Page 1 of 1

Uitlaat stelsel vir die beste torq op SFA 4 Y

Posted: Tue Dec 20, 2016 5:35 pm
by The Legend
Manne ek het vandag my uitlaatstel vervang en die volgende gedoen.

1) 50 mm stainlees steel pyp vanaf die outlet manifold met n 400 mm lank 50 mm ovaal stainless steel boks so na as moontlik aan die agter as.

2)Van daar weer n 50mm pyp na n 300 mm lank 120 mm deursnee ronde boks (57mm) wat in die cavity boks agter die agterwiel stone guard kom met n kort pypie wat af buig grond toe.

Manne ek wens ek kan vir julle vertel hoe mooi klink daardie exhaust.

Dankie Mnr Allan Venter (Hoppy).Hierdie is beslis jou beste exhaust resep soos jy tereg gese het.

Re: Uitlaat stelsel vir die beste torq op SFA 4 Y

Posted: Tue Dec 20, 2016 6:15 pm
by Family_Dog
Youtube Dawie... Youtube! :)


-F_D

Re: Uitlaat stelsel vir die beste torq op SFA 4 Y

Posted: Tue Dec 20, 2016 11:02 pm
by Thabogrobler
Die beste exhaust vir lekker torque het 2 manifolds wat elk 4 pistons se gasse moet hanteer...

Re: Uitlaat stelsel vir die beste torq op SFA 4 Y

Posted: Wed Dec 21, 2016 7:37 am
by Stef
Basies dieselfde opset op die Toyota fabriek Bro Speed; dink die agterste boks groter as jou bakkie s'n. Gooi vir jou 'n 4-2-1 branch saam met daai pyp :thumbup:


PS wat se blou pypies is daai....? :D: ;-)

Re: Uitlaat stelsel vir die beste torq op SFA 4 Y

Posted: Wed Dec 21, 2016 11:53 am
by The Legend
Stef ek het alreeds n 4-2-1 branch op.

Stef ja ek dink altyd aan jou as ek daardie blou pypies sien.

Re: Uitlaat stelsel vir die beste torq op SFA 4 Y

Posted: Wed Dec 21, 2016 5:39 pm
by Scott
Dawie clean looking sfa very nice.
As what I was lead to believe a 4Y needs back pressure from the exhaust for torque.How much is a good question.