LED ligte
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
LED ligte
ek wil my trokkie se kykers verbeter na LED's. Kry mens gloeilampe wat sal werk? Die lampe wat nou daar in is lyk so:
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: LED ligte
Glo nie jy kry LED replacement H4 glooilampe nie. Vervang met Osram Nightbreaker Plus.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: LED ligte
Mud Dog wrote:Glo nie jy kry LED replacement H4 glooilampe nie. Vervang met Osram Nightbreaker Plus.
Ek stem saam.
Ek het Osram Nightbreaker Plus in myne, en jy sien 'n verskil.
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: LED ligte
Jy bedoel HID seker?
Ja jy kry!!!
Myne uit Xcab gehaal watbek nou verkoop het, nog besluit of dit Dcab toe gaan.
Dis n hele kit, ballast globe alles.
Jou ligte word SPIERWIT soos die fancy Bmw karre en Mercs
Ja jy kry!!!
Myne uit Xcab gehaal watbek nou verkoop het, nog besluit of dit Dcab toe gaan.
Dis n hele kit, ballast globe alles.
Jou ligte word SPIERWIT soos die fancy Bmw karre en Mercs
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED ligte
Jantjie... ek het die naweek 'n stel LED H4 ligte gekry wat ek gaan toets en laat weet. Hulle lyk heel snazy en of dit kan werk maar ek het nog nie hulle getoets of gesien hoe hulle werk nie.Silver SRX wrote:ek wil my trokkie se kykers verbeter na LED's. Kry mens gloeilampe wat sal werk? Die lampe wat nou daar in is lyk so:
So wat ek probeer se is daar is LED H4 replacement globes beskikbaar.
To God be the glory
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: LED ligte
Sal pic vannaand laai, iPad wil nie nou saam werk nie :evil:
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Re: LED ligte
Baie dankie. Waar kry mens hul te koop en wat gaan dit my uit die sak jaag?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: LED ligte
Dis nou iets nuuts vir my. Lyk asof hulle nie die reflector gebruik nie maar dat hulle net hul eie lense het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED ligte
Die plek waar ek dit gekry het stock dit nog nie want hulle wil eers seker maak die produk is van goeie gehalte en is 'n oordentlike plaas vervanger voor hulle dit adverteer of verkoop. Sal wel laat weet sodra ek kanSilver SRX wrote:Baie dankie. Waar kry mens hul te koop en wat gaan dit my uit die sak jaag?
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: LED ligte
Wonder hoe sal dit werk saam met die lamp se oorspronklike lense .... sal mens nog die 'dip beam pattern' kry?
En wat van verspreiding (high beam)?
En wat van verspreiding (high beam)?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: LED ligte
Ek hoor ook die ouens praat van die goed... http://www.autostyle.co.za/xenon-hid-globes-h4.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Het iemand dit al probeer? Skyn glo n koek hou!
Het iemand dit al probeer? Skyn glo n koek hou!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED ligte
Ek het dit al in my bakkie gehad en weer uit gegooi. Dit skyn baie helder maar jy verblind die aankomende verkeer en ook enige iemand wat voor jou ry en die hoeveelheid tyd wat jy spandeer om jou ligte te flikker om te wys jy is nie op brights nie, gaan jy jou stalk switch uitwearHennie1! wrote:Ek hoor ook die ouens praat van die goed... http://www.autostyle.co.za/xenon-hid-globes-h4.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Het iemand dit al probeer? Skyn glo n koek hou!
To God be the glory
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: LED ligte
Thanx Cassie.. jyt my n paar rand gespaar da!CasKru wrote:Ek het dit al in my bakkie gehad en weer uit gegooi. Dit skyn baie helder maar jy verblind die aankomende verkeer en ook enige iemand wat voor jou ry en die hoeveelheid tyd wat jy spandeer om jou ligte te flikker om te wys jy is nie op brights nie, gaan jy jou stalk switch uitwearHennie1! wrote:Ek hoor ook die ouens praat van die goed... http://www.autostyle.co.za/xenon-hid-globes-h4.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Het iemand dit al probeer? Skyn glo n koek hou!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Re: LED ligte
Dankie Cas, sal bly wees as jy my kan laat weet.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED ligte
Wil dit net deeglik toets en dalk 'n vergelykende toets doen met 'n Nightbreaker of so.
To God be the glory
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: LED ligte
Dis wat ek het. Dis HID.Hennie1! wrote:Ek hoor ook die ouens praat van die goed... http://www.autostyle.co.za/xenon-hid-globes-h4.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Het iemand dit al probeer? Skyn glo n koek hou!
Maar daai prys is net globes, die Ballast kit wat globes opstart en krag gee moet nog bykom by prys.
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: LED ligte
Baie interesant, laat weet asb as jy terugvoer het!
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: LED ligte
Hier is pic. Kyk verskil tussen ligte en spots.Hennie1! wrote:Ek hoor ook die ouens praat van die goed... http://www.autostyle.co.za/xenon-hid-globes-h4.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Het iemand dit al probeer? Skyn glo n koek hou!
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Re: LED ligte
Sal daai connectorplugs werk op die ouer modelle?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED ligte
As jy verwys na die HID kits, ja, hulle kom met 'n harnas wat jy op jou huidige konneksie in prop.Silver SRX wrote:Sal daai connectorplugs werk op die ouer modelle?
In die kit is die harnas, die twee balasts, en die twee HID gloeilampies.
To God be the glory
- BosveldBul
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
- Real Name: Jak
Re: LED ligte
Ek sal graag LEDs op die hoofligte wil sit maar ek twyfel of die lig wat dit maak voldoende sal wees. Sal graag wil hoor oor die uitkomse van die toetse. Ligte is ñ veiligheids area waarop daar geen kompromie kan wees nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED ligte
Daar stem ek heel hartig saam.BosveldBul wrote:Ek sal graag LEDs op die hoofligte wil sit maar ek twyfel of die lig wat dit maak voldoende sal wees. Sal graag wil hoor oor die uitkomse van die toetse. Ligte is ñ veiligheids area waarop daar geen kompromie kan wees nie.
Ek sal julle op hoogte hou wanneer die finale produk beskikbaar is en toetse gedoen is
To God be the glory
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: LED ligte
this will teach me to read all posts more often
this has my attention!!!
interested in seeing if it works!!
currently LED technology is there, however focusing the light(in other words the lenses are what is not readily available)
self have played with 5wats, here lenses are available (even built a LED spot light with 12 X 5watt LED with 8* lenses)
have also played with 10wats and 20 wats, however no lenses are available here
have also read that there is already cars available with LED head lights!! some exotic and expensive car, cant remember the name
at least no can follow the thread!!

http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: LED ligte
Kaaskril jou kombinasie is natuurlik onwettig ne !!!! Net vir interressantheid .
Maks 6 ligte voor.
Maks 6 ligte voor.
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: LED ligte
As jou voorste ligte op aparte skakelaars werk is dit nie.Bulletjie-3 wrote:Kaaskril jou kombinasie is natuurlik onwettig ne !!!! Net vir interressantheid .
Maks 6 ligte voor.
Ses van my 8 werk op hulle eie en nie saam dims of brights nie