Voorste vere (help asb.)

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Voorste vere (help asb.)

Post by NathanX4 »

Die pla my al 'n maand of so, en gaan amper al my hare uit trek.
Ek wil baie graag weet, as die shackle voor langer gemaak work moet die prop shaft ook verleng word? Hoe ek hierna kyk is die diff trek verder van die ratkas af weg. Sal dit nie beter wees om voor shackles in te sit nie?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by CasKru »

jy het dit reg. Jy sal die propshaft moet laat langer maak. Dit is 'n bietjie van 'n drawback maar dan weer is dit veiliger vir jou shackles en vere om die shackle aan die agterkant te hê. Jou approach angel is beter en jy kan nie die shackle perongeluk invert as jy hom teen iets stamp nie
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by CasKru »

Hier is Jeep sin wat invert het met nog 'n prentjie van een wat invert het en die die spring pack gesnap het
Image
Image
To God be the glory
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by NathanX4 »

Almal praat van "suspension upgrades" en om dit hoor te maak maar nerens word daar gese die "prop shaft" moet langer nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by CasKru »

NathanX4 wrote:Almal praat van "suspension upgrades" en om dit hoor te maak maar nerens word daar gese die "prop shaft" moet langer nie.
Maar meeste mense praat van die shackles agter.

Jy kan bietjie opgaan met die voorste shackles sonder probleme maar hoe hoër hoe nader kom jy aan die probleem waar die propshaft kan uittrek met artikulasie. Onthou ook net as jy langer shackles in sit dan begin jy ook al hoe meer strain op jou universals sit, veral met die vooras omdat jou propshaft heelwat korter is as jou agterste propshaft. En as ek nou reg onthou sal jy ook aan jou steering linkage moet werk om te maak pas by die langer shackles
To God be the glory
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by NathanX4 »

Wat word dan gedoen as ek nou 'n 100mm "iron man, mikem, ome,ens." suspension insit? Is dit die shackles of vere wat die hoogte gee?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by CasKru »

NathanX4 wrote:Wat word dan gedoen as ek nou 'n 100mm "iron man, mikem, ome,ens." suspension insit? Is dit die shackles of vere wat die hoogte gee?
sover ek weet is dit 'n kombinasie. Met 'n 100mm lift gaan jy heel waarskynlik 'n hele paar ander mods ook moet doen. Die standaard lift is 50mm en dit is nog alles binne die safe margins
To God be the glory
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Voorste vere (help asb.)

Post by NathanX4 »

Dankie vir die hulp Cassie, dink ek sal eers bietjie wag om my trok te lig.
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”