Hilux 2Y 1800
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sun Jan 26, 2014 1:24 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Henry
- Location: Rehoboth
Hilux 2Y 1800
More manne
Ek is redlik nuut op die forum en geniet dit regtig baie. Ek het onlangs n 1990 Toyota Hilux 1800S gekoop. Die enjin het nou so 63000km op die klok. Die eienaar het soveel karre lyk my nie geweet watter een om te ry. Was nogal n Toyota paradys. Maar nouja met my ander bakkie die 3D4D is dit nogal n aanpassing met die min krag van die 2Y. Ek lees wel baie oor die 4Y en hulle modifikasies. Omdat die enjin so nuut is het ek gedink om maar net die head en cam ding te doen. Dis n gewone kortbak 2 x 2 en ek soek net die bietjie ekstra krag met die bakkie. Ek ry die bakkie meestal in die dorp rond. Enige raad of dit darem enige verbetering sal bring en kan julle iemand in die Kaap aanraai om dit vir my te doen. Ek is van Namibie en die Kaap is darem nader hier aan ons.
Sal dit regtig waardeer as julle bietjie kan raad gee. Ek lees baie van Hoppie hier het iemand dalk sy kontak besonderhede.
Baie dankie manne. Geniet die naweek en werk lekker aan die bakkies.
Dankie.
Henry.

- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Hilux 2Y 1800
Welkom Henry,
Ek het nie Hoppy se nr nie maar hy is die regte een vir die job. Geniet jou naweek.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux 2Y 1800
Welkom Henry!
Ja, die 2Y is basies dieselfde enjin as die 4Y. 'N cam sal miskien bietjie help maar ek dink jy sal beter resultate kry met EFI. Het self 'n 1993 Hilux 1800 2Y bakkie vir die werk, heeltemal standaard met net 106,000 op die klok, maar hy het genoeg krag soos hy is vir my doeleindes.
Kontak gerus Allan "Hoppy" hier op die forum ... jy kan hom 'n PM (private message) stuur, indien hy nie op hierdie thread antwoord nie.
Geniet dit hier!

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hilux 2Y 1800
Hoppy forsure
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sun Jan 26, 2014 1:24 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Henry
- Location: Rehoboth
Re: Hilux 2Y 1800
Hi Manne
Baie dankie vir die verwelkoming. Ek sal beslis met Hoppy gesels. Beplan om binnekort Kaap toe te gaan om vir "Daantjie"(Hilux) n sunroof in te sit.
Lekker week vir almal.
Dankie.
Henry
Baie dankie vir die verwelkoming. Ek sal beslis met Hoppy gesels. Beplan om binnekort Kaap toe te gaan om vir "Daantjie"(Hilux) n sunroof in te sit.
Lekker week vir almal.
Dankie.
Henry
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux 2Y 1800
'N sunroof!!?? :wth: Dink jy gaan spyt wees! Veral in daai warm son / hitte wat julle daar bo kry .... die goed is ook baie geneig om te lek as dit reen.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Hilux 2Y 1800
Hey welcome, Henry. Oh how I miss my ice cream truck, Cupcake called it that, 2Y 1800 Stallion bakkie.
Hope you enjoy it here by us.
Hope you enjoy it here by us.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Sun Jan 26, 2014 1:24 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Henry
- Location: Rehoboth
Re: Hilux 2Y 1800
Hi Mud Dog
Dis reeds oor die hitte(ruite oopdraai) wat ek kyk na n sunroof. Of kan jy iemand voorstel wat n aircon sal kan insit vir my. Die ding is net as ek Kaap toe dan wil ek sommer alles daar doen afhangende van die kostes.
Dankie.
Henry
Dis reeds oor die hitte(ruite oopdraai) wat ek kyk na n sunroof. Of kan jy iemand voorstel wat n aircon sal kan insit vir my. Die ding is net as ek Kaap toe dan wil ek sommer alles daar doen afhangende van die kostes.
Dankie.
Henry
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux 2Y 1800
Air-con sal seker 'n beter idee wees, maar kyk ook bietjie hier. Wat nog verder sal help is jou ruite laat doen met daai 'Sunscreen tint-film' goeters (weet nie wat is die wet in Nam nie, maar hier mag jy nie die voorruit laat doen). Enig iets wat jy doen om die son uit te hou en die kajuit te laat insoleer sal help en ook voorkom dat die air-con nie so hard (of dikwels) behoort te werk nie.
Wie vir jou in die Kaap sal kan help moet jy vir die Kaap ouens vra .... Hoppy sal jou seker in die regte rigting stuur asook miskien vir jou 'n idee gee van onkostes.
Wie vir jou in die Kaap sal kan help moet jy vir die Kaap ouens vra .... Hoppy sal jou seker in die regte rigting stuur asook miskien vir jou 'n idee gee van onkostes.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux 2Y 1800
Nounet aan iets anders gedink .... weet nie of jy een het nie, maar 'n "cab-slider" (agter ruit) help ook baie as jy nie air-con wil gebruik nie.