Sparewheel Swing Arm - Part 1
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Sparewheel Swing Arm - Part 1
Sparewheel Swing Arm
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Het jy daardie assie laat maak of is dit iets wat mens kan koop?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Piet Bushwacker.
Wil jy nie vir ons so kort beskrywing gee van hoe om die swing arm te maak nie, asseblief man.
Ek wil graag so iets op my bakkie sit, maar is nie te slim as dit by sulke goed kom nie.
Dankie
Wil jy nie vir ons so kort beskrywing gee van hoe om die swing arm te maak nie, asseblief man.
Ek wil graag so iets op my bakkie sit, maar is nie te slim as dit by sulke goed kom nie.
Dankie
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Pieter die assie is 'n " rear stub axle " vir 'n golf met sy bearings, die sleeve het ek self gedraai op die draaibank,pietpetoors wrote:Het jy daardie assie laat maak of is dit iets wat mens kan koop?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Riaan
As jy nie self kon uitfigure hoe om dit te bou nie sal ek aanraai jy gaan maar eerder Megaworld to en koop ene
As jy nie self kon uitfigure hoe om dit te bou nie sal ek aanraai jy gaan maar eerder Megaworld to en koop ene
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Jys vriendelik Bennie. Is dit omdat jou span ALWEER verloor het?BenHurBul wrote:Riaan
As jy nie self kon uitfigure hoe om dit te bou nie sal ek aanraai jy gaan maar eerder Megaworld to en koop ene
Ek dog ek vra maar net, maar ek sal die foto's print en dit byderhand hou as ek een maak
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Riaan ek sal more gou aan jou verduidelik, tensy jy ook R6000.00 het om te mors.ToyX4 wrote:Jys vriendelik Bennie. Is dit omdat jou span ALWEER verloor het?BenHurBul wrote:Riaan
As jy nie self kon uitfigure hoe om dit te bou nie sal ek aanraai jy gaan maar eerder Megaworld to en koop ene
Ek dog ek vra maar net, maar ek sal die foto's print en dit byderhand hou as ek een maak
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Piet, as jy nie omgee nie verduidelik sommer hier op die site dan hel ons ander janne ook n plan om vanaf te werk :D
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Knyp twee ysters vas tussen jou bene......
Nee dis reg, more is nog 'n dag want dit gaan 'n rukkie vat.
Nee dis reg, more is nog 'n dag want dit gaan 'n rukkie vat.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Dankie Piet. Ek het nie R6000 vir so iets nie. Maar kan ook nie altyd sulke slim planne soos die uitdink nie.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Ek en Brutus help graag, dis rerig nie ingewikkeld nie, ons sal stap vir stap verduidelik.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Riaan
Ek het nie gemeen om mislik te wees nie, maar wees net versigtig, as jy nie baie vertroud is met die tipe van goete soos Piet nie, kan so 'n jobbie maklik in 'n gemors ontaard. As jou welds soos hoenner mis lyk gaan dit nie die ma se stain kan hanteer en die gewig van die wiel dra nie. Ek het ook al gesien hoe ouens (wie ek gedink het hulle kan maar sulke goed bou), se sparewiel carriers die gees gegee het onder spanning veral in die veld as jy 4x4 en dan groot skade aan die bakwerk aanrig.
Ek het nie gemeen om mislik te wees nie, maar wees net versigtig, as jy nie baie vertroud is met die tipe van goete soos Piet nie, kan so 'n jobbie maklik in 'n gemors ontaard. As jou welds soos hoenner mis lyk gaan dit nie die ma se stain kan hanteer en die gewig van die wiel dra nie. Ek het ook al gesien hoe ouens (wie ek gedink het hulle kan maar sulke goed bou), se sparewiel carriers die gees gegee het onder spanning veral in die veld as jy 4x4 en dan groot skade aan die bakwerk aanrig.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Stem saam met Benjamin. Vibrasie is 'n mislikke ding. Piet as daar en stukkie kommentaar is wat ek oor jou arm het is dat ek persoonlik sommer nog 4 boutjies ook deur daardie assie se gate sou druk. 'n Vasgeboute ding is meer bestand teen vibrasies as 'n gesweisde een en daardie spaarwiel is swaar. My 2 sent is om dit te gebruik net soos dit is, sit net boutjies by vir daardie ekstra veiligheid.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Jy het my oortuig, dankie ek sal so maak.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Ek weet jyt dit goed bedoel. Ek terg ook mos maar terugBenHurBul wrote:Riaan
Ek het nie gemeen om mislik te wees nie, maar wees net versigtig, as jy nie baie vertroud is met die tipe van goete soos Piet nie, kan so 'n jobbie maklik in 'n gemors ontaard. As jou welds soos hoenner mis lyk gaan dit nie die ma se stain kan hanteer en die gewig van die wiel dra nie. Ek het ook al gesien hoe ouens (wie ek gedink het hulle kan maar sulke goed bou), se sparewiel carriers die gees gegee het onder spanning veral in die veld as jy 4x4 en dan groot skade aan die bakwerk aanrig.
Ek kan weld, maar ek het n man wat vir my werk wat BAIE beter as ek weld, so hy sal daai deel doen.
Ek soek maar net meer detail oor daai stub axle en sleeve storie. Ek neem aan die sleeve kom oor die as?
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Riaan ja die sleeve is gemasjieneer om die wheelbearins te vat en oor die stub axle te pas. Die sleeve is 'n 60mm diameter pyp met 'n 20mm want. dis alles op die draaibank gemaak.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Gaaf, dankie Piet.
Ek het nie PART 2 gesien nie, het nou daai foto's ook gekyk, ek glo ek sal hom nou kan bou.
Ek het nie PART 2 gesien nie, het nou daai foto's ook gekyk, ek glo ek sal hom nou kan bou.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
Nee man Riaan ek dog julle hoener boere weld soos kuiken poefies
-
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Sun Nov 29, 2009 6:33 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2003 KZ-TE 4x4 D/C
- Real Name: Anthony
Re: Sparewheel Swing Arm - Part 1
hi daar, baie netjiese werk!!!
wil net graag weet, het die gewig van die spare wheel nie probleme veroorsaak met daai bumper nie?
rede hoekom ek vra, ek wil dieselfde met my kz doen (ek het dieselfde bumper ook), maar die ou wat die swys werk etc doen reken dit sal nie werk nie want my spare wheel gaan te swaar wees vir daai bumper??
hy reken die swing arm moet aan die body support word ook?
baie dankie