Electric fan conversion

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Electric fan conversion

Post by RooiLux »

Manne manne,

Ek het advies nodig, Is dit moontlik om 'n electric fan te koppel op my sfa en nogsteeds die visco te behou?

Ek het die naweek ondervind dat op 'n lang roete 3ure+ teen lae spoed begin die engin warm word(Nie baie nie) Maar ek hou nie daarvan nie.

Kan mens so eletric fan saam opkoppel wat op 'n apparte switch werk wat jy self kan aanskakel indien jy sien die engin begin warmer as normaal hardloop?

Ek wil nie die visco afhaal nie maar wil iets kry wat help met ekstra verkoeling?

Enige raad en advies?
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Electric fan conversion

Post by CasKru »

Ek het ook al oor daai een gewonder maar het besluit dit gaan moeilik wees want daar is nie regtig spasie aan die ander kant van die radiator vir 'n electic nie :(
To God be the glory
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Electric fan conversion

Post by RooiLux »

CasKru wrote:Ek het ook al oor daai een gewonder maar het besluit dit gaan moeilik wees want daar is nie regtig spasie aan die ander kant van die radiator vir 'n electic nie :(
So die enigste opsie is of hou die visco en leef saam met die effens warmer engin of vervang met electric wat nie so betroubaar is nie?
Image
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: Electric fan conversion

Post by Vlak vark »

As jou air con radiator af is sal dit werk.
Ek het n 10" fan op aan die voorkant van die radiator aan die warm kant. :thumbup:
Hardloop hom deur n relay en tokkel switch.
One life, one dream, one toyota
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Electric fan conversion

Post by RooiLux »

Vlak vark wrote:As jou air con radiator af is sal dit werk.
Ek het n 10" fan op aan die voorkant van die radiator aan die warm kant. :thumbup:
Hardloop hom deur n relay en tokkel switch.
Werk jou aircon dan nog?Wil nou nie sonder aircon ry nie.

Hoe effektief is die fan en wat prys dit?
Image
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Electric fan conversion

Post by Mr_B »

Could possible try a more efficient(larger) alu radiator!
User avatar
Gunta
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1872
Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
Real Name: Mark
Location: Tofo mozambique.

Re: Electric fan conversion

Post by Gunta »

The corsa lite aircon fan works very well. I have 2 of them in the front. Dont but the cheapies from midas because they dont last. The corsa lite one's blow like hell.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
doppies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
Town: keetmanshoop
Vehicle: toyota , land rover
Real Name: willem
Club VHF Licence: no
Location: Keetmanshoop

Re: Electric fan conversion

Post by doppies »

Moenie die simptome behandel nie, kyk na die oorsaak. Wanneer laas is die water vervang en met coolant/antifreeze behandel ? Wat is die toestand van jou verkoeler, soms lyk hy nog goed van buite, maar kan aan paksels he aan die binnekant. Wat is die toestand van die waterpomp. Druk die fan heen en weer en enige speling is onaanvaarbaar. Is die vico fan nog in goeie werkende toestand. Maak die termostaat heel oop. Wanneer laas is die radiator prop vervang. Is daar enige aanpaksels in die vinne van die verkoeler. Is die engine timing reg? In watter toestand is die plug leads en vonkproppe? Is die vergasser binne specs gestel, loop die masjin dalk nie te lean nie. As al die bogenoemde op standaard is, raak 'n hilux nie warm nie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Electric fan conversion

Post by The Legend »

doppies wrote:Moenie die simptome behandel nie, kyk na die oorsaak. Wanneer laas is die water vervang en met coolant/antifreeze behandel ? Wat is die toestand van jou verkoeler, soms lyk hy nog goed van buite, maar kan aan paksels he aan die binnekant. Wat is die toestand van die waterpomp. Druk die fan heen en weer en enige speling is onaanvaarbaar. Is die vico fan nog in goeie werkende toestand. Maak die termostaat heel oop. Wanneer laas is die radiator prop vervang. Is daar enige aanpaksels in die vinne van die verkoeler. Is die engine timing reg? In watter toestand is die plug leads en vonkproppe? Is die vergasser binne specs gestel, loop die masjin dalk nie te lean nie. As al die bogenoemde op standaard is, raak 'n hilux nie warm nie.
Willem

Willem,Ek stem 100% saam met jou :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”