isuzu 280 td engine in sfa hilux

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
hilex1uz
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Sun Jul 03, 2011 7:11 am
Town: alberton gauteng
Vehicle: 1990 hilux sfa d/c
Real Name: frederick
Location: alberton

isuzu 280 td engine in sfa hilux

Post by hilex1uz »

goeie dag mede hiluxers.ek oorweeg n engine ombouing vir my sfa lux.die moontlikhede wat ek oorweeg is lexus, 3rz, 3cturbo.n ander moontlikheid is Isuzu 280 td.ek weet die isuzus is redelik lig op diesel vandaar die oorweging.is daar dalk van die manne wat die ombouing al gedoen het.ek sal dit waardeer as jul jul ondervindings en aanbevelings met my kan deel.ek sal enige aanbeveling en advies baie waardeer.hilux groete, Frederick
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: isuzu 280 td engine in sfa hilux

Post by jacques kotze »

Ek sal eerder vir die Lexus gaan as ek jy is, daai enjins is ontwerp om 600 000 myl te doen, dis n miljoen km's. En as daai enjin probleme gee en dis tyd vir n nuwe een dan kos dit jou omtrent R6000 vir n ander enjin.

Die 3cturbo soos ek verstaan se onderdele is skaars, maar kan verkeerd wees.

Die Isuzu is lig op diesel maar daai enjins het maar hulle ontwerps foute. Een wat ek al baie van gehoor het is dat die shaft waar die A/C pulley op loop is te kort dan gaan daar iets fout daar op die shaft en dan kos dit jou n klomp geld.

Hoor maar wat se die ander ouens wat meer weet van die goed af.

Ek wil n Lexus in my 2,5 d4d in bou wat al 330 000km's op het maar die flippen ding wil nie breuk nie.

Sterkte met jou besluit.
User avatar
Reenen
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Wed Jun 05, 2013 7:19 am
Town: Greyton
Vehicle: Nissan/ hilux sfa hybrid
Real Name: Reenen

Re: isuzu 280 td engine in sfa hilux

Post by Reenen »

My eerste keuse sal 2,7 turbo nissan wees, daarna 2.5 ford.

Ek het n 2.7 turbo op my SFA hardbody, en dit is basies op n hilux onderstel/ gearbox, met n nissan kajuit, so die ombouing is dieselfde.

Adaptor vanaf gilo is R1500, maak n klein aanpassing by enginmountings.

Met gilo se adaptor bout dit net in
User avatar
Reenen
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Wed Jun 05, 2013 7:19 am
Town: Greyton
Vehicle: Nissan/ hilux sfa hybrid
Real Name: Reenen

Re: isuzu 280 td engine in sfa hilux

Post by Reenen »

Verder, as jy n diesel in n sfa sit, gaan sy vere baie le, want enige diesel is heelwat swaarder as die 4 y. Ek het dit opgelos deur die voorste skokbrekers te vervang met shithy golf agterstruts. Loop nou sagter as n 2x4 2.5 isuzu
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”