sound in sfa

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

sound in sfa

Post by hansman »

Hello Hiluxers
Ek is half doof(bom in Irak) my problem is gebrekkige kennis van motor radios. Ou Vaaltyn my 4x4 sfa het n Pioneer radio(die een met cd en usb port) met 4 speakers. Twee in voordeure en twee in dash.Ek hoor die radio sleg met die gevolg ek moet omtrent vol volume gaan. Wil graag hoor hoe kan ek op die stel verbeter moontlik agt speakers die 4 soos is en miskien twee links regs bo windskerm en twee op pilare tussen voor en agter deure..Die twee in voordeure is 6" pioneers met tweeters.Het ek n amp nodig, hoe groot en watter ander speakers bo widskerm en pilare?????? wil graag radio sagter speel(twv Lelik) maar wil ook graag hoor!!!
Manne ek luister graag na julle raad
Hansman&Vaaltyn :oops: :oops: :oops: :oops: :oops:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: sound in sfa

Post by Hoppy »

Sit 6" splits in al 4 deure met n mooi 4 channel amp, werk 100%, as jy doef doef soek kan jy n bakkie sub of twee agter die agter sitplek sit maar met hulle eie amp.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: sound in sfa

Post by hansman »

Hello Allan
Dankie vir die vinnige reaksie! Ek waardeer goeie musiek en luister graag na die nuus en aksuele programme so ek soek nie doef-doef musiek nie net goeie suiwer helder klank
Hansman&Vaaltyn
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: sound in sfa

Post by Hoppy »

Dan kan jy net die splits insit, hulle het aparte crossovers en tweeters, dis wat hulle die helderheid en definisie gee, klink baie beter as 6x9's en kos omtrent dieselfde. Jy kan hulle direk op die radio koppel, maar n amp laat hulle baie beter klink.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: sound in sfa

Post by Cleaner »

Splits soos Hoppy sê. Baie beter klank en meer high range! Kan jy glad niks hoor nie, of vind jy jy kan hoër frekwensies beter hoor as laer frekwensies? Probeer vas stel of dit beter sal wees om high pitch te boost of bass te boost.

Sent from my C6603 using Tapatalk
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: sound in sfa

Post by hansman »

Hello Ernst
Ek het gelukkig net die gehoor in een ,die linkeroor verloor regter hoor nog redelik. Ek vind ek hoor die "midrange" die beste lae bas klink vir my na n gerammel en die hoernote is dus beter
Groete Hansman&Vaaltyn
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: sound in sfa

Post by Willied »

'n Groot deel van die Hilux se klank probleem is ander klank in die kajuit wat van die motor en pad geraas kom. Jy kan die beste stelsels he, maar as die pad hom dood raas hoor jy steeds niks nie.

Ek stel voor jy laat die deure stel dat hulle redelik dig seel en dan geld bestee aan klank verdigting. Daar is verskeie produkte op die mark wat jou kajuit kan stil maak en dan kom goeie duidelike klank tot sy reg.

Daar is n rede hoekom goeie sisteme met hout gebou word en nie staal nie, so mens moet die staal se vibrasie inperk deur massa lading of isoleering.

Sterkte!
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: sound in sfa

Post by hansman »

Willie
Ek oorweeg goeie matte en nuwe "hoodlining" daarom wil ek ook die voertuig so klankdig moontlik maak Dit is my "highday en holliday" bakkie ek het n 4x4 speelbakkie en n Landcruiser,daarom wil ek graag goeie en duursame matte insit.Wat stel jy voor sit ek onder die matte en oor die"firewall" ook bo die "hoodlining"wat doen ek aan die deure? Ek gaan Hoppie en Ernst se raad volg maar glo sterk aan jou aanbeveling,baie dankie julle. Ek hoor graag rondom klankdigting
Hansman&Vaaltyn
User avatar
Willied
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 203
Joined: Mon Feb 22, 2010 11:51 pm
Town: Witbank
Vehicle: '90 Hilux
Real Name: Willie
Location: Rookbank
Contact:

Re: sound in sfa

Post by Willied »

Hans, die hoe is nie aldag maklik en 'n 5 min verduideliking nie. Die Nov uitgawe van speed and sound het 'n redelike goeie artikel ingehad oor deure spesifiek, maar die kort en lank daarvan is mens moet die staal se frekwensie verander en en keer dat dit saam met die luidspreker beweeg en sy eie klank byvoeg. Iets soos "DynaMat" in die deure, en die hele binnekant van die kajuit sal 'n baie groot verskil maak. Dan kan jy "Sealed cell foam" teen die firewall sit in die plek van die ou afval materiaal laag wat Toyota gebruik het. Dit sal nog klank en hitte keer. Dan sit jy weer die standaard plastiek vloer bedekking oor dit of dan die nuwe een wat jy beplan.

Kyk biedjie hier vir produkte..
https://www.secondskin.co.za/6-vibration-dampers
Ouarzazate
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Sat Nov 17, 2007 3:21 pm
Town: Bellville
Vehicle: 1998 2.8D DC Raider
Real Name: Coenie

Re: sound in sfa

Post by Ouarzazate »

Ek het dieselfde vraag, en dankie vir die uitstekende raad itv produkte, maar my bekommernis hier in die Kaap is vir wie om te vertrou om my hele bakkie se kajuit binnekant uitmekaar te haal, die goed in te sit en dan weer deeglik aanmekaar te sit sonder enige skade, "rattles" of los "linings" wat mens daarna pla. Myne is binne-in nog soos hy van sy ma af gekom het. Enige voorstelle?
Hilux 2.8D 4x4 DC
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”