Ek groet die Hilux-manne
As ek kan uivind watter snorkel op Vaalyyn(1989 d/c hilux) aan die regterkant(driver side) sal pas gaan ek baie bly wees!!!! Ek het n Lexus enjin met sy standaart lexus aircleaner op.Wil graag bietjie kouer lug in engine he. Baie dankie byvoorbaat.
Groete Hansman
Snorkel vir Lexus Hilux
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Snorkel vir Lexus Hilux
Hans, ek praat onder koreksie, die IFS se snorkel sit regs aan die bestuurders kant.
Of die airfilter gaan oplyn weet ek nie.
Of die airfilter gaan oplyn weet ek nie.
One life, one dream, one toyota