after marked" hoeke pas nie. Is daar dalk iemand wat my kan help?????
Ek het by C&N body parts in JHB twee nuwe bumper hoeke vir my 1989 sfa gekry vir R90.00 stuk.Hulle telefoon nr is 011 334 3316/7
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- Low Range 4WD
- Posts: 219
- Joined: Sat Feb 27, 2010 4:07 pm
- Town: Adelaide
- Vehicle: Toyota camry altise. Till I find a replacement hilux.
- Real Name: Chris
- Location: Somewhere below the outback
Re: Front Bumper Corners
Ek het ook twee spaar.
There is a madness about been mad that only a mad person can understand.
Diesel and dust is where home is at.
Diesel and dust is where home is at.
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
Chopper,jammer maar ek weet nie wat jy bedoel met ge-PM nie
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
Kan jy my dalk bel op 0824533174 aub
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
Dankie Rebuilder,maar ek probeer maar eers kyk of ek dalk nader aan die huis geholpe kan raak,dankie in elkgeval
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
- Town: Springs
- Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
- Real Name: Jan
Re: Front Bumper Corners
Ek het reggekom manne ,baie dankie