Het tans 'n JT development 3.0l Ford essex engine in my hilux. redelik swaar op perrol 5.8 to 6.5 km/l.
Dink daaraan om "fuel injection" te gaan of 'n 7MGE engine in te sit.
Enige iemand 'n idee wat is die petrolverbruik op 'n "fuel injection" essex engine.
Het glad nie 'n probleem met krag op die oomblik nie.
fuel injection for essex or 7MGE
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Tue Aug 16, 2011 7:59 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Johan
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: fuel injection for essex or 7MGE
Johan,
Het self 'n SFA dk met 7 MGE en 'n Fordjie met 3l Essex. ( Het NIE by JT gedraai nie )Albei gee so om en by dieselfde verbruik as joune, behalwe die Ford het so 98 kw ( volgens die boeke ) en die 7MGE 141 kw ( volgens die dyno ) Behalwe dat jy ongeveer R 40 k gaan spandeer, by benadering as jy dit op die enigste en regte manier wil doen, gaan jy nie ligter op brandstof ry nie. Die res van die storie is natuurlik anders. Die Toyota sleep baie lekker, en die krag is gerieflik. Die Ford ry baie sagter, sleep nie so goed soos die Toyota nie, maar verder is daar nie fout nie. As jy egter die 7MGE roete gaan, jy sal nie spyt wees nie

Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: fuel injection for essex or 7MGE
Why not a more modern engine like the 1 or 2JZ?? Both are available in SA at the importers!
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: fuel injection for essex or 7MGE
I get 7km/l with 33" tyres on my 7mge, and that is urban driving.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Tue Aug 16, 2011 7:59 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Johan
Re: fuel injection for essex or 7MGE
Dankie vir die inligting, sal maar soek vir 'n fuel injection vir dir Essex want ek is nog op 38DGAS Weber.
Moet die naweek eers gou na die clutch kyk, klink of die thrust-bearing of pilot bearing gegroet het.
Moet die naweek eers gou na die clutch kyk, klink of die thrust-bearing of pilot bearing gegroet het.
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: fuel injection for essex or 7MGE
maybe that weber just needs to be set up right, as I could get very close to that towing when I had just a single weber on the V6Johanhroets wrote:Het tans 'n JT development 3.0l Ford essex engine in my hilux. redelik swaar op perrol 5.8 to 6.5 km/l.
Dink daaraan om "fuel injection" te gaan of 'n 7MGE engine in te sit.
Enige iemand 'n idee wat is die petrolverbruik op 'n "fuel injection" essex engine.
Het glad nie 'n probleem met krag op die oomblik nie.
what size wheels are on the vehicle, what exhaust, electric or viscous fan, what cam
what size jets are on the webber
have those jets been drilled out or did you buy them new
have seen lots of funny things
there is room for improvement
just remembered, have a set of branches for Ford V6 into hilux body somewhere still
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;