What do I need for a 40mm lift?
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
What do I need for a 40mm lift?
Brutus wants to do a 40mm lift on his 2.7, 2001, 2x4, s/cab. I was thinking of using 40mm roundbar for the job. Any suggestions will be appreciated :D :D
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: What do I need for a 40mm lift?
40mm roundbar is going to way as much as the rest of the bakkie Rather use aluminium but the spacer should normally be 50mm.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: What do I need for a 40mm lift?
Bennie, Dis wat ek aan gedink het, aluminium is 'n duur storie. Brutus sê hy soek 40mm, maar as jy 50mm doen, is daar enige ander mods?Hoeveel spacers het ek nodig, en is daar enige trieks aan verbonde?
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: What do I need for a 40mm lift?
:roll:
Piet help gou hier
wie de mo is Brutus
tel ma vir ou blommie hoeveel van die gotermagefters jy gaan nodig he?
en stuur 'n mooi girl oor met die info
Piet help gou hier
wie de mo is Brutus
tel ma vir ou blommie hoeveel van die gotermagefters jy gaan nodig he?
en stuur 'n mooi girl oor met die info
Grensvegter van LANDROVIA
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: What do I need for a 40mm lift?
Brutus is my broer in Newcastle, hy is ook lid van die forum, maar sy internet werkie meer nie.
Ek gaan die spacers self maak, wil net weet wat is die max lengte voordat mods begin gebeur, en ook hoeveel het ek nodig en wat wat wat?
Geen girls beskikbaar vandag nie
Ek gaan die spacers self maak, wil net weet wat is die max lengte voordat mods begin gebeur, en ook hoeveel het ek nodig en wat wat wat?
Geen girls beskikbaar vandag nie
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: What do I need for a 40mm lift?
jy vra ok altyd die goete wat ek nie weet nie
laat Brutus bromtietietie onder die bakkie inklim en tel man
40mm is geen probleem piet
probeer net groter op die od van jou spacers gaan as jy kan
Grensvegter van LANDROVIA
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: What do I need for a 40mm lift?
Kwaai ou Blom, hoe groot sou jy sê moet die O.D. wees
Ps. het jy gekyk na die 24V weld fotos??
Ps. het jy gekyk na die 24V weld fotos??
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: What do I need for a 40mm lift?
Sorry as ek onduidelik was ek het gemeet 50mm OD.
Die stel wat ek hier het is 50mm hoog maar 60mm in deursnee. Die original rubber is 40mm so ek weet nie dit lyk my al die ding kan top heavy raak as jy hom te dun maak. Die boute wat ek gekpp het is 130mm lank en so 30mm skroefdraad. EK het ook 60mm washers gekry Omtrent 2mm dik) om bo op te sit want hierdie is poly bushes.
Wat ek al gesien het is ouens vat 5mm wand square tubing en maak spacers daarvan Weld die punte to met plaat om 'n cube te maak of jy kan even so 5x50/60 angle iron gebruik en cubes maak.
Die stel wat ek hier het is 50mm hoog maar 60mm in deursnee. Die original rubber is 40mm so ek weet nie dit lyk my al die ding kan top heavy raak as jy hom te dun maak. Die boute wat ek gekpp het is 130mm lank en so 30mm skroefdraad. EK het ook 60mm washers gekry Omtrent 2mm dik) om bo op te sit want hierdie is poly bushes.
Wat ek al gesien het is ouens vat 5mm wand square tubing en maak spacers daarvan Weld die punte to met plaat om 'n cube te maak of jy kan even so 5x50/60 angle iron gebruik en cubes maak.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: What do I need for a 40mm lift?
Thanx vir jou input Bennie, ek sal dit aan Brutus voorlê
Re: What do I need for a 40mm lift?
You need a Nissan Safari...Bushwacker wrote:Any suggestions will be appreciated :D :D
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: What do I need for a 40mm lift?
Hoeveel Nissan Safari's, seker omtrent agt, ek glo mens kan hulle lag lag 50mm hoog kryEWALD CROOZER wrote:You need a Nissan Safari...Bushwacker wrote:Any suggestions will be appreciated :D :D
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: What do I need for a 40mm lift?
Bushwacker wrote:Hoeveel Nissan Safari's, seker omtrent agt, ek glo mens kan hulle lag lag 50mm hoog kryEWALD CROOZER wrote:You need a Nissan Safari...Bushwacker wrote:Any suggestions will be appreciated :D :D
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: What do I need for a 40mm lift?
'n hele sokkerspannetjie Cassie??CasKru wrote:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: What do I need for a 40mm lift?
Julle wil dit nou moeilik maak, ek het al n paar honderd bakkies gelig, maak die 14 spacers van nylon en boor n 12mm gat op die draaibank deur elkeen. 50mm is standaard, dan kan jy 32" bande op n 2.7/ KZ sit.
Haal al die boute uit, vat hulle na n "bolt en nut" plek toe en koop n 50mm langer stel.
Maak die radiator en cowl los.
Maak die twee "pinch bolts" op die stuur arm los(en weer vas as jy klaar is!)
Lig die cab eers links op en dan regs, dieselfde met die bak.
Die petrol "filler" en "breather" pype moet verleng word.
Nuwe brackets vir die voor bumper moet gemaak word en die towbar moet gelig word.
skuif die radiator af of sny die cowl onder oop.
Gaan al die rempype, drade en brackets na en maak seker niks is onder spanning nie.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: What do I need for a 40mm lift?
Allan, so 'n bek moet heuning kry