Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by grobbepj »

Hi Almal,
Ek het alweer hulp nodig. Die keer met replacement bumpers (voorste een) vir n IFS Hilux. Weens n onlangse ongeluk het ek nou opsie om my huidige bullbar en plastiek bumper af te gooi en te vervang met n offroad bumper. Die probleem is dat die een wat ek baie graag wil laat doen (Louis sn vd forum) kan dalk weens n te kort aan papier trail en VAT nommer nie gebeur nie. Die paneelklopper wil self die bumper aankoop en kan net transaksies tussen besighede doen (ek probeer nog om verby die te kom).

Wat is my tweede beste opsie? Wie het al watter bumper op hulle IFS? Stuur asb fotos ook as jul kan. Dan ook die wat dalk al rondgesoek het wat is die "brand" name of waarna kan ek nog soek (veral in die vaal driehoek/ gauteng area).

Ek gaan binnekort n call moet maak en gaan seker die bumper oor so 3-4weke moet kan afhaal.

Enige hulp, idees, raad en fotos sal waardeer word.

Dankie
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by Ali3n »

Ek sou dan aangesien jy nie Louis sin kan kry nie n lynx bumper kry. Damn daai goed lyk mooi. :drool:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by grobbepj »

Ali3n wrote:Ek sou dan aangesien jy nie Louis sin kan kry nie n lynx bumper kry. Damn daai goed lyk mooi. :drool:
Ek kom nou net van hul af en hul kan vir my een kry teen baie billike prys. Ekt reeds hul bashplate en agter bumper en nou offer hul my goeie afslag op voorste bumper... Kon nog net nie mooi foto van een kry wat op n bakkie is nie.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5267
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by Thabogrobler »

Baste met die paneel klopper - die klient het altyd die reg om aan te dring op 'n seker produk. Die keuse le by die klient.

Ek het eers 'n Nudge-M gehad maar hom gelukkig gebuig. Nou het ek 'n ONCA ene en is baie tevrede met dit. Onca s'n lyk ook baie beter as van die ander.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by pietpetoors »

Hoeveel kos Louis se bumper?
Jy gaan nou wel geld verloor met VAT, maar dalk kan ek dit by hom "aankoop" en her verkoop dit dan aan die paneelklopper.

Dit gaan beteken jy gaan die VAT bedrag meer moet betaal want vir elke sent wat in my besigheid se rekening ingaan moet ek VAT betaal.

As hy bv R7000 vra, moet ek dit aan die paneelklopper verkoop vir R7980 sonder om 'n sent wins te maak.
As ek geen ander uitgawes het kan ek jou so help
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by grobbepj »

Thabogrobler wrote:Baste met die paneel klopper - die klient het altyd die reg om aan te dring op 'n seker produk. Die keuse le by die klient.

Ek het eers 'n Nudge-M gehad maar hom gelukkig gebuig. Nou het ek 'n ONCA ene en is baie tevrede met dit. Onca s'n lyk ook baie beter as van die ander.
Danki Thabo. Ek hoop nog ek kan hom oortuig...
Sal bici nudge-m en onca google.
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by grobbepj »

pietpetoors wrote:Hoeveel kos Louis se bumper?
Jy gaan nou wel geld verloor met VAT, maar dalk kan ek dit by hom "aankoop" en her verkoop dit dan aan die paneelklopper.

Dit gaan beteken jy gaan die VAT bedrag meer moet betaal want vir elke sent wat in my besigheid se rekening ingaan moet ek VAT betaal.

As hy bv R7000 vra, moet ek dit aan die paneelklopper verkoop vir R7980 sonder om 'n sent wins te maak.
As ek geen ander uitgawes het kan ek jou so help
Dankie Piet. Ek waardeer di aanbod en sal dit sterk oorweeg. Dit mag dit dalk net bici te veel maak v my beursie maar ek en paneelklopper strui nog oor sy porsie... Sodra ek dit het weet ek wat uit my sak extra moet kom.
Dis lekker om altyd mense hier te kry wat altyd regstaan om te help.
User avatar
MariusF
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Mon Mar 12, 2012 10:14 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0
Real Name: Marius

Re: Help nodig asb! Bumper opsies IFS

Post by MariusF »

Wat het toe gebeur Pieter?
Plak bietjie n foto of 2 om ons te wys.... :razz:
Image
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”