Page 1 of 1

General questions about the sfa.

Posted: Thu May 18, 2017 10:56 am
by Remus
More julle.
Wil paar goed uitvind oor die sfa, soos meeste van julle weet is ek in die mark vir n 4x4 maar ek is nie mal oor die diesel of ou petrol idee nie. So ek oorweeg n bakkie met n lexus engine in.

Een bekommernis wat ek het is dat indien ek n sfa koop hy gesteel gaan word, toyota is baie populer onder die monsters. Anders moet ek na die vigo shape kyk wat al beter is in terme van alarm en chip sleutels.

Terug na die sfa.

Hoe maklik kry mens nog parte vir hulle?
En vir hoe lank sal mens nog parte kan kry?
Is die sfa baie beter as die ifs?
Indien ek toyota doen sal dit slegs doe sfa of vigo wees.

Dankie.

Re: General questions about the sfa.

Posted: Thu May 18, 2017 2:33 pm
by niclemaitre
Jammer vir die Engels

Interior trim parts are getting hard to find.
Mechanical parts and seals are still easy to find from the dealers and scrapyards.
If you have a 3/4Y petrol engine then an entire new engine is about R8k, since they are shared with the HiAce/Inyathi.
For 4x4ing the SFA will outperform an IFS easily.
There are various anti-theft things that can be fitted.

Re: General questions about the sfa.

Posted: Thu May 18, 2017 3:01 pm
by mcw
Altwee is heetemal goed genoeg vir 4x4 ,maar as jy gaan toer of overland is IFS miskien beter ,meer gerieflik ,
Die SFA is natuurlik my keuse . Die mooiste bakkie ooit ,vra vir Robbie om n foto van syne to plaas vir jou

Martin

Re: General questions about the sfa.

Posted: Thu May 18, 2017 5:58 pm
by The Legend
mcw wrote: Thu May 18, 2017 3:01 pm Altwee is heetemal goed genoeg vir 4x4 ,maar as jy gaan toer of overland is IFS miskien beter ,meer gerieflik ,
Die SFA is natuurlik my keuse . Die mooiste bakkie ooit ,vra vir Robbie om n foto van syne to plaas vir jou

Martin
:thumbup:

Re: General questions about the sfa.

Posted: Thu May 18, 2017 10:02 pm
by LouisZ
:thumbup:

Hulle is baie maklik om te onderhou.

2.2 of 4Y. Die ou donkie van die lot, baie goeie engine en hard, parte baie eenvoudig om te kry. Net stadig met die Carb. Kan met Efi verbeter na baie beter rit.

2.4 of 22R, Selfde as bo, baie goeie krag wat mens kan kry op sy Efi ombouing. Is werklik skrikwekkend as jy 160km/h haal met die engine en die ding wil nog.

2.8 diesel. Donkie maar goed met branstof verbruik

Lexus ombouing: Kry al die inligting, as dit nie reg is van die begin af nie dan het jy 'n kat in die sak wat jou kopsere gaan gee vir lank. Brandstof verbruik is 'n ?, maar krag baie. Partekan mens kry, sorg net dat jy die nuwer generasie 1UZ vvTi kies.

2.5lt Ford engine ombouing, selfde as bo, maar brandstof verbruik baie goed. Ouens kry tussen 10 to 11.5km/L. Parte altyd beskikbaar.

V6 Ford ombouing, goed so paar jaar gelede, parte word bitter skaars

2.4lt Turbo diesel Toy. Selfde as elke ombouing, kry dit reg. Branstof verbruik soos die 2.5lt Ford. Parte kan mens kry maar skaars.

2.7lt of 3RZ ombouing. Baie truuks om regte kry. Brandstof verbruik nie goed.

Bogenoemde is wat ek al te doene gekry het.

Re: General questions about the sfa.

Posted: Fri May 19, 2017 11:19 am
by Scott
if it is town and farm short open road travel 2.4D on a uphill a donkey cart will overtake you.4y with efi is alright as to the people that have them.had a ford V6 in my SFA alright better than 4y.Driven WL(2.5d ford)nice motor and simple to maintain.Have got kZTE in my SFA with manual pump(5LT) runs alright.For open road and touring IFS KZTE with EGT gauge fitted.