Enigeiemand met i standaard 22R?

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Hallo daar. Kan iemand met i standaard 22R asseblief reply? Ekt die nw i 22R swap gedoen van i 18R af. Als is in en vas, maar daar is nog i paar klein goed wat ek mee sukkel en nerens kan raad voor kry nie. Dis net so 5 pypies rondom die carb wat ek nie weet waar dit moet opkom nie. Sal dit baie wardeur. Dankie
Live2Ride
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by dd6 »

Ongelukkig al wat ek kan aanbied. Backup fotos van `n bakkie wat ek aan gewerk het. Wat ek wel onthou is dat daar 4 vacuum pype gegaan het na `n tipe valve wat voor die brake booster gesit het. Mens kan die pypies soontoe sien gaan in die fotos. Wens ek kon meer help, sterkte!
Attachments
03.jpg
03.jpg (68.26 KiB) Viewed 2323 times
02.jpg
02.jpg (74.42 KiB) Viewed 2323 times
01.jpg
01.jpg (75.71 KiB) Viewed 2323 times
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Dankie Jaco. Daar is darm 2 pype wat ek kan sien wat ek nie van geweet het nie. Is (daardie) ou wie se bakkie jy aan gewerk het ook op die forum? Of het jy dalk sy nr?
Live2Ride
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by dd6 »

Pm gestuur.
User avatar
roeland.vlok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97 SFA Hilux
Real Name: Roeland

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by roeland.vlok »

Bennie, sal probeer onthou om 'n foto van die uitleg te neem vanmiddag.
Sover ek weet is daar 'n prentjie in die bonnet geplak. (Op myne is dit so)

:thumbup:
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Dankie man. Daai van van my het die vorige eienaar oorgespray. Seker daai ding afgetrek of iets. Maar sal wag vir daai fotos. Dankie
Live2Ride
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Bushwacker »

:subscribed:
Attachments
vacuum hose toyota.jpeg
vacuum hose toyota.jpeg (34.65 KiB) Viewed 2255 times
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Dankie piet. Het klaar die vacuum pype reg.nous dit vir die elektries. My 18R het net straight forward van die coil af dizzy toe gegan. Die ding het nou 2 drade wat uit die dizzy uitkom na I boksie toe wat se IGNITER ASSY. En van hom af is daar 3drade Wat iewers heen moet gaan, maar kry nerens iemand hie by my rond om my damee te help nie. Kan julle dalk help?
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Dankie piet. Het klaar die vacuum pype reg.nous dit vir die elektries. My 18R het net straight forward van die coil af dizzy toe gegan. Die ding het nou 2 drade wat uit die dizzy uitkom na I boksie toe wat se IGNITER ASSY. En van hom af is daar 3drade Wat iewers heen moet gaan, maar kry nerens iemand hie by my rond om my damee te help nie. Kan julle dalk help?
Live2Ride
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Roeland het vi my baie mooi fotos en videos gestuur van sy bakkie. Het die vacuum en petol pype baie makliker gemaak om te connect
Live2Ride
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by 4x4BEES »

Hoop jy kom reg boet :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Mud Dog »

Benna7 wrote:Roeland het vi my baie mooi fotos en videos gestuur van sy bakkie. Het die vacuum en petol pype baie makliker gemaak om te connect
Nou hoekom pos jy die fotos dan nie hier nie? Seker dat daar ander is (myself bygetel) wat sal wil sien hoe dit hoort te wees. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Benna7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Mon Oct 28, 2013 10:46 pm
Town: Postmasburg
Vehicle: 2.4 22R '83 4x4 hilux s\c
Real Name: bennie
Location: Postmasburg

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Benna7 »

Hallo Andy. Jammer ek kom noueers terug na julle toe. Is bietjie besig nog met die bakkie. Sal as als klaar is al die fotos en videos op sit wat hy gestuur het en van die engine conversion.
Live2Ride
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Enigeiemand met i standaard 22R?

Post by Mud Dog »

:thumbup: ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”