Bolt on chassis extension

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Bolt on chassis extension

Post by Tjomma »

Hallo maters

Eks alweer alweer aan die bou. :crazy: Die campertjie is nou net nie wat ek in die long run wil he nie. Ek wil n groter een opsit. Ek het ingedagte iets soos daar heelonder.


Die sfa se chassis is bietjie kort vir so n megefter so nou moet ek dit extend. Ek is nie baie ingenome met n chassis extension nie en kan ook nie iemand hier rond kry met genoeg selfvertroue om so n joppie aan te pak nie. :frustrated:
So nou dink ek aan n bolt on chassis extension van so 300-400mm.basies n add on op die agterkant van my chassis. Geen sweiswerk betrokke op my chassis. Ek hou ingedagte die maksimum overhang wat ek mag he(weet nie eeens hoeveel nie) en dan ook gewig wat gedra moet word. agter die camper moet ook nog my spaarwiele en fietse kom. Enigeiemand dit al gedoen of enige advise ten opsigte van dit? :beg:

Groete
Attachments
voorbeeld 1.jpg
voorbeeld 1.jpg (10.6 KiB) Viewed 1509 times
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Bolt on chassis extension

Post by pietpetoors »

As ek so iets bou sal ek hom bou dat hy ver van voor af kom.
Hy moet sommer so een meter van agter al aan die onderstel vasmaak om 400 agter oor te hang.

Dalk kan mens plate laat sny wat presies die profiel van die onderstel volg, dan sit jy een aan alke kant met supports wat dwars oor loop.

Sal hom beslis nie net aan die agterkant vasbout soos 'n tow bar nie want dan gaan jy beslis die onderstel kraak.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Bolt on chassis extension

Post by Hoppy »

jy kan dit doen, maar ek sal die as terugskuif en die propshaft langer maak
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Bolt on chassis extension

Post by Hoppy »

IFS overload.jpg
(76.23 KiB) Downloaded 355 times
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Bolt on chassis extension

Post by Thabogrobler »

EK het al 'n SFA gesien met 'n langbak aan. Die onderstel is langer gemaak.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Bolt on chassis extension

Post by Tjomma »

Hoppy, dai lyk sleg. :shock2: nee wat, het nie dai drama nodig nie. defnitief Piet en Thabo, dit kan gedoen word. ek het n lc100 gesien met so n extension, die onderstel is verleng.op die internet is n paar maatskappye wat dit doen, meestal oorsee. hier het n maatskappy in pretoria n stewige bedraggie gevra om die joppie aan te pak. die regte manier is om te verleng onder die bak met versterkingsin, sodat die hele suspensie agtertoe beweeg en dan soos Thabo gese het die dryfstelsel moet ook verleng word. die meiolikheid is net om die regte mense te kry... :eh:
Moet seker maar nog verder soek...
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Bolt on chassis extension

Post by Hoppy »

Stuur vir my n paar planne, mates en gewigte, dan kan ek jou help
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Bolt on chassis extension

Post by Tjomma »

Thanks Hoppy. sal so maak :yahoo:

Groete
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”