4Y EFI Who can do it?
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
4Y EFI Who can do it?
Who in the Pretoria area would be able to do a good job? What would be the going rate?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: 4Y EFI Who can do it?
Speak to Louis (4x4 Mega World -I think)
I've read that he seems to be the Guru in your area!
I've read that he seems to be the Guru in your area!
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 4Y EFI Who can do it?
Louis is your man!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 4Y EFI Who can do it?
Jis Hugo.Louis is jou man.Wat wil jy bereik met die conversion as ek mag vra.Ek het destyds my 4y ook gedoen en hy het beslis beter getrek en was so effens ligter op sous,MAAR ek het nooit gevoel ek kon hom 100% vertrou in die bos nie.Omdat ek nie die elektronika verstaan nie.My gevoel is as jy ver in die bos in gaan hou liewer by die Carb.Dit was dalk net 'n gevoel en hy het my nooit in die steek gelaat nie.Hier is 'n hele paar ouens wat dit gedoen het en is baie tevrede en sal hulle waens tot in Kairo vat.
Destyds kan ek daai geld liewer in 'n diesel motor bele het
Destyds kan ek daai geld liewer in 'n diesel motor bele het
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: 4Y EFI Who can do it?
Hi George
Lekker om van jou te hoor - sien jy het toe jou lorrie verkoop.
Ek het my bakkie by Louis gehad laas jaar - hy het vir my 'n nuwe vergasser "kit" opgesit en als gestel - ek het hom ook by die vergasser ouens gehad wat met hulle masjiene gestel het - die enjin het egter partykeer 'n slukkie (hy gee so 'n rukkie asof hy vir 'n sekonde vuur weggooi). Louis het destyds gese as hy so maak en ek is nie gelukkig nie moet hy maar miskien vir my EFI opsit. Nou wonder ek maar net of dit nie sulke tyd is aangesien die krag uit die aard van die saak ook nie wonderlik is nie.
Ek hoor jou standpunt oor betroubaarheid - pla my ook bietjie.
Lekker om van jou te hoor - sien jy het toe jou lorrie verkoop.
Ek het my bakkie by Louis gehad laas jaar - hy het vir my 'n nuwe vergasser "kit" opgesit en als gestel - ek het hom ook by die vergasser ouens gehad wat met hulle masjiene gestel het - die enjin het egter partykeer 'n slukkie (hy gee so 'n rukkie asof hy vir 'n sekonde vuur weggooi). Louis het destyds gese as hy so maak en ek is nie gelukkig nie moet hy maar miskien vir my EFI opsit. Nou wonder ek maar net of dit nie sulke tyd is aangesien die krag uit die aard van die saak ook nie wonderlik is nie.
Ek hoor jou standpunt oor betroubaarheid - pla my ook bietjie.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 4Y EFI Who can do it?
Ja my wa is weg
Ek was seker net "paranoid" oor die betroubaarheid.Die EFI het beslis meer krag.
Ek was seker net "paranoid" oor die betroubaarheid.Die EFI het beslis meer krag.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Willied
- Low Range 4WD
- Posts: 203
- Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: '90 Hilux
- Real Name: Willie
- Location: Rookbank
- Contact:
Re: 4Y EFI Who can do it?
Goeie dag Hugo,
ek moet eerlik se ek het op die 4000km nog net twee keer teenstand gehad met die EFI. Een keer het 'n relay geblaas (swak konneksie aan my kant) en die tweede keer het die pressure regulator op die fuel rail gegroet. Ek het bloot 'n dud gekoop.
Het meer teespoed gehad met die twee carbs wat ek op die bakkie gehad het. Swak gehalte petrol van "dodgy" areas het vuilheid deur die 20micron filter laat gaan en dit het gereeld die jets verstop. Na 'n donaldson 2micron filter het dit nie weer met die carb gebeur nie. Selfde filter stelsel gehou vir die hoe druk systeem op die EFI.
Behalwe vir die ECU is al die parte op die bakkie tans Toyota parte wat oor die rak gekoop kan word en kom ook met die Toyota betroubaarheid.
Ek moet by se, selfs met die vorige teespoed het ek altyd by die huis gekom met die bakkie. Meer as 1300km gery met 'n geblaasde headgasket en met die pressure regulator se kwale het ek uit die rivier trip gery tot by teer en toe 500km terug huis toe. Die motors is werklik kani dood motors.
Selfs al het jy 'n nuwe EFI sisteem op kan jy 'n distributor cap koop vir 'n R100 by elke taxi parte shop en as jy nie die ECU versuip nie kan jy hom nie breek nie.. Teen R500 kan jy maklik een saam ry in die geval dat jy wil diep swem!

Dankie Willie
Ek sal met Louis gaan praat oor kostes. Mens wonder net partykeer oor "oorkapitaliseer" op die ou SFA's.
Ek sal met Louis gaan praat oor kostes. Mens wonder net partykeer oor "oorkapitaliseer" op die ou SFA's.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 4Y EFI Who can do it?
43 000km on my Efi and still going. That is on the GWM head block and sump, it just now became evident that the rear crank started to leak.
Some Efi's still run exept for 2 I had to swop out a dizzy and the other a Idle control valve that gave problems.
One thing I have to say the Intake Manifolds these days are less available. Some Efi's also showed me for some reason that the std outlet manifold gives a bit more HP for a reason.
Some Efi's still run exept for 2 I had to swop out a dizzy and the other a Idle control valve that gave problems.
One thing I have to say the Intake Manifolds these days are less available. Some Efi's also showed me for some reason that the std outlet manifold gives a bit more HP for a reason.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: 4Y EFI Who can do it?
Hi Louis
I will come and have a chat to you to get some facts - if you can in the mean time give it some thought. There is may be some other reason for the "jerk" which we may be able to sort out?
I will come and have a chat to you to get some facts - if you can in the mean time give it some thought. There is may be some other reason for the "jerk" which we may be able to sort out?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: 4Y EFI Who can do it?
Ek sal met Louis gaan praat oor kostes. Mens wonder net partykeer oor "oorkapitaliseer" op die ou SFA's
Volgens die versekering makelaars en M&M verkoops waardes dink ek almal van ons se ou SFA's is oorgekapitaliseer. Maar die mark dink ek op die oomblik neem dit in
ag as ek sien waarvoor die bakkies verkoop word as hulle in goeie kondisie is.
- Willied
- Low Range 4WD
- Posts: 203
- Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: '90 Hilux
- Real Name: Willie
- Location: Rookbank
- Contact:
Re: 4Y EFI Who can do it?
Louis, I still have some bits off my second set that I doubt I will be needing.. If I can contribute to a future build I would be glad too..
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 4Y EFI Who can do it?
Willie ek sal daai aanbod gebruik, laat weet my wat jy wil he vir dit.