Hi Guys
I am busy buying a new toy, well actaully it is going to be my daily as I have been wanting on for ages and finally am going to go ahead and buy a 1986 SC SFA 4x4 2.4D. The only problem is that it is painfully slow for a daily as I drive short stretches of highway daily and I would like some more overtaking confidence and it has to be a diesel engine as I deal in that industry so I get it at cost.
I heva heard and read on the forum that the 2/3CT diesels and the Mazda 2.5TD are the best options, I am based in Ballito KZN but go to Pretoria about a week every month so can have it done there as well.
Could anybody please tell me who I can go to in KZN or PTA for the conversion, someone who does reliable and neat work and who offers garuantees on their work, and also what kind of cost am I ooing at?
Any and all info would be appreciated?
2.4D SFA to 2/3CT or Mazda 2.5TD help?
-
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Fri Feb 12, 2010 11:12 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: Land Cruiser 79 4.2D Pick-Up
- Real Name: Albertus
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: 2.4D SFA to 2/3CT or Mazda 2.5TD help?
Albertus,
Indien jy 2/3 CT roete wou gaan sou ek gesê het hou liewer die 2L(2.4D) in. Volgens my is nie een van Toyota se ou diesels spoedvrate nie. Ekt self 'n 3L gery vir 4jaar, en hyt maar selde 110km/h gesien.
Die enigste verskil sal wees in jou brandstof verbruik. Daai 2/3CT is suinig op diesel.
Mind you - ek het al baie lekker met n 2L gery, as hy reg opgestel is, dink ek sal hy 'n 3L weg ry!
Die Mazda 2.5 TD is verseker die enigste diesel ombouing wat ek sal oorweeg indien spoed my probleem is.
Hoppy het al heelwat van hulle ingebou met groot sukses. Ek het die ombouing ook oorweeg vir n lang tyd, maar die kostes was net buite my berreik. Dan ook sou ek 250 000km moes ry om die kostes wat ek aangegaan het vir die ombouing te regverdig met die verbetering in brandstof verbruik.
Hoop jy kom reg!

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."