Die laaste week maak my KZTE se clutch baie snaaks, as jy die clutch intrap om ratte te wissel, dan bly hy onder teen die vloer, dan moet jy jou voet onder inhaak, dan skiet dit weer op.
Vanoggend gaan koop ek toe maar n stel Clutch Master en Slave cylinder kit by auto zone, na die afhaal en en skoonmaak, en toe ek die nuwe pater wou insit, kom ek agter dis glad nie dieselfde "size" nie.
Het iemand dalk die partnommers?
Ek het al n hele paar blabse geloop om by autozone parte te gaan koop, om dit so te stel moes ek al ontrent 80% die parte terug vat en omruil vir ander.
Enige hulp sal waardeur word.
Dankie
Part nommers vir "clutch master and slave cylinder"reggekom
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: Part nommers vir "clutch master and slave cylinder"regge
Rood
Ek het dieselfde probleem met my 2004 2.7i, Ek het al die mastercelinder vervang, clutch kit en die clutch vurk, hy was reg vir so 2 dae en daarna begin hy weer met dieselfde veral in 1ste rat en reverse.
Ek kan jou ongelukkig nie help met part nommers nie, ek begin regtig moedeloos raak nou met die bakkie.
Hopelik kan ek idees kry van wat nog om te doen?

One Life! Live it!