22R Waar kom die pype en drade?

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Kan iemand my help met i 22R se carb se pype asseblief? Het i swap gedoen van i 18R na i 22R maar ken nie die carb nie. Onder sal ek fotos opsit. Sal dit baie wardeur
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Hiers solank 3
Attachments
Regso onder/langs die carb
Regso onder/langs die carb
Die 3 drade : geel en swart, sooi en swart, swart
Die 3 drade : geel en swart, sooi en swart, swart
w_1390194832860_o.jpg
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Nog 3
Attachments
Die outlet na die carb toe neem ek aan. Maar waar op die carb. Die inlet is klaar op.
Die outlet na die carb toe neem ek aan. Maar waar op die carb. Die inlet is klaar op.
Die voorste en agterste pype op die. Tappet cover. Soos ek dink moet een van hul i pyp kry van die bokant van die carb af? Dalk van (daardie) swart pypie af op die bokant van die carb?
Die voorste en agterste pype op die. Tappet cover. Soos ek dink moet een van hul i pyp kry van die bokant van die carb af? Dalk van (daardie) swart pypie af op die bokant van die carb?
Die een loop aan die regterkant van die carb van (daardie) diafram ding na iets wat soos i geel filter lyk . Dan maak hy i T. Nou (daardie) pypie wat in my hand is, is een van hulle. Waar kom hy?
Die een loop aan die regterkant van die carb van (daardie) diafram ding na iets wat soos i geel filter lyk . Dan maak hy i T. Nou (daardie) pypie wat in my hand is, is een van hulle. Waar kom hy?
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Laaste een
Attachments
Die een sit aan die linkerkant onder die carb onderdie intake. I dikkerige pyp.
Die een sit aan die linkerkant onder die carb onderdie intake. I dikkerige pyp.
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Dis nou al wat keer dat ek nie kan start nie. Het al die workshop manual getry, maar help nie rerig. Moet een van (daardie) staal pypies op die tappet cover nie i pyp kry van die brake booster af nie?
Live2Ride
User avatar
Barrie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
Town: Zeerust
Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
Real Name: Barrie

22R Waar kom die pype en drade?

Post by Barrie »

Gaan kyk op forum, ek dink augustus 2010 het ek n diagram vir vacuum pype geplaas. Dalk help dit. Ek weet ongelukkig nie hoe om die link te paste van Tapatalk af nie.
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Hallo Barrie. Kan jy dalk onthou wat was (daardie) post se topic?
Live2Ride
User avatar
Barrie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
Town: Zeerust
Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
Real Name: Barrie

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Barrie »

hier is die diagram
Attachments
22R Vacuum.pdf
(169.93 KiB) Downloaded 103 times
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Ek het ook daardie een gesien, ma verstaan hom nie leke nie. En aals wat ek soek is nie daarop nie. (daar is) nie dalk i "how to connect a 22R vir dummys nie?"
Live2Ride
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by ThysdJ »

Se eers gou.. het jy erg in tale gepraat toe jy daai linkerduim raakgewetter het met die hamer?? :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Haha ja nogal. Toe moet jy sien hoe lekker kan i hammer en spykers vlieg
Live2Ride
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Mud Dog »

What you need is someone to post pics from different angles that show all the hoses / connections. I would have done it for you, but mine has been bastardised, so will be of little help. In fact, I would also like to restore mine to what it should be, but it runs OK so I haven't really bothered. Maybe someone that has an original setup could oblige? :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Yes that would be of GREAT help. Kan iemand dalk help daarmee groot asb?
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: 22R Waar kom die pype en drade?

Post by Benna7 »

Weet iemand van i topic wat mooi fotos wys van rondom die carb en soaan?
Live2Ride
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”