1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
DOELLOOS

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by DOELLOOS »

Chuck kort dalk 'n ander engine....

:shock:
Dipstick
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Fri Jun 20, 2008 11:35 am
Town: Bellville
Vehicle: Hilux 4x4 DC Supratjie
Real Name: Hilton

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by Dipstick »

Almal is geregtig op hulle afwykings maar sommige van ons koop net EEN keer 'n Dasbin en maak nie weer dieslfde fout oor en oor en oor soos jy nie. :oops:

Ewald, watter voertuig is Chuck?
:?:
Last edited by Dipstick on Thu Jun 26, 2008 6:28 pm, edited 1 time in total.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by BenHur »

EWALD CROOZER wrote:Chuck kort dalk 'n ander engine....

:shock:
EK dink 'n Lexus V8 met sal mooi werk in Chuck. Ek kan nou al sien hoe gooi daai ouens oppie Nissan forum hulle toys as jy dit doen.

Komaan Ewald wees 'n sport man, jy weet jy wil die coolste Patrollie ry in P-town. Allie Cherries sal you digg as jy met so lekker brul in plaas van daai rasende trekker klank in Chuckie rondry
DOELLOOS

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by DOELLOOS »

Daai Toyota V12 5.5 liter is nog altyd baie aanloklik vir my...
Dipstick
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Fri Jun 20, 2008 11:35 am
Town: Bellville
Vehicle: Hilux 4x4 DC Supratjie
Real Name: Hilton

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by Dipstick »

Bennie, nou praat jy sense. Hoop Ewald luister na jou raad! Laat my dink aan jare terug toe 'n ou in Harrismith sy 240D Merc vir 'n diens geneem het en die Merc diensstasie nie baie in hulle noppies was om die Cressida enjin onder die enjinkap te diens nie :wink:

Ewald miskien het jy die verkeerde voertuig verkoop...maar dis darem tot my voordeel gewees, so ek kla nie, (nog nie).
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by Marius Murray »

Lexuz V8 het nie genoeg torque onderlangs vir daai 2.5 ton wa nie............. :idea:
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by BenHur »

Sê wie?

Ek dink die enigste probleem mag wees dat die Lexus dalk die dastbin se chassis kan buig as hy nie die krag met onsag gebruik nie :twisted:
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by blom »

marius safari wrote:Lexuz V8 het nie genoeg torque onderlangs vir daai 2.5 ton wa nie............. :idea:
:shock: :shock: :shock:
dalk 'n supercharger ,twin turbo??????
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by ThysdJ »

BenHur wrote:Ek dink die enigste probleem mag wees dat die Lexus dalk die dastbin se chassis kan buig as hy nie die krag met onsag gebruik nie :twisted:
Sal hom twist soos 'n koeksister... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
DOELLOOS

Re: 1994 Hilux DC 4x4 SFA @ 228kw and 430nm.......

Post by DOELLOOS »

Uhm...

...ek is seriously nie dof nie-beeeeeeep...

hier kitty kitty...

:shock:
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”