2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
Strader
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Mon Oct 17, 2011 8:56 am
Town: Heidelberg
Vehicle: Toyota
Real Name: Gerrit

2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by Strader »

http://www.4x4community.co.za/classifie ... 1519/cat/4

Looks pretty neat, what sorta performance increase does the vanderlinde conversion give ya on the 2.7 ?

Thinking about going for this one, just afraid of conversions on a second hand vechicle, is the vanderlinde conversion reliable if anyone can give me an input on this.

Thanks
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by OOOOMS »

R130k is nogals baie vir 'n 2000 model, ekstra's ja dalk R110k

Jammer ken nie die vdlinde conversion nie.
Strader
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Mon Oct 17, 2011 8:56 am
Town: Heidelberg
Vehicle: Toyota
Real Name: Gerrit

Re: 2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by Strader »

Hehe ja wat het ook gedink dis te veel, wou hom R110000 aangebied het.
Wil eintlik net n bietjie meer uitvind oor die vdlinde conversion.

Moet dit dalk in n ander thread pos.
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: 2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by RooiLux »

Strader wrote:Hehe ja wat het ook gedink dis te veel, wou hom R110000 aangebied het.
Wil eintlik net n bietjie meer uitvind oor die vdlinde conversion.

Moet dit dalk in n ander thread pos.
Die Van der linde is net die plek wat die converions doen dit kan wees dat die bakkie se head gedoen is ander cams het en free flow.

My bakkie het dieselfde converions maar net deur Maus gedoen.
Image
Strader
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Mon Oct 17, 2011 8:56 am
Town: Heidelberg
Vehicle: Toyota
Real Name: Gerrit

Re: 2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by Strader »

Hmm het hom probeer bel, nog nie deurgekom nie. Wou by hom hoor wat hulle alles gedoen het.

Ja was by die vdlinde site gewees, hulle doen meestal gasflow heads & cams & exhausts maar hulle se nie op die site wat die resultaate is nie, se net 20%-30% power increase.

Umm kan n moderator hierdie thread dalk na die hilux discussion thread toe skuif, dink dis meer gepas daarso ?
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: 2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by RooiLux »

Strader wrote:Hmm het hom probeer bel, nog nie deurgekom nie. Wou by hom hoor wat hulle alles gedoen het.

Ja was by die vdlinde site gewees, hulle doen meestal gasflow heads & cams & exhausts maar hulle se nie op die site wat die resultaate is nie, se net 20%-30% power increase.

Umm kan n moderator hierdie thread dalk na die hilux discussion thread toe skuif, dink dis meer gepas daarso ?
As jy belangstel in die bakkie hoor by die einaar of hy die dyno sheet het van voor en na die conversion,enigste manier om te vergelyk of te sien wat die verskil is.
Image
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: 2000 Hilux 2.7 D/C 4x4

Post by Bulletjie-3 »

Ek het my 7mge se head na vdlinde Kaya Sand gehad vir gasflow en overhaul. Ek kon die engine nie gestart kry nie. n R1 300 later het n garage vasgestel die valve timing was 180 grade uit. Toe ek vdlinde bel om mee te deel hulle moet uitkyk daarvoor is ek meegedeel hulle het nie die pullies afgehaal nie en kon dus nie die timing stel nie. Hoe gooi jy n head in n suurbad om skoon te word sonder om alles te strip ?. Met so n houding sien hulle my nie weer nie. En dis nie goedkoop gewees nie.
Dis my ondervinding met hulle gewees.
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”