Voor wiel bearings

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
Gerrit S
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 38
Joined: Tue Jan 11, 2011 1:39 pm
Town: Potchefstroom
Vehicle: 2000 Hilux DC 4x4 3000D
Real Name: Gerrit

Voor wiel bearings

Post by Gerrit S »

Ek het toe my '94 Hilux DC verkoop en 'n 2000 Hilux DC 3000D aangeskaf soos ek vroeer in die forum genoem het. Ry baie lekker, die rit is bietjie sagter en brandstof verbruik so 9km/l teenoor die 4y se 7.5km/l. Ek het die bakkie bietjie deur gegaan en tot dusver die voorste gearbox seel vervang (die vorige seel is verkeerd om ingesit!) en die wielsporing gestel. Verder is daar nie foute nie. Al wat ek wel wil weet is hoe om die voorste wiel bearings bietjie op te stel. Die ou wat die alignment gestel het het gese hulle is bietjie los maar nie te erg nie. Ek het die wiele self by die huis gevoel en dink hulle kan bietjie gestel word. Is dit normaal vir 263000 km? Dis mos net die moer wat die bearing vas druk wat op gedraai moet word? Hoe kom ek by hom uit? Dit is 'n 4x4 :roll:
Zandyl
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 316
Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
Town: Mokopane
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
Real Name: Jaco

Re: Voor wiel bearings

Post by Zandyl »

http://www.hilux4x4.co.za/simon/overhau ... /index.php

Is nou wel vir die SFA, maar dit is hoe ek myne gedoen het
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Voor wiel bearings

Post by legend35 »

Dit is maar dieselfde.Eerder n bietjie los as te vas.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Gerrit S
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 38
Joined: Tue Jan 11, 2011 1:39 pm
Town: Potchefstroom
Vehicle: 2000 Hilux DC 4x4 3000D
Real Name: Gerrit

Re: Voor wiel bearings

Post by Gerrit S »

Dankie Jaco, dit verduidelik alles. Sal kyk hoe besig die naweek is dan vat ek maar gou die vuil werkie.... Maak seker die hubs weer vol met gewone wheel bearing ghries?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Voor wiel bearings

Post by Mud Dog »

Gerrit S wrote:Dankie Jaco, dit verduidelik alles. Sal kyk hoe besig die naweek is dan vat ek maar gou die vuil werkie.... Maak seker die hubs weer vol met gewone wheel bearing ghries?
Ja, ek gebruik liewer een met graphite in. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”