Uit eindelik weer n Hilux

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Het gister my nuwe bakkie gaan haal nou kan ek weer begin speel :dance1: :dance1: :dance1:
Attachments
Nuwe bakkie 012.JPG
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Daar is bietjie roes op maar sal dit uit sort met tyd en die linkerkantste fender is gebuig by die deur ek sal begin die bakkie reg maak in die week en fotos op sit
Attachments
Nuwe bakkie 013.JPG
5de Rat brights
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Hannes Meyer »

:thumbup: Regso, plaas bietjie kostes saam met die foto's soos dit vorder.
Ek wil bietjie sien hoe vergelyk aankoop van ou bakkie die regmaak en die kostes van 'n nuwe bakkie met mekaar
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Naand Hannes

Bakkie koste R 50 000.00
Dis n 2.8 Diesel klaar in is n 100lt Long range tank, nuwe shocks, nuwe sitplek en deur panele en die eerste Hilux in n lang tyd wat se dash nie gekraak is nie wat ek na gaan kyk het

Die raam se staal het my R 1028.00
en die seiltjie gaan seker so R 2500.00 kos

Sal die koste vir jou op sit soos ek aan gaan
5de Rat brights
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Hannes Meyer »

Dankie, geniet naweek wat oor is
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Mud Dog »

Haai Polla! Bly om te sien jy is weer t'rug onder ons! :thumbup: :thumbup:

(Ook bly om te sien dat jy weer 'n Lux gekoop het! :lol: )

Geluk! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by jacques kotze »

Geluk Paul, nice bakkie! Ek het in Tzaneen groot geword, lekker plek daai, ek mis hom baie!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Dankie Andy dis lekker om weer n Hilux te kan he

Jacques ek moet saam jou stem dis die lekkerste plek en dan ook die mooiste
5de Rat brights
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by jacques kotze »

Dalk sal jy my swaer ken, Wimpie Knox en sy broer Hennie Knox, My swaer was lank by Moord & Roof gewees en sy broer by die honde eenheid op Politsie. Ons het daar naby Tarentaalrand gebly op Letaba Estates. . . .hoe verlang ek nou weer na my ou valley!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Ja ek ken hulle baie goed Hennie is mos met Dorithy getroud
5de Rat brights
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by jacques kotze »

Paul Grobler wrote:Ja ek ken hulle baie goed Hennie is mos met Dorithy getroud
Ja, Doris, stuur maar groete as jy hulle weer sien :thumbup:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Maak so Jacques sien hulle gereeld laai elke dag vark kos daar
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by OOOOMS »

Baie geluk :thumbup:
Die LR het jou seker maar gemaak..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Gaan Bietjie in die work shop speel vandag dink die voor diff het n diens nodig
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Ek haat skelm mense veral n tweede handse motor verkoopsman :evil: :evil: :evil:
Hulle se vir my die 4x4 op die bakkie werk mooi en toe ek nou die hubs oop maak toe is die een hub se engadger met die spring nie eers daar nou eers dorp toe om te gaan soek :dance1: :dance1:
5de Rat brights
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Mud Dog »

Paul Grobler wrote:Ek haat skelm mense veral n tweede handse motor verkoopsman :evil: :evil: :evil:
Hulle se vir my die 4x4 op die bakkie werk mooi en toe ek nou die hubs oop maak toe is die een hub se engadger met die spring nie eers daar nou eers dorp toe om te gaan soek :dance1: :dance1:
:shock2: :wth: :wth:
Laat die verkopers 'n nuwe ene verskaf! Dis mos nie reg nie! :(
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Andre du preez »

Paul ek het my een maandag verkoop ek weet hoe jy voel.......geniet hom!!!!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Het met die ou gaan praat hy se hy het nie wins op die bakkie gemaak nie ek moet dit self koop :shock2: :shock2: :evil: :evil:
Het gelukkig een gekry kompleet vir R 500 en hy werk so ja wat maak mens :dance1: :dance1: :dance1:
5de Rat brights
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by jacques kotze »

Hy praat stront man, n verkoopsman wat nie n wins bysit nie, nee wat!!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Het bietjie gaan jag gistraand in die berg en hel n Hilux is darm maar net in n ander klas die pel van my wie se plaas dit is se hy ry nie eers met sy trekker waar ons gistraand in was nie maar dit kom daarvan as jy n Nissan ry :lmao: :lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by OOOOMS »

Paul Grobler wrote:Het bietjie gaan jag gistraand in die berg en #hel n Hilux is darm maar net in n ander klas die pel van my wie se plaas dit is se hy ry nie eers met sy trekker waar ons gistraand in was nie maar dit kom daarvan as jy n Nissan ry :lmao: :lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1:
Once a Hilux fan, always a Hhlux fan :yahoo: :yahoo: :yahoo:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Mud Dog »

jacques kotze wrote:Hy praat akkies man, n verkoopsman wat nie n wins bysit nie, nee wat!!
Stem, Jacques ... en in elk geval het hy ter minste 'n moral obligation om reg te maak die wat hy gesê het was reg gewees, wins of verlies. Dis die aard van besigheid.

Kyk wat gebeur nou ... Polla is regverdig ontstel, en hoeveel mense in Tzaneen se wêreld sal vertel word van sy ondervinding, of dit dalk hier raak lees. :crazy:

Polla, jy was gelukkig om ene te kry teen R500, en dis nie 'n trein ramp nie, maar daar is 'n belangrikke beginsel betrokke ... net daaroor sou ek weer daai vent se ore gaan buig.

Paul Grobler wrote:Het bietjie gaan jag gistraand in die berg en #hel n Hilux is darm maar net in n ander klas die pel van my wie se plaas dit is se hy ry nie eers met sy trekker waar ons gistraand in was nie maar dit kom daarvan as jy n Nissan ry :lmao: :lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1:
:thumbup: :thumbup: Het julle toe iets geskiet? ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Ja ons het 3 Duikers en n Bosvark geskiet
5de Rat brights
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Quintin »

Hi Paul jammer om te hoor die manne daar in julle wereld verneuk ook maar baie geluk met die lorrie, Ek is ook nog steeds besig om die manne wat aan myne gewerk het se werk reg te maak. Ek dink jy moet weer aan n lekker trip daar in die rivier werk sodat ons kan kom kyk hoe lyk die nuwe lorrie maar asb nie voor einde april nie want ek is dan eers terug in SA.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Sal so maak Quintin dink ons moet hier in Junie Of Julie plan maak en weer n paar ouens kry dan doen ons so 3-5 dag trip hier om ons en maskien die Ivory roete
5de Rat brights
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Quintin »

Dit klink vir my reg so hou my op hoogte sien al klaar uit daarna.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Maak so sal later bietjie datums vasmaak
5de Rat brights
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Hannes Meyer »

Paul het jul nie die soort ding van kliente diens of wat jul dit noem wat jy die goed aangee nie. Die ou moet gee waarvoor jy betaal het dis die besighede wat jul moet raporteer anders loop net die volgende ou ook deur
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Hannes ek weet met die nuwe verbruikers wet kan mens iets doen maar dis n lang dradige storie weet een ding verseker daar is n paar Piete wat nie meer daar sal besigheid doen nie :boss: :boss: :aggresive: :aggresive:
5de Rat brights
User avatar
NardusJVR
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
Town: Louis Trichardt
Vehicle: hilux 2.8TD
Real Name: Nardus
Location: Louis Trichardt
Contact:

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by NardusJVR »

Polla, My maater! so die jaar ry saam thaba Mojo.
sal jou latweet as daar enige 4x4 events die kant is. Is die Hub 4x4 dag wee aan die jr!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Hi Nardus verseker ry ek die jaar saam sal jou laat weet van die Hub 4x4 :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Verseker my ou maat eks daar !!!!!
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Het vanaand my raam begin bou maar hel dis nou te donker in die workshop kan nie meer sien nie :dance1: :dance1: :cooldude: :cooldude:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by OOOOMS »

Paul Grobler wrote:Het vanaand my raam begin bou maar #hel dis nou te donker in die workshop kan nie meer sien nie :dance1: :dance1: :cooldude: :cooldude:
Polla, ek kan nie lees of skrywe nie, maar hou baie van prentjies :lol: :lol: :lol:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Mark gee vir hansie net n kansie sal vandag pics opsit :naah:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by OOOOMS »

Paul Grobler wrote:Mark gee vir hansie net n kansie sal vandag pics opsit :naah:
Son trek water...... :beg: :beg: :beg:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Ok Mark hier kom hulle netvir jou :lmao: :lmao: :lmao:
Attachments
Bakkie 003.JPG
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

nog een :dance1: :dance1: :dance1:
Attachments
Bakkie 005.JPG
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

nog een :dance1: :dance1: :dance1:
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by OOOOMS »

Walla! Lyk goed :thumbup:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Amper klaar die ouens in die workshop het gevlieg vandag sal hom nog vanmidag kan spray
5de Rat brights
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

En daar is hy
Attachments
018.JPG
5de Rat brights
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Hannes Meyer »

:clap: :thumbup: netjies
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Dankie Hannes

Hy het mooi gekom nou is dit vir die Bullbar sal maar kyk hoe loop die week se aande dan kan ek begin
:yahoo: :dance1: :lmao: :boss:
Attachments
019.JPG
5de Rat brights
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by OOOOMS »

Woerts - warts.....ek sien jy speel nie..... :thumbup:

Lyk goed :wink2:
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Ag Mark dis lekker as mens die regte tools tot jou beskiking het en vele hande maak ligter werk
:razz: :thumbup: :thumbup:
5de Rat brights
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Mud Dog »

Lyk baie goed, Paul! :thumbup: :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by Paul Grobler »

Dankie oom Andy
5de Rat brights
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Uit eindelik weer n Hilux

Post by jacques kotze »

Goeie werk Paul, lyk goed!
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”