2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by TheoF »

:beg: My 2.4 diesel se immobiliser het die gees gegee en kry ek dus nie die bakkie gestart nie . Kan iemand dalk vir my verduidelik hoe bypass ek die system indien dit moontlik is.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by OOOOMS »

Jammer Theo,

Bedoel jy nie SFA nie? Die SFA se immobilisor sit onder lnks by die passasier se voete gewoonlik.


As ek reg onthou moet jy iets uit-brug, me 'n U draadjie
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by TheoF »

dit is 'n 2003 model gewone 2x4 so IFS. Het gesoek vir so iets op die forum maar kon nog niks kry nie. Ek dink dit behoort nogal 'n redelike algemene probleem te wees sal ma sien as van die ander manne miskien iets weet. Thanks Mark.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by OOOOMS »

TheoF wrote:dit is 'n 2003 model gewone 2x4 so IFS. Het gesoek vir so iets op die forum maar kon nog niks kry nie. Ek dink dit behoort nogal 'n redelike algemene probleem te wees sal ma sien as van die ander manne miskien iets weet. Thanks Mark.
Jammer, wens ek kon help :!:
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by TheoF »

Help asb, sit nou al 2 dae hier in die woestyn en die water raak min.
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by TheoF »

3 dae
User avatar
Smurf
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 70
Joined: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '93 hilux 4x4 d/c (2.2).31"bfg muds,long range fuel tank,tjm front bumper,canvas canopy,duel battery system,tnt branch+ss exhaust.
Real Name: Pieter

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by Smurf »

Is dit n toyota alarm of aftermarket? as dit toyota is sal mens net
by agente diagram kan kry. indien aftermarket kan ek dalk help.
ImageImageImageImage
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB

Post by TheoF »

toyota alarm lyk my ook agente is enigste uitweg
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”