2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
J.C Avis
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
Town: Otjiwarongo
Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
Real Name: Japie
Location: Namibië

2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Post by J.C Avis »

Ek is nuut op die forum en het al links en regs rondgekrap op die forum vir antwoorde,kan jul my dalk help asb? Ek ht ñ KZ 4x4 met ñ sac op,sy topspoed is 160km/h op die klok,waar die syfers van die getoetste bakkies 179km/h sê. My bakkie is gelig met 265/r15 op. Hy het nou 200 000km op en foutloos!! Die manne mt so sac,het jul dieselfde topspoed of is dit ook laer soos myne?? Dis net uit nuuskierigheid uit. Ek cruise lekker 110,120 met hom met ñ brandstof verbruik van 10km/l op 2500 revolusies. My ander vraag is,my bakkie ry soos ñ plank,agter het hy die enkelveer wat bo oor die as gemonteer is,kan lekker swaar laai,maar geen wheel travel......ek wil dit afhaal en die shackels langer maak,is dit die regte manier,as dit is,hoeveel langer kan ek dit maak? Ek het gelees van die balljoint spacers,vat dit spanning weg van jou torcions?? Myne is só opgewen. Ek soek wheel travel ook voor en ry gerief. Tot hoe vêr kan mens gaan voor sonder om jou cv joints te veel 'stress' op te sit. Is die 38mm die regte een? Ek wil nie ñ body lift gee nie maar ñ suspencion lift wat rygerief en ook hoogte. Het enige iemand fotos van ñ ARB bullbar of TJM vir die bullnose,sal dit baie wardeer. Ek wil vir my ene bou. Hul is buitensporig duur!!! Ek is net nuuskierig hoe sy airbag sisteem werk op so ñ tipe bullbar?? Rocksliders?? Enige?? Ek weet dis ñ mondvol,maar sal enige raad baie wardeer.
J.C Avis
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Post by Thabogrobler »

Sjoe Japie,

Welkom hier!

Dis baie vrae en dit gaan jou laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaannnnnnk kan besig hou.

Kom ek probeer so bietjie lig werp op een of twee wat en dalk iets van weet:

Jy het groter bande as standaard(245/70/15) op en dus sal jou ware spoed en jou speedo nie dieselfde wees nie. 'n Meer akkurate manier is om met 'n GPS te ry en te kyk hoe vergelyk die lesings op die GPS en dan op die speedo - soomer op 60, 80, 100, 120, ens.

Om 10km/l te kry met 'n Kz is BAIE goed! Ek is in die wolke as ek 9km/l kry - en ek ry heel beskaafd. As SAC die ombouing doen word die vesneller pedaal bietjie gebuig. Die Kz gebruik 'n elektroniese sensor om te 'voel' waar die pedaal is. Nou as hulle die pedaal buig, is daar meer 'travel' op die pedaal en dit is waar van die ombouing se meer krag le - dit gooi meer diesel in die enjin.

Dit kan wees dat jou pedaal nie so ver of dalk glad nie gebuig is nie en jy dus nie die volle 'ware' spoed kan bereik MAAR dit verduidelik ook moontlik jou goeie verbruik.

Oor die suspensie gaan ek my nie uitlaat nie, hier is manne wat baie meer daarvan weet as ek.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Post by OOOOMS »

Baie welkom Japie :thumbup:
Lees hier: http://arb.com.au/products/" onclick="window.open(this.href);return false;
en
Hier: http://www.tjm.com.au/#gen_view_sc1.php?sx=SX162505" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
J.C Avis
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
Town: Otjiwarongo
Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
Real Name: Japie
Location: Namibië

Re: 2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Post by J.C Avis »

Ek kom agter om my versneller sit redelik 'hoog' ,het ñ ver travel.... Ek het gedink daar is fout.?? Dis asof die laaste ent nie respons het nie. Ek gaan die bakkie Swakopmund toe vat,enigste plek in ons land wie al die computors het en dyno. Het my familie al lankal n 'see naweek' belowe. Sal op hoogte hou van die uitslag. Ek het 160 lt spaartenk in,home built,dis hoekom die spaarwiel agter op spaarwiel carrier is. Ja,ek kry tussen 9 en 10km/l. Die bakkie se speedo is nou redelik 'korrek' met die groter band. Sal met die GPS toets. Dankie vir die raad Thabo en Ooooms(Mark) Ek wou nog sê,as die KZ leeg is,knyp hy ñ man se beursie,240 lt.....
J.C Avis
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Post by Hilux01 »

Japie

Welkom hier, hou ons ophoogte
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
J.C Avis
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
Town: Otjiwarongo
Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
Real Name: Japie
Location: Namibië

Re: 2002 KZ-TE sac convercion en suspencion lift vrae

Post by J.C Avis »

Ek het vandag hom sy 200 000 km service gegee en het sy onderstel weer 'matt black' gespuit en doen die week sy chip merke en hom weer ñ bietjie,ek doen sommer sy mags ook,sal foto laai. As ek al my huiswerk gedoen het,gaan ek ñ 'ARB' tipe bullbar sweis met plek vir ñ winch. Ek soek nog net spares,mooi mislig en plastic brackets.
J.C Avis
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”