Dastek chip op KzTe

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
vastrap
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Wed Mar 18, 2009 1:42 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 2002 Mitsubishi Colt V8
Real Name: Jan

Dastek chip op KzTe

Post by vastrap »

Hallo almal
Het toe uiteindelik my Kz vir sy chip gevat, het so met die tyd al die ander mods gedoen, (cirrus intercooler, freeflow, intake mod).
So die vraag was waar sal die beste wees om dit te laat doen. SAC of dalk by Dastek self, hulle behoort mos darem die beste te wees, hulle maak die chip, hulle baas is 'n regte kar entosias, hulle behoort te weet wat die klient wil he, en hulle is so R500.00 goedkoper as die ander manne wat in elk geval die chip by hulle aankoop!

Wat 'n teleurstelling;
1. Jy mag nie bystaan nie, wat ek dalk nog kan verstaan as ek hard konsentreer.
2. Jy sien nooit die man wat aan jou voertuig werk nie en jy kan nie met hom praat nie.
3. Die ou meisietjie wat jou vrae met standaard antwoorde probeer antwoord is nie aanvaarbaar nie. bv Met al die mods (freeflow, intercooler) maak hy meer krag as 'n standaard bakkie met 'n chip? antwoord. Hy sal ja meneer!
4. Hulle dyno meet nie wringkrag nie en die ding meet net in bhp! Toe ek vra hoekom antwoord sy dat dit beter is so. ???? Al hulle advertensies is in Kw?
5. Volgens die syfers maak my bakkie nou 96 bhp op die agterwiele, dis maar 71kw. Ek weet dyno lesings verskil maar dit lyk vir my maar swakkerig.

Ek kan defenitief voel dat hy beter trek maar die hele gee die geld en volgende asb ondervinding was vir my uiters teleurstellend.

Nou ja klaar gekla.
Groetnis
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Dastek chip op KzTe

Post by Thabogrobler »

SAC en Dastek is kop-in-een-mus. Jy behoort dieselfde diens by albei te kry.

Ja, daai dametjie weet nie veel nie, sy is nog nuwerig daar by hulle. Ek kan nou nie onthou wie is die man wat die Diesel dyno's doen nie, Stefan is by ontvangs, Quentin doen petrol dyno's en die diesel man ontglip my nou.

Die by staan deel - dis sker maar 'n health en safety ding(Hoewel ek bevoorreg was om al baie te sien hoe hulle dyno's doen)

So, vertel ons eerder hoe lekker jou trokkie trek en of jou brandstof beter is?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: Dastek chip op KzTe

Post by krazy_kameleon »

They did my Audi recently.

Quintin was actually quite helpful and talkative.

HP thing is a bit annoying though

BTW my Audi 2.7T made 205BHP on the wheels

I was a bit disappointed but it really drives nicely on the road and uses less fuel too.
vastrap
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Wed Mar 18, 2009 1:42 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 2002 Mitsubishi Colt V8
Real Name: Jan

Re: Dastek chip op KzTe

Post by vastrap »

Soos genoem trek hy beslis beter, tot my vrou kan dit agterkom.
Op pad huistoe van PTA af toets ek hom altyd teen daardie lang opdraand voor Krugersdorp en hy loop nou lekker in vierde daar uit met genoeg krag om nog te versnel as jy moet.

Ek ry baie langpad en ek probeer om nie vinniger as 120km/h te ry nie.
Brandstof verbruik was van dat ek hom gekoop het met 90 000km op gemiddeld 9.6km/lt. Die laaste 5500km is die gemiddeld 10.13km/lt. So die 5% tot 10% verbetering wat hulle adverteer is darem waar. 'n Mens gebruik mos darem die ekstra krag ook.

Snaaks genoeg is dit die verbruik wat ek in die begin gekry het voor ek die 255 bande met 265 bande vervang het.
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Dastek chip op KzTe

Post by witmamba »

H manne!
Ek het so dastek chip en intercooler te koop vir R.6000
kontak op o82 vier 92 48 o3
Life only starts . . . . where comfortlevels end
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”