S/C Body LIft 2003

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
BlumTRD
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 502
Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
Town: South Africa
Vehicle: Hilux
Real Name: David
Location: Pretoria

S/C Body LIft 2003

Post by BlumTRD »

Hi . Jammer vir nog n body lift vraag . Wil die hilux se body lift +- 25-50mm
Was by n baie bekende plek in PTA maar vir R8500 gaan ek dit nie daar doen nie . (het amper iets lelik gese) Het verwag +-R4000 Max
Dit is nie so moeilik nie , die bedrag is te veel
Miskien het iemand wat meer inligting het ?
Is daar n kit te koop by n plek ?
Kan iemand die kits inbring vanaf oorsee

Was die naweek op my eerste > DeWilt :oops:
Nou het die gogga my .
Gaan die Lux 4x4 maak (ja dis duur , maar myne weet ek is reg)

Groete 8)
David
wikus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Wed Aug 22, 2007 7:52 pm
Town: Rretoria
Vehicle: 99'HILUX 2700IWITH HI-LIFT JACK,800W INVERTER,27/29MHZ RADIO,GARMIN 510,DUEL BATTERIES,RENAULT MEGANE F1,CHALLENGER OFFROAD TRAILER
Real Name: WIKUS
Location: Pretoria

Re: S/C Body LIft 2003

Post by wikus »

yes david,

ek het my lux so 2 weke gelede n body lift gegee,altans laat kry.corsa spares in silverton het dit vir my gedoen teen r3500

dit was regtig die moeite werd.met 31" bande lyk dit regtig goed.

wikus
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: S/C Body LIft 2003

Post by BenHur »

David

Doen jou huiswerk goed, want dit gaan jou heel moontlik goedkoper kos en minder beslommernis bring om eerder jou wa in te ruil op 'n 4x4
User avatar
BlumTRD
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 502
Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
Town: South Africa
Vehicle: Hilux
Real Name: David
Location: Pretoria

Re: S/C Body LIft 2003

Post by BlumTRD »

Dankie Wikus
Sal daar n draai gaan maak by Corsa Spare in Pta weg

Benhur ek gaan bietjie later gaan kyk na n S/C 4x4 lux
Miskien is dit beter
:D
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”