Ons in die Kaap het besluit hier is teveel jappies met plat karre en taxis, busse, trokke ens wat teem 120km onder jou inklim en jy moet net geepad en as hulle van vooraf kom moet jy net pad gee, want hy kom sommer in jou baan ander verby. Ons is nou moeg en gaan ons lux'e so laat ombou. Ons soek nog net die een wat dit kan doen.
NUWE (HILUX)ROOIKAT
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
NUWE (HILUX)ROOIKAT
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: NUWE (HILUX)ROOIKAT
Ja nee julle capies is alweer agter die tyd.
Die foto wys die vorige model bewapening, ons in NW en GP gebruik al die nuwer weergawe met 'n swaar kaliber (soos lugafweer) masjiengeweer, G6 gestabiliseerde kanon, ingeboude mortierwerpers en sidewinder missiele. DIs nou net die ligte geskut en sluit nie die swaar wapens in nie want dit is nog geheim.

- Tristan
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 409
- Joined: Mon Mar 10, 2008 12:32 am
- Town: Kidds Beach
- Vehicle: 97 Hilux D/C 2.4l 4x4
- Real Name: Tristan
Re: NUWE (HILUX)ROOIKAT
Hmmmm!!! hope that is a left hand drive vehicle
Imagine trying to drive and operate the weapon on the side at the same time
Imagine trying to drive and operate the weapon on the side at the same time
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: NUWE (HILUX)ROOIKAT
Life in East London must be very quiet if you have not learnt to do that yet...Tristan wrote:Imagine trying to drive and operate the weapon on the side at the same time
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: NUWE (HILUX)ROOIKAT
Rampie plaas 'n foto van jou voertuig laat ons sien. Ja soos jy sê die swaaggeweer is 'n geheim ons wys hom nie vir almal nie 'view by appointment only'
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Tristan
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 409
- Joined: Mon Mar 10, 2008 12:32 am
- Town: Kidds Beach
- Vehicle: 97 Hilux D/C 2.4l 4x4
- Real Name: Tristan
Re: NUWE (HILUX)ROOIKAT
Life is wild!!! in East London compared to were I actually liveKaspaas wrote:Life in East London must be very quiet if you have not learnt to do that yet...Tristan wrote:Imagine trying to drive and operate the weapon on the side at the same time
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: NUWE (HILUX)ROOIKAT
Tristan ek het net begin wonder of jy jou foxy after op saamry in plaas van die swaar geweer :D
Hoe sê hulle "dis nie dat hy sohard byt nie, maar so aanhoudind"
Hoe sê hulle "dis nie dat hy sohard byt nie, maar so aanhoudind"
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7