4x2 - 4x4

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
low-lux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Thu Aug 02, 2007 11:18 am
Town: Somerset East
Vehicle: 2003 Hilux 2.7i SC 4x4
Real Name: Francois Kriel
Location: Somerset East - EC

4x2 - 4x4

Post by low-lux »

Hi en hallo aan almal. (My eerste post, verskoon tog maar.... :o )

Ek het 'n vriend wat lus is vir 'n projek aanpak. Hy wil sy 1999 Hilux 3000D 4x2 ombou in 'n 4x4. Ek sê toe vir hom ek dink nie dis die moeite werd nie, maar ek sal biejie kyk of dit al gedoen is. Maar nou sien ek nêrens 'n thread oor dit nie.

Does anybody know of someone who has done it before? What are the main reasons not to do it? What all has to be replaced?

Thanks
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by Family_Dog »

Hi Lo-lux (love that name!). It is possible, but expensive. A couple of years ago there was a thread like this on the old 4xforum, but sadly that information was lost during a server crash.

The consensus was that there are so many changes to be made that it would be cheaper to trade the 4x2 in on a 4x4. But the chassis components etc would be the same.

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by Niel »

Hi Low Lux

Ek het na dieselfde gekyk en bietjie rond gebel. Ek stem saam met Eric se kommentaar en het besluit om eerder n 4x4 te koop en nie die conversion te doen nie. Ek weet nie waar jy is nie maar Burnco in die Kaap het al so n conversion gedoen, maar hulle was nie gretig nie. As jy die nommer wil he sal ek dit kry.

Groete
Niel
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by pietpetoors »

Ek weet nie waar jy is nie maar Burnco in die Kaap het al so n conversion gedoen, maar hulle was nie gretig nie.
Hi Low-lux. Welkom by die forum. Update asb jou profile en sit jou dorpnaam by sodat ons weet of ons vriendelik of ongeskik met jou moet wees.

So 'n ombouing gaan jou baie kos en die sukses is nie gewaarborg nie. Dit gaan baie goedkoper en minder kopsere wees om die 4x2 te verkoop en 'n 4x4 te koop.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by Niel »

The contact number for Burnco 4x4 as per my reply is 021 949 1713. http://www.kumnandi.co.za/burnco1.htm .This is if you are in the Western Cape.

I think they quoted me R 45000, 00 for this type of conversion abought 2, 5 years ago. This was for a 2.7 Hilux 02 model.

I will post the full details under Shopping Index
Fully agree with Pieter.
User avatar
Jacques KZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
Town: Centurion
Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
Real Name: Jacques
Location: Eldoraigne

Re: 4x2 - 4x4

Post by Jacques KZ »

Hi Low-lux,

Die vraag is 'n ruk gelede op 'n ander forum ook bespreek en Stephan het 'n goeie antwoord gepos. Dit hang baie af waarvoor jy kans sien asook die onbeplande goedjies wat dalk later kan lol. Maar aan die ander kant ken jy jou voertuig en jy kan ook baie sukkel om dieselfde model in 'n 4x4 te kry.

Groete,
Jacques


Ek ry ook n 2003 Kzte en is ook van plan om dit 4x4 te maak .

Nou N 1 4x4 het als vir so R 29 000.00 (Kwotasie so 3 maande terug van hulle ontvang.)

Ongelukkig het ek dit nie gesave nie ,omdat ek seker is ek kan met heelwat minder wegkom.

As mens tegnies van aard is, is dit glad nie n probleem om dit te doen vir so R 13000.00 – 15000.00.( moenie vergeet jy kan jou ratkas wat 42000km ook nog verkoop)

Ek weet nie of jy al gesien het nie ,maar gaan kyk na die voorste hubs aan die binnekant onder,dan sal jy sien daar is plugs waar die sideshafts indruk.Die 4x4’s gebruik almal dieselfde. So ook die sump is ook dieselfde as die van die 4x4 jy kan duidelik sien daar is voorsiening gemaak vir die diff.


Jy sit reeds met die voertuig (skuld) asook jy ken die bakkie en al sy dinge ,hoekom nou weer n voertuig koop net vir n extra wiel wat voor trek ? Meeste van die bakkies het reeds difflok wat klaar n pluspunt is.

Dis my opinie

Groete
Stephan

2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 4x2 - 4x4

Post by BenHur »

Hi Low-Lux

Vir 'n conversion na 'n gewone 4x4 vir jan alleman stem ek saam met wat hier gesê is.

Maar

As jou vriend dalk lus is om te speel en regtig in die conversion ding in is soos ek dan het ek ook ander advies. Ek persoonlik is 'n conversion junkie, vir my is dit 'n hobbie en dan worry mens nie altyd net oor rand en sent nie maar oor die satisfaksie van die finale produk.

As hy 'n regtig capable 4x4 wil bou wat ofroad koppe sal laat draai kan hy 'n conversion doen wat die Amerikaaners noem SAS, wat kort is vir Solid Axle Swap. Jou vriend se 2x4 het 'n Independent Front Suspension (IFS) maar die ouer Hiluxe soos myne het, 'n Solid Front Axle (SFA) met bladvere gehad. SFA oor die algemeen is nie so gemaklik op teer (sagte rit) nie maar is alom bekend as baie meer capable off-road.

Om SAS te doen vanaf 'n 2x4 sal nie so verskillend wees as vanaf 'n 4x4 nie behalwe dat jy nou 'n TransferCase moet bysit wat die 4x4 reeds so gehad het. Anders is dit maar dieselfde conversion.

Kyk bietjie na hierdie links, maar as jy bietjie op die Amerikaanse of Australiese 4x4 sites soek sal jy nog baie volledige artikels oor SAS kry.

Hier is 'n nice report

http://home.4x4wire.com/erik/4runner/sas/

nog 'n paar links met relevansie

http://www.yotatech.com/f108/88-4runner-sas-mn-119789/
http://www.yotatech.com/f88/4x2-4x4-con ... sas-42629/


Kyk bietjie na die monster :wink:

http://video.yahoo.com/video/play?vid=152605&fr=

Na allie geld wat hy op sy suspension gespandeer het sal mens dink hy sal ten minste rock sliders ook opgehad het :? :?


Vir 'n extreme suspension conversion, hier is 'n kit
http://www.allprooffroad.com/index.php? ... view&id=80 (ai as my geldboompie net weer wil groei :wink: )

Eendag as ek groot en ryk is gaan ek nog so 'n coilspring solid axle front suspension conversion op my Lux doen.
low-lux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Thu Aug 02, 2007 11:18 am
Town: Somerset East
Vehicle: 2003 Hilux 2.7i SC 4x4
Real Name: Francois Kriel
Location: Somerset East - EC

Re: 4x2 - 4x4

Post by low-lux »

Hi en dankie vir al die vinnige replies. Ek sal vir my vriend dit so oordra.

Ek het my profile verander - hoop ek kwalifiseer vir goeie behandeling!

Cheers
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 4x2 - 4x4

Post by BenHur »

low-lux wrote:Hi en dankie vir al die vinnige replies. Ek sal vir my vriend dit so oordra.

Ek het my profile verander - hoop ek kwalifiseer vir goeie behandeling!

Cheers
So from the friendly EC I see. Another member here SyronConversions(Simon Morris) stays in Queenstown. I am sure he will be willing to help you guys with such a conversion if you guys are interested. He has lots of experience and all the tools you could ever hope to need, and has himself or now where to get most of the spares you will need to do the conversion.

Basically you the mayor components that you would need is a "divorce transfercase", a solid front axle (maybe set of SFA Hilux axles with matching ratios and then sell the existing rear axle again) leave blades for the front suspension and small bits and pieces. The propshafts can be made up by any decent propshaft centre.

Simon

How about convincing these guys to do a SAS on his 2x4 Lux :twisted: :twisted: Maybe once finished and we see the excellent results, the Boss might even want to SAS his Lux
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by pietpetoors »

Ja Low-Lux, as jy vannie Kaap is sal ons vreindelik met jou wees.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 4x2 - 4x4

Post by BenHur »

pietpetoors wrote:Ja Low-Lux, as jy vannie Kaap is sal ons vreindelik met jou wees.
Probeer jy vir ons vaalies iets sê? Image Image Image

Onthou net my vriend Eric was Chuck Norris se personal trainer

Image Image Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by pietpetoors »

No Bennie, I stayed in Pretoria for 13 years, so I gt used to the Vaalies. I am actually referring to the Zimbabweans.
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by Cookie Monster »

The guys

Check this site out here they do a SFA mod to a IFS Hilux http://www.brian894x4.com/ and there is a company here in SA who does it to check out this site http://www.4xtech.co.za/hiluxmods.htm

:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 4x2 - 4x4

Post by BenHur »

Kom Pieter. Daai 4xtech is daar naby jou. Gaan SAS nou daai Lux van jou sodat jy saam met die grootmanne kan ry :twisted:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by pietpetoors »

Watter groot manne?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 4x2 - 4x4

Post by BenHur »

pietpetoors wrote:Watter groot manne?
Wel ek is tans af van 145kg na 132 kg :lol: :lol: :lol:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by pietpetoors »

OEPS, sorry, sal nie weer nie :cry:
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 - 4x4

Post by WerMos »

Hallo Low-Lux en al my Hilux friende

Ek het 'n 1999 hilux 2700i "raised body" en my pa het 'n 1999 hilux 2700i 4x4 (wat al 320 000 km op het, nog nie aan gewerk behalwe nuwe starter en clutch) hulle is baie betroubare bakkies! (want dit is mos 'n TOYOTA)

TIP aan al die 2700i eienaars en ek glo aan die ander hilux'se ook, wat kla dat hulle 2700i's so bietjie dors is: ons het drie 2700i, ons het al drie 2700i se "spycers" of die stuk pyp tussen die "air filter box en die body" uit gehaal en die bakkies is bietjie ligter op die sous en hulle trek ook bietjie beter, pasop net vir te diep water ry![/color]
Ek wou al vier jaar gelede my "raised body" ombou na 'n 4x4 maar het my amper dood geskrik toe ek by Toyota hoor wat al die nuwe parte my gaan kos (+ - R72 000)

Ek het nou besluit ek gaan dit doen, maar met goeie gebruikte parte.

Die totale ombouing gaan my nou + - R18 000 kos en ek dink dis verseker die moeite werd.

As jy hierdie ombouing doen hoef jy nie die agterste "diff" te vervang nie, want die 2700i 4x4 en die "raised body" se "diff's het al twee 'n ratio van 4.556

Ek het nou al die vlg parte:
voorste propshaft
4x4 ratkas "mounting"
engine x-member wat die diff "mounting" het (4x4 tipe)
ratkas "gear" boots

Ek kort nog:
voledige 4x4 ratkas met sy "transfer case"
voledige voorste "diff"

Die "raised body" het ook 'n langer agterste propshaft as die 4x4, omdat die 4x4 se ratkas langer is.

Kan die manne my ASB meer raad en tips gee oor die ombouing en watter parte ek ook nog gaan benodig ??

Hilux groete
Werner
User avatar
blikoor
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Sat Jan 26, 2008 10:40 pm
Town: bloemfontein
Vehicle: sfa hilux
Real Name: tom

Re: 4x2 - 4x4

Post by blikoor »

Hallo daar Werner
Dit is lekker om nog n Bloemfonteiner op die klub te sien . :mrgreen:
Die 4x4 conversion is nie so moelik nie, en as jy nie bang is vir gereelde scrapyard crowling nie
sal jy dit teen n bilike prys kan doen.
Die voor diff, sideshafts, stubaxles, freewheelhubs en ratkas behoort jy by Ronnie Robb, Gearbox Centre of Gearbox and Diff (Kimberly) te kry.
Onthou die kzte het die selfde ratkas, ruil net die belhousings.
Die beste is om alles van een skrootvoertuig af te kan oorbou, dit sal ook die prys verlaag.
Sal jou help rondkyk vir die onderdele. :wink:
Image
1993 Hilux 7mge
User avatar
WerMos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Mar 17, 2008 9:15 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Raider
Real Name: Werner
Location: BBM kode 287E6810

Re: 4x2 - 4x4

Post by WerMos »

blikoor wrote:Hallo daar Werner
Dit is lekker om nog n Bloemfonteiner op die klub te sien . :mrgreen:
Die 4x4 conversion is nie so moelik nie, en as jy nie bang is vir gereelde scrapyard crowling nie
sal jy dit teen n bilike prys kan doen.
Die voor diff, sideshafts, stubaxles, freewheelhubs en ratkas behoort jy by Ronnie Robb, Gearbox Centre of Gearbox and Diff (Kimberly) te kry.
Onthou die kzte het die selfde ratkas, ruil net die belhousings.
Die beste is om alles van een skrootvoertuig af te kan oorbou, dit sal ook die prys verlaag.
Sal jou help rondkyk vir die onderdele. :wink:
Dankie Tom

Ek het Ronnie Robb al besoek, maar hulle kon my nie help. Sal die ander probeer. Ek is al 'n "TOY" fan van kleins af en is jammer dat nou die aand eers op die web site afgekom het.

Ek is nie seker of die KZTE en die 2.7 diedselfde ratkas gebruik nie, ek dink amper hulle verskil of so het die outjie by toyota vir my gese.

Groete
Werner
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 4x2 - 4x4

Post by Family_Dog »

I think they are the same, but different bell-housings...?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: 4x2 - 4x4

Post by 3RZ »

The KZTE and the 2.7 definitely use different gearboxes and different gear ratios. Offhand if I can remember correctly the KZTE uses an R151 gearbox and the 2.7 uses a W56 gearbox, the boxes are not interchangeable as the bolt pattern differs, the R151 is also about 25mm longer than the W59
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”