Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
- Town: alberton gauteng
- Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
- Real Name: frederick
- Location: alberton
Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
hi mede hiluxers,ek begin binnekort met n volgende hilux ombouing.my vorige ombouing was lexus met spitronics wat baie goed gewerk het maar nou wik en weeg ek of ek nie iets anders moet probeer nie.ek kan n 3rz motor vir n baie goeie prys kry.die keer gaan ek egter diktater management probeer.ek doen alles self.ek sal graag wil hoor wat se die manne,die groot vraag LEXUS of 3RZ??????
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
Hoekom verander as jou huidige ombouing goed werk? :roll:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
- Town: alberton gauteng
- Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
- Real Name: frederick
- Location: alberton
Re: Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
Die hilux met die lexus het ek verkoop tot my bittere spyt.is tans in die proses om weer een aan te skaf.die een het nog die 4y carb motor in
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
Hi Frederick. Ek dink dit gaan seker dieselfde geld kos of jy nou 3rzfe of lexus doen.Met die lexus kry jy net soveel meer so ek sal beslis daarvoor gaan
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
mmmm, 3RZ vir reliability, 1UZ vir speel.....
Dicktator is n beter opsie, maar die standaard loom & ECU is nog die beste.
Dicktator is n beter opsie, maar die standaard loom & ECU is nog die beste.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
- Town: alberton gauteng
- Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
- Real Name: frederick
- Location: alberton
Re: Lexus of 3rz in my volgende SFA Hilux 1992 mod
Dankie vir julle insette.sal graag wil hoor by julle wat lexus inhet wat is jul gemiddelde petrolverbruik.ek weet dit gaan hier nie oor ekonomiese petrolverbruik nie maar my vorige hilux met lexus het my so 3.5km/l gegee maar ek moet by se dat die engine nooit getune of gedyno was nie.dit moes verseker bygedra het tot die hoe petrolverbruik.kan ek met lexus en diktater beter verwag? vorige bakkie het spitronics in gehad