Hardcore se flex
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Hardcore se flex
Die ramps is 'n half meter hoog... amper tot bo, die regter voorwiel vang bietjie agter. Ek sal moet werk daaraan
Re: Hardcore se flex
Blikemmer!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Hardcore se flex
Dai is nou wragtig pragtig.Nou is ek jaloers :evil:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hardcore se flex
Netjies! Impressive! Oom Piet, hoekom het jy op bladvere voor besluit, en nie coils nie?
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Hardcore se flex
Ek dink dit was "the easy way out" met die bladvere. Ek glo nie ek het meer nodig as dit nie.
Ek ry al klaar 2x4 op plekke waar dit nooit moontlik was nie
Ek soek nog na 'n lekker "HARDCORE" sticker design vir my wa. Enige voorstelle is baie welkom.
Dankie ouens
Ek ry al klaar 2x4 op plekke waar dit nooit moontlik was nie
Ek soek nog na 'n lekker "HARDCORE" sticker design vir my wa. Enige voorstelle is baie welkom.
Dankie ouens
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Hardcore se flex
Spils verby!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Hardcore se flex
Dis baie netjies!!
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Hardcore se flex
Baie netjies Piet - 'one of a kind!!!'
Die solid front axle sal daai 33's mooi akkomodeer.
Die solid front axle sal daai 33's mooi akkomodeer.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
Re: Hardcore se flex
Nou waar is die slim graphics manne?Ek soek nog na 'n lekker "HARDCORE" sticker design vir my wa. Enige voorstelle is baie welkom
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Hardcore se flex
Dis gedoen ,Piet daai bakkie flex regtig mooi.
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Hardcore se flex
Hoe deM.... kry jy dit reg???
Myne moet dit ook doen.
Baie Nice!!!
Myne moet dit ook doen.
Baie Nice!!!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Hardcore se flex
Maak hom 'n SFAA.J. wrote: Hoe deM.... kry jy dit reg???
Myne moet dit ook doen.
Baie Nice!!!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Hardcore se flex
Dis die planPype wrote:Maak hom 'n SFAA.J. wrote: Hoe deM.... kry jy dit reg???
Myne moet dit ook doen.
Baie Nice!!!
Maar die geld is bietjie skaars op die oomblik
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Hardcore se flex
Dis eintlik 35" bandewitmamba wrote:Baie netjies Piet - 'one of a kind!!!'
Die solid front axle sal daai 33's mooi akkomodeer.
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Hardcore se flex
Aj
verkoop die karavaan en doen die conversion. beter waarde vir geld.
Eendag as ek groot is...
verkoop die karavaan en doen die conversion. beter waarde vir geld.
Eendag as ek groot is...
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Hardcore se flex
Eendag as Tiny Groot is
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: Hardcore se flex
Dis nou DIE UBER Lux!!!!
Ek sien daar's nog ouens soos ek wat lus is maar die budget wat knyp!
Hoe en hoeveel het die lekker ding gekos? Ag deel bietjie toe, mooi asseblief?
Ek sien daar's nog ouens soos ek wat lus is maar die budget wat knyp!
Hoe en hoeveel het die lekker ding gekos? Ag deel bietjie toe, mooi asseblief?
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Hardcore se flex
Awsome! Now thats inspiration 4 ya!
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Hardcore se flex
IFS is uitgesny & vervang met SFA.Tjokkie wrote:Dis nou DIE UBER Lux!!!!
Ek sien daar's nog ouens soos ek wat lus is maar die budget wat knyp!
Hoe en hoeveel het die lekker ding gekos? Ag deel bietjie toe, mooi asseblief?
Die voor diff is 65mm vorentoe.
Die agter diff is 25mm agtertoe.
Propshafts is langer gemaak.
Diff ratios is die ou SFA's s'n.
Die draglink is 'n "s" shape gegee en langer gemaak.
50mm bodylift, agter is 25mm shackle lift, en 75mm blokke onder die Ironman vere. Ek moet nog vere met die regte curve kry.
Die voorste suspensie het standaard shackles op Ironman vere.
Die shocks is Procomp,langer as standaard.
Ironman steering damper.
Lexus 4L v8.
35"maxxis bighorn bande op 10" alloys.
2x airflow snorkels.
Rev counter wat werk. (Dankie Wim)
Spirtonic ECU
Aircon werk. (pype het R1400 gekos)
Die speedo is 20km/h uit (wys 80 maar ry 60)
Ek moet nog op die toilet gaan sit met al die slippies en uitwerk wat dit gekos het
So ± R50 000
Ek moet nog:
Upgraded Powerbrake discs voor insit, dit kom vroeg Desember.
Dyno in Pretoria.
- Evert Deyzel
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
- Real Name: Evert
Re: Hardcore se flex
Hoeveel RPM doen hy teen n ware (gps) 120km/h
Evert
Evert
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift
MikeM suspension with 50mm lift
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: Hardcore se flex
BAIE nice!
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Hardcore se flex
Evert ek sal moet gaan kykEvert Deyzel wrote:Hoeveel RPM doen hy teen n ware (gps) 120km/h
Evert