Goeie dag, ek het 'n vriend wat besig is om 'n LC45 op te bou en benodig die power steering van 'n hilux vir sy projek. Waar kan mens moontlik hierdie parte teen 'n bilike prys opspoor? As ek reg verstaan was hy reeds in kontak met die manne van N1 4x4 en het nie daar reggekom nie.. Is daar moontlik iemand anders wat mens daaroor kan kontak?
Dankie
Power Steering
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Power Steering
Ek het 'n pomp as jul belangstel.
Geen idea waar kry mens dit nie
Geen idea waar kry mens dit nie
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Power Steering
Hi Willie
Probeer Toyota Bakkie Spares in PTA.
Andrew.
O83 9Vier9 879O
O12 Drie79 879O
Hy is baie hulpvaardig.
Hoop jy kom reg
Probeer Toyota Bakkie Spares in PTA.
Andrew.
O83 9Vier9 879O
O12 Drie79 879O
Hy is baie hulpvaardig.
Hoop jy kom reg
- Willied
- Low Range 4WD
- Posts: 203
- Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: '90 Hilux
- Real Name: Willie
- Location: Rookbank
- Contact:
Re: Power Steering
Nathan, I will pm you..
Johan, dankie vir die kontak besonderhede.
Johan, dankie vir die kontak besonderhede.