35" bande in KZ or 2.7
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
35" bande in KZ or 2.7
Het iemand al 35's op 'n KZ of 2,7 gesit, en wat moet na gekyk word, soos bodylift en so aan?
Ek gaan nog 'n sfa insit saam met die 35's. Ek hoort hulle so teen die einde van die week te hê
Ek gaan nog 'n sfa insit saam met die 35's. Ek hoort hulle so teen die einde van die week te hê
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Sjoe Piet,
Hoe wil jy 35's gedraai kry? Jy sal minstens die diff ratio moet verander - Ek dink die ou 5L se ratio's kan dalk vir jou werk.
PM vir David Blom(Of PM my vir sy nommer) hy het 'n sfa in sy 2.7 gesit en sal jou kan se hoeveel en wat.

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Ons het al sfa's ingesit met 33", met 35's sal jy n 2" of 3" bodylift moet doen.
Swifty se hilux het n sfa in op coils, ons gebruik nie blades voor nie agv. hoogte en steering probleme.
Iewers op die forum behoort fotos van swifty s'n te wees.
Swifty se hilux het n sfa in op coils, ons gebruik nie blades voor nie agv. hoogte en steering probleme.
Iewers op die forum behoort fotos van swifty s'n te wees.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Ek gaan die Lexus ding doen, so om hulle te draai hoort nie 'n probleem te wees nie.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Ek dog jy gaan hulle met n stuurwiel draai maar nou weet jy mos wat het dog gedoenBushwacker wrote:Ek gaan die Lexus ding doen, so om hulle te draai hoort nie 'n probleem te wees nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 35" bande in KZ or 2.7
O ja, 'n Lexus met kz ratio's op 31's hardloop so 140 teen 3000rpm. Wonder wat gaan gebeur met 35's?Bushwacker wrote:Ek gaan die Lexus ding doen, so om hulle te draai hoort nie 'n probleem te wees nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Ek sit '86 sfa diffs in. Ek wil net graag fotos sien van hoe die wiele op die bakkie gaan lyk...
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 35" bande in KZ or 2.7
KASTOE Wimpiewim wrote:Ek dog jy gaan hulle met n stuurwiel draai maar nou weet jy mos wat het dog gedoenBushwacker wrote:Ek gaan die Lexus ding doen, so om hulle te draai hoort nie 'n probleem te wees nie.
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Go check out www.hpoc.co.uk
They do these sort of things all the time...massive amounts of bodylift though...
They do these sort of things all the time...massive amounts of bodylift though...
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Thanx Ewald.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Piet
EK skiem jy gaan een mien bakkie bou ;)

Ek gaan traai Bennie
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Moenounie so beskeie weesie Piet man jy is mos 'n man wat kanBushwacker wrote:Ek gaan traai Bennie
Maar dis nou tyd laat jy beginne, ek het 'n lang ses weke wat voorlê so ek nodig goeie leesstof en baie pics
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: 35" bande in KZ or 2.7
Ek wag maar vir die ponde.
Die Maxxis 35's kry ek in die week, so dis 'n begin. Ek hoop nie om jou te verveel in jou herstelverlof nie. Voorspoed ou Tjom
Die Maxxis 35's kry ek in die week, so dis 'n begin. Ek hoop nie om jou te verveel in jou herstelverlof nie. Voorspoed ou Tjom